Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Psalm 36.

Similar presentations


Presentation on theme: "Psalm 36."— Presentation transcript:

1 Psalm 36

2 Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

3 Twee Flam-liedere kan hier gebruik word om in God se teenwoordigheid stil te word. Flam 13 “Tel my op” en Flam 3 “Aan U voete, Heer”. Sing of lees een van hierdie liedere Flam 13 “Tel my op” 1 & 2 Ek wil naby aan U wees, soos ’n seun op sy vader se skoot. Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor. Refrein: En U tel my op, neem my in U arms; en U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms en U tel my op en laat my nooit weer gaan. 1.                  Ek wil naby aan U bly, soos ’n kind op die vader se skoot. Ek mag naby aan U bly, Brug: Dra my deur die diepe water, waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan. Koda: En U tel my op en laat my nooit weer gaan. Flam 3 “Aan U voete” Keervers: Aan U voete, Heer, is die beste plek, daarom kniel ons voor U neer. Om by U te wees, is die grootste eer, daarom buig ons voor U neer. 1.                  Ja, ons verkies nou om by U te wees en om na U te luister. in plaas van altyd maar weer besig te wees, kom ons nou tot rus by U. 2.                  En ons verlang na u teenwoordigheid, Heer, om saam te kniel in aanbidding; in Gees en waarheid waarlik een te wees, 3.                  Net soos ’n vader wat sy kinders vertroos so omhels U ons elkeen. U is ’n Vader wat versorg en beskerm en ons kom tot rus by U; en ons kom tot rus by U.

4 FLAM 13 Tel my op Ek wil naby aan U wees Soos ’n seun op sy vader se skoot Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor.

5 En U tel my op, neem my in U arms; en U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms en U tel my op en laat my nooit weer gaan.

6 Dra my deur die diepe water,
waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan.

7 Ek mag naby aan U bly, soos ’n kind op die vader se skoot. dit is die plek waar ek hoor.

8 FLAM 3 Aan u voete, Heer Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

9 Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

10 Ja ons verkies nou om by U te wees En om na U te luister In plaas van altyd maar weer besig te wees Kom ons nou tot rus by U

11 Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

12 Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

13 En ons verlang na U teenwoordigheid Heer Om saam te kniel in aanbidding In Gees en waarheid waarlik een te wees Daarom buig ons voor U neer

14 Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer

15 Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer

16 Net soos ’n Vader wat sy kinders vertroos Ja, so omhels U ons elkeen

17 U is ’n Vader wat versorg en beskerm En ons kom tot rus by U

18 Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

19 “A man catches God’s grace,
like he fills a cup under a waterfall.” Annie Dillard Tweede Sondag van die Epifanie “A man catches God’s grace, like he fills a cup under a waterfall.” Annie Dillard Lees vers 9 en 10

20 Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

21 Ons moet ons lewe inrig rondom die karakter van God
Ondanks die voorbehoud van sekere Ou-Testamentici beskou die meeste geleerdes (soos o.a. Kraus) die Psalm as 'n eenheid. Verse 1-5 handel oor die die persoon wat nie die Here vrees nie, terwyl verse 6-13 oor die vreugde gaan om in God se teenwoordigheid te leef. In dié deel word God se liefde, geregtigheid, getrouheid en sorg luid besing. Waar Ps 1 dus 'n onderskeid tref tussen die goddelose en die regverdige word die onderskeid in die Psalm tussen die goddelose en die Here getref. Na sy vergelyking tussen God en die goddelose bid die gelowige in die laaste twee verse dat God hom nie aan die goddeloses se genade sal oorlaat nie en spreek hy ’n oordeel oor die goddeloses uit deur te sê dat hulle sal val waar hulle staan en hulle sal nie weer opstaan nie. Die volgende struktuur is dus moontlik A – die optrede van die goddelose (vers 2-5) B – God se liefde en trou (vers 6-10) B – Gebed vir God se liefde en trou (vers 11) A – Gebed vir beskerming van die goddeloses (vers 12-13) In verse 1 tot 5 bely die digter dat die goddelose altyd in opstand is teen God. Hy of sy het geen vrees vir die Here nie. Hy is selfgesentreerd deurdat hy net goed oor homself praat (vers 3). Verder is hy kwaadwillig en vol haat, vals en onverstandig (vers 3-4). Al waaraan sy gedurig dink – al gaan lê hy – is die kwaad. Teenoor die kwaad van die goddelose staan die goedheid van God in ons gekose perikoop (Ps 36:6-11). Sy liefde en trou reik tot in die wolke. Sy reg en geregtigheid is dieper as die see. Sy krag is dus onbegrens. Die Here sorg vir al wat lewe. Letterlik kan ons in vers 8 in die skaduwee onder sy vlerke skuil (vgl Deut 32:11).[1] Hy beskerm gelowiges teen hulle vyande. In Sy huis (moontlik die tempel, maar selfs die hele skepping want God sorg so vir mens en dier – vers 7) laat Hy hulle eet en drink uit die oorvloed van Sy genade. Hy is vir hulle die bron van die lewe. In die NT word dit spesifiek op Jesus toegepas dat Hy die fontein van die lewe is (Joh 14:19), maar in vers 9 dui dit op JHWH. Gelowiges word dus opgeroep om nie uit hulle bose hart soos die goddeloses te leef nie, maar uit die Here as bron van alles wat goed is. Volgens die digter kan ons by die Here skuil, want Hy sorg vir ons. Moontlik het hy gaan asiel soek in die tempel by God. Hier word hy verseker van God se grootheid. Daarom hoef hy en ons nie voor die goddeloses te buig nie. Ons lewe moet nie ingerig wees rondom misdaad en vrees nie, maar rondom die karakter van God. [1] Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels. OAV

22 Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

23 Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie. Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen, bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons.

24 As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals;
Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie. Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons

25 dink ons baie keer kwaad uit;
Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons Ons moet versigtig wees om nie net die goddelose weg van onsself te soek nie. Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat. Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie. Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons

26 Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

27 Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

28 God’s work, done in God’s way, will never lack God’s supply.”
Hudson Taylor Hudson Taylor, sendeling in China, wat totale vertroue in God se trou gehad het, skryf in een van sy joernale: “Our heavenly Father is a very experienced One. He knows very well that His children wake up with a good appetite every morning … He sustained 3 million Israelites in the wilderness for 40 years. We do not expect He will send 3 million missionaries to China; but if He did, He would have ample means to sustain them all … Depend on it, God’s work done in God’s way will never lack God’s supply.”

29 – die bekering van Mr Hanover –
God hou sy belofte – die bekering van Mr Hanover – Ons het die feitelikheid van die volgende storie nagespoor en dit is na die beste van ons wete waar. Besluit self oor die toepaslikheid van die storie in jou konteks. Vertaal self die storie oor God se getrouheid: “Roger Simms, hitchhiking his way home, would never forget the date — May 7. His heavy suitcase made Roger tired. He was anxious to take off his army uniform once and for all. Flashing the hitchhiking sign to the oncoming car, he lost hope when he saw it was a black, sleek, new Cadillac. To his surprise the car stopped. The passenger door opened. He ran toward the car, tossed his suitcase in the back, and thanked the handsome, well-dressed man as he slid into the front seat. “Going home for keeps?” “Sure am,” Roger responded. “Well, you’re in luck if you’re going to Chicago.” “Not quite that far. Do you live in Chicago?” “I have a business there. My name is Hanover.” After talking about many things, Roger, a Christian, felt a compulsion to witness to this fiftyish, apparently successful businessman about Christ. But he kept putting it off, till he realized he was just thirty minutes from his home. It was now or never. So, Roger cleared his throat, “Mr. Hanover, I would like to talk to you about something very important.” He then proceeded to explain the way of salvation, ultimately asking Mr. Hanover if he would like to receive Christ as his Savior. To Roger’s astonishment the Cadillac pulled over to the side of the road. Roger thought he was going to be ejected from the car. But the businessman bowed his head and received Christ, then thanked Roger. “This is the greatest thing that has ever happened to me.” Five years went by, Roger married, had a two-year-old boy, and a business of his own. Packing his suitcase for a business trip to Chicago, he found the small, white business card Hanover had given him five years before. In Chicago he looked up Hanover Enterprises. A receptionist told him it was impossible to see Mr. Hanover, but he could see Mrs. Hanover. A little confused as to what was going on, he was ushered into a lovely office and found himself facing a keen-eyed woman in her fifties. She extended her hand. “You knew my husband?” Roger told how her husband had given him a ride when hitchhiking home after the war. “Can you tell me when that was?” “It was May 7, five years ago, the day I was discharged from the army.” “Anything special about that day?” Roger hesitated. Should he mention giving his witness? Since he had come so far, he might as well take the plunge. “Mrs. Hanover, I explained the gospel. He pulled over to the side of the road and wept against the steering wheel. He gave his life to Christ that day.” Explosive sobs shook her body. Getting a grip on herself, she sobbed, “I had prayed for my husband’s salvation for years. I believed God would save him.” “And,” said Roger, “Where is your husband, Mrs. Hanover?” “He’s dead,” she wept, struggling with words. “He was in a car crash after he let you out of the car. He never got home. You see—I thought God had not kept His promise.” Sobbing uncontrollably, she added, “I stopped living for God five years ago because I thought He had not kept His word!”

30 Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

31 Vryspraak Vryspraak Maak jou oë toe, en hoor die Here se woorde aan ons elkeen: My liefde reik tot in die hemel, My trou tot in die wolke, my geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat Ek spreek, tot in die dieptes van die see. Ek sorg vir mens en dier. My trou is kosbaar en beskerm die mense wat by My skuil. In My huis geniet julle oorvloed, Ek laat julle drink uit die strome van My goedheid. Ek is die bron van die lewe, deur My lig lewe julle. My liefde bly by dié wat My erken en My trou by dié wat opreg is. Ek sal jou nie onder die voete van eiegeregtige mense laat beland nie, Ek sal nie toelaat dat goddeloses jou hier wegdryf nie!

32 Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

33 “Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage
“Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage. I want the sound of someone trying to play it.” Hulle vertel die volgende storie van die komponis, Igor Stravinsky: Hy was deur baie gereken as die grootste en mees begaafde komponis van die 20ste eeu. Maar hy was ook daarvoor bekend dat hy die moeilikste dele in sy werke kon inskryf. Hy het op ’n keer ’n vioolstuk gekomponeer wat so moeilik was om uit te voer dat ’n meester violis teenoor Stravinsky verklaar het dat die stuk onmoontlik is om te speel. Waarop Stravinsky volgens oorlewering geantwoord het: “Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage. I want the sound of someone trying to play it.” Dit is dalk een van die mooiste verduidelikings van God se roeping aan ons. Hy roep ons nie om suksesvol, effektief om relevant te wees nie, maar om te probeer.

34 “Now. what could this possibly mean. I have no idea
“Now ... what could this possibly mean? I have no idea. I have no metaphor for it. I have no story for it. Only that you can't limit God”” Leonard Sweet ’n Aanhaling van Leonard Sweet gee die gevoel weer van hoe ’n mens voel oor vs 6: “Now ... what could this possibly mean? I have no idea. I have no metaphor for it. I have no story for it. Only that you can't limit God.”

35 Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Bestel by: 0860 BMEDIA
Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 Handboek Deelnemersgids Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA


Download ppt "Psalm 36."

Similar presentations


Ads by Google