Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE
deur Eleanor Baker
2
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE
1. Intrige 2. Stemming 3. Tydsverloop 4. Ruimte/milieu 5. Verteller 6. Temas/boodskappe en motiewe
3
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg)
7. Karakters 8. Fantasiekarakters Iris Peter Ma Elsa Elsa Kara
4
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg)
Iris se pa Frederik Johanna Die Engel Jonsie en Merel Brian en Bettie Claude
5
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg)
Hannes Dr. Anders LANGVRAE 9. Liefdesverhaal wat as genre geïroniseer word 10. Iris se fantasiewêreld vs realiteit
6
11. Karakters nie-stereotiep 12. Iris die naam
DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE INHOUDSOPGAWE (vervolg) 11. Karakters nie-stereotiep 12. Iris die naam 13. Die Engel se funksie en Iris se omgang met die Engel 14. Die aard van die satire in die roman
7
Opsomming Iris ontwikkel van onsekere jongmens tot die besef dat sy self verantwoordelikheid moet aanvaar vir haar keuses. Kan nie in haar verbeeldingswêreld ontsnap nie. Lewe is nie ‘n storie nie. Sy kan nie bly wag om te blom nie.
8
Sluit tog aan by hooftema
INTRIGE SUBINTRIGE Sluit tog aan by hooftema Is verhaal binne ‘n verhaal Verhouding tussen Bettie en Brian Lewens van Iris se susters
9
REALISTIESE WêRELD Iris en haar mense Die tandarts vir wie sy werk Haar universiteitslewe Haar huisgesin Iris se besoek aan Amerika DRIE VLAKKE FANTASIE-WêRELD Daar is twyfel of die ervaring of belewenis tot die werklikheid of fantasie behoort Die Engel Geskepte karakters Greta Peter Eduard MAGIESE REALISME
10
GEEN NEER-DRUKKEN-DE ATMOS-FEER
STEMMING ONSEKER-HEID / EENSAAM LIG EN HUMORIS-TIES GEEN NEER-DRUKKEN-DE ATMOS-FEER Onsekerheid *Iris weet nie wanneer sy gaan blom nie Eensaamheid *Voel soos buitestaander *Iris se ma is eksentriek en verstrooid *Johanna vol bekkigheid *Gesprekke met die Engel is humoristies *Probleme onderbeklem- toon en word gou opgelos *Iris aan einde rustiger en meer tevrede
11
Iris se lewe van haar geboorte tot paar jaar na haar troue,
TYDSVERLOOP VERTELTYD VERTELDE TYD Iris se lewe van haar geboorte tot paar jaar na haar troue, +/- 30 jaar 220 bladsye van die boek
12
RUIMTE Al die plekke waar die verhaal afspeel
Die agtergrond waarteen die verhaal afspeel Dit is ook ‘n aanduiding van Iris se buitestander-skap: die feit dat sy uitgesluit – soos ‘n vreemdeling – voel oorsee, en selfs in haar eie huis nie eintlik na haar geluister word nie. Billy glo daar is wilde diere wat rondloop in S.A. se strate. Hy kan ook nie glo dat mense hier nie sneeu ken nie. Die ruimtebeskrywing is karakteriserend en soms die oorsaak vir haar ontvlugting na fantasiewêreld. Belangrikste plekke is anonieme stad in S.A. en die stad New York, Iris-hulle se huis, dr. Anders se kamers, die vakansiehuis in Vermont, Amerika en Kara-hulle se woonstel in Parys. Merel en haar ouers se belewing van die ruimte – Merel sal nooit afstand doen van die son in S.A. nie en haar ouers vind uitgestrekte ruimte bedreigend. Die ruimte dui op kontraste bv. tussen Amerika en en S.A. Belangrikste funksie van die ruimte is om as agtergrond te dien vir die gebeure. Die kwart-voor-sewe-lelie is in die tagtigerjare van die vorige eeu geskryf (die 1980’s) Uit politieke verwysings lei ons af dat die belangrikste gebeure gedurende dié tyd afspeel. Politieke skeiding tussen swart en wit.
13
VERTELLER *Sy is ook die *Alle gebeure is Eerstepersoons-verteller
uiters subjektief (net Iris se bele- wing) *Nie noodwendig die volle waar- heid nie. Iris wel geloofwaardig, want sy is by alle gebeure betrok- ke. Eerstepersoons-verteller *Iris vertel self die verhaal en verwys na haarself as “ek”. *Sy is ook die fokalisator omdat alles uit haar oogpunt vertel word. *Haar eie denke en ervarings word beskryf.
14
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
Iris se obsessie of begeerte om eendag te blom. Die rol van fantasie in die hoofkarakter (Iris) se lewe.
15
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
BETEKENISSE VAN DIE BLOMNAAM *Iris was perserig by geboorte (flap/iris ‘n blom is pers) *Die iris van die oog – sy sien skerp en is skerpsinnig *Griekse godin van die reënboog is Iris genoem *Die fleur-de-lis is die embleem op die Franse vaandel *Die godin moes ander gode dien *Iris sien haarself dikwels as die martelaar Die blomnaam Die blomnaam speel regdeur die roman ‘n belangrike rol tot by die slot waar daar ‘n verwysing is na die lelie wat binne enkele oomblikke gaan blom. ‘n Tema wat soos ‘n draad dwarsdeur die verhaal loop en duidelik uitstaan, is IRIS SE OBSESSIE OF BEGEERTE OM EENDAG TE BLOM – om iemand besonders te wees of werklik iets in die lewe te bereik. Iris se obsessie skakel direk met haar BLOMNAAM en verwys na die universele BEHOEFTE OF BEGEERTE by die meeste mense OM IETS SINVOLS TE VERRIG en hul ideale te verwesenlik.
16
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
IRIS SE OBSESSIE OF BEGEERTE OM EENDAG TE BLOM Die naam Iris het ‘n belangrike invloed op Iris se denke oor haar lewe en toekoms. Bekommernis oor die lelie net een keer per jaar blom Haar ma sê sy blom elke dag vir hulle Sy vrees innerlik dat haar blomtyd sal verbygaan Sy voel dit is haar tyd om te blom Billy – Iris erken dat sy nog moet uitvind wie die hoëre gode is wat sy moet dien. Sy moet gereed wees sodat haar tyd om te “blom” nie by haar verbygaan nie.
17
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
Peter raak moeg om vir geleenthede te wag: Iris twyfel oor die modelaanbod – Peter stel ultimatum aan Iris. Iris gaan saam met Peter Vermont toe. Die Engel ondersteun hierdie besluit van Iris. Bettie en Merel bevraagteken die besluit van Iris. Moontlikheid van model word sluit aan by ervaring van haar naam (sou sy dalk blom?) en die onsekerheid van haar toekoms.
18
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
Billy waarsku Iris dat nie alle bolle bloei nie Brian se kinders sê dat blomname simpel is Iris is bevrees dat sy eers na haar dood sal blom Iris twyfel of sy met Peter gaan trou/ is dit die regte ding om te doen Besef dat sy onverwags kan blom soos die lelie in haar tuin Die Engel wys haar daarop dat haar toekoms nie verbind is aan haar naam nie Iris besef dat ‘n naam net ‘n naam is na lang gesprek met die Engel In die slot van die verhaal, wag sy geduldig op die “kwart-voor-sewe-lelie” om te blom, soos ‘n mens geduldig moet wag op selfverwesenliking.
19
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
FANTASIE IN DIE LEWE VAN DIE HOOFKARAKTER (IRIS) Iris moet leer dat die lewe nie ‘n fantasie of storie is nie, maar ‘n werklikheid en dat jy in ‘n groot mate self verantwoordelik is vir jou besluite en wat in jou lewe gebeur as gevolg daarvan.
20
TEMAS/BOODSKAPPE EN MOTIEWE
FANTASIE IN DIE LEWE VAN DIE HOOFKARAKTER (IRIS) Fantasiewêreld word geskep deur die ek-verteller (Iris) Iris probeer ontsnap uit haar werklike bestaan Sy probeer deur fantasiekarakters dinge ervaar waarvan sy nog net gedroom het Riekie (werklike karakter) word vervang met Richard (karakter vry van menslike swakhede) Eduard word sjarmante strooijonker tydens Elsa se troue Iris, as matriekmeisie kan haar ‘n nag van passie nog net verbeel, aangesien sy nog geen ervaring daarvan gehad het nie.
21
BRIAN EN BETTIE EN KINDERS
TAXIBESTUURDER BRIAN EN BETTIE EN KINDERS JOE (FOTOGRAAF) IRIS MA ELSA DR ANDERS KARAKTERS Realistiese wêreld HANNES EN CLAUDE ELSA JONSIE EN MEREL KARA JOHANNA FREDERIK IRIS SE PA PETER
22
Peter Richard KARAKTERS Fantasie Eduard Paul Greta
23
KARAKTERS Magiese realisme Die Engel
25
IRIS Iris ontmoet vir Peter en trou later met hom.
Sy het ‘n “engel” in haar lewe met wie sy gesels. Hoofkarakter, verteller en fokalisator. Sy is ‘n assistent by dr. Anders, die tandarts. Betekenis van naam Iris: Pers blom wat een keer per jaar blom. Die iris van jou oog. Griekse godin van die reënboog. Frankryk se vaandel (fleur-de-lis) IRIS Iris is ‘n alleenloper en baie ontevrede met haarself. Het ‘n fantasiewêreld. Iris se eerste seksuele ervaring is in haar matriekjaar.
27
PETER Word moeg vir Iris se soeke van haar “blomtyd”
Hy glo nie aan Iris se Engel nie, maar speel ter wille van Iris die speletjie. Aantreklike, jong, selfversekerde jong ingenieur. Hy sa ‘n goeie pa wees en wil graag trou en tuinmaak. Hy is jaloers op Frederik. Ontmoet Iris by ‘n studente-partytjie en slaap dieselfde aand by haar. PETER Vertrek Amerika toe en probeer vergeet van Iris. Hy is ontsteld oor Iris se ongeërgdheid oor naaktheid en seks. Het byna sy oë (sig) in ‘n brand verloor.
28
Sy word lid van ‘n spirituele vereniging.
Ten spyte van haar verstrooidheid, bly sy betrokke by haar dogters se opvoeding - liberaal Word Elsa of Els genoem. Is ver verwyderd van die tradisionele ma. Sy trek later plaas toe en ontwikkel ‘n liefde vir tuinmaak. MA ELSA Is verstrooid en afgetrokke. Sy leef in haar eie wêreld en top nie oor sedes nie. Sy is nie bevooroor-deeld oor ras nie – Johanna en Claude. Laat Johanna haar kinders grootmaak. Ma is nie ‘n goeie kok nie Sy voltooi nie haar sinne en gedagtes nie. Sy ignoreer dinge wat nie sin in die lewe maak nie.
30
ELSA Sy beplan alles en is prakties en onemosioneel.
Sy is ‘n goeie moeder en vergewe Hannes vir sy ontrouheid. Oudste dogter. Is baie ernstig en diepsinnig. Sy trou met Hannes en het vier kinders (Johan en ‘n drieling) Elsa is onromanties. ELSA Sy word voorsitster van die drieling-vereniging. Sy is baie ontsteld oor Hannes ontrou is. Elsa is baie saaklik en beplan alles baie deeglik.
32
KARA Sy en Claude trou en vestig hul in Frankryk.
Hulle het ‘n seun Michel. Is die tweede oudste dogter. Sy en Claude woon saam. Sy gaan deur ‘n stadium waar sy ‘n non wil word en niks van mans wil weet nie. KARA Sy ontmoet vir Claude, ‘n bruin Fransman. Sy weier om te trou en sê sy is nie ‘n broeikas nie. Sy gaan oorsee.
33
IRIS SE PA Hy glo dat elke mens sy geleerdheid ten volle moet gebruik.
Hy is baie trots en gee nie in nie. Later sluit Elsa by hom op die plaas aan. Hy is afwesig in die dogters se lewe. Hy is versot op jag, maar boer later op ‘n Bosveldplaas met beeste. IRIS SE PA Hy verwag dat sy dogters se mans vir hulle sal sorg. Hy het ernstge probleme met sy dieet en mag geen dierevette inneem nie. Hy maak ook nie kleuronderskeid nie. (Claude en Johanna) Hy trek plaas toe om te gaan boer en los Elsa by die huis.
34
FREDERIK Doen huweliksaan-soek met kabelgram
Later tevrede met nuwe aantreklike assistent by werk Is jong tandarts Is jaloers op Peter FREDERIK Neem waar in dr. Anders se plek – word later vennoot Baie gefrustreerd met Iris Hy is lank, donker en lyk soos prentboekheld Is verlief op Iris
36
JOHANNA Sy is redelik rassisties – noem Claude ‘n klong.
Sy skryf vir Iris dat sy versigtig moet wees vir die Negers. By die huis manipuleer sy vir pa asook die bouinspek-teur. Nie stereotiepe huishulp nie. Is deftiger as gaste by troue. Is ma vir die dogters - onderskraag hulle ook emosioneel. JOHANNA Sy weier om “’n snotkind” kleinmies te noem. Is baie lewendig en vol sêgoed. Sy sorg vir die algemene orde van die huis – ma verstrooid. Sy is georganiseerd en werk sedert dogters se skooldae by hulle. Sy wag soos ma saam met Iris op die verskyning van die kwart-voor-sewe-lelie/ Sy glo aan alternatiewe soorte medisyne. Sy is onmisbaar in die huishouding. Sy bly aan die einde by Iris en Peter. Sy leer ma kook en vleg die dogters se hare.
38
Aan die einde is Iris doodtevrede met ‘n tuin waarin ‘n kwart-voor-sewe-lelie een keer per jaar blom en ‘n engel in die tuin sweef. Sy neem die Engel kwalik oor sy raad om saam met Peter te gaan en omdat hy Bettie nie weggehou het van die gif nie. Die Engel veroorsaak dat haar fantasie- wêreld met Greta en Eduard verdwyn. Haar verbeeldings-wêreld het oorbevolk geraak. Die Engel is ‘n man en maak sy verskyning in die boek (bls.63) wanneer Iris vertel van haar ouma se engel wat op aarde kom kuier het. Die Engel is ‘n bron van agterdog vir haar skoonpa. Die Engel verskyn ook aan Iris toe sy in die hospitaal was met ‘n gebreekte enkel. DIE ENGEL Die Engel sê sy moet ophou ontvlug van die werklikheid en sy moet self verantwoorde-likheid neem. In Vermont en New York is die Engel deurentyd teenwoordig as beskermengel en raadgewer. Die Engel verskyn die eerste keer aan Iris in Frankryk toe sy oppad was na Peter toe. Iris beskuldig die Engel dat hy ‘n vrot beskermengel is. Dr. Anders sê dis “stront” , maar ma sê die engel het saam met hulle geëet. Die Engel sê dat hy nie al haar vrae gaan beantwoord nie.
39
JONSIE EN MEREL Merel het grootgeword op dorpie Lekkerkerk
Merel ontmoet Jonsie terwyl sy in toeristewinkel werk Merel is getroud met Peter se broer Jonsie Haar suster is Jannie genoem JONSIE EN MEREL Merel is van Nederlandse afkoms Merel se pa was die barbier en winkeleienaar Sy is ontsteld omdat Iris modelkontrak van hand gewys het Merel is prakties, nugter en sterk vrou Jonsie is ‘n skrynwerker, korter as Peter en blond
40
BRIAN EN BETTIE Bettie baie emosioneel
Bettie drink te veel en word siek Amerikaners wat saam met Peter vir Kersfees Vermont toe gaan Bettie wil graag met Brian trou, maar kan nie kinders kry nie BRIAN EN BETTIE Brian is groot en jolig Bettie is praktiese vrou wat ysterware winkel bestuur Brian geskei, maar wil nie met Bettie trou nie Brian het baie geduld met kinders en Bettie Bettie is lank, maer en bleek
41
CLAUDE Hy en Kara baie gelukkig en het babaseuntjie Michel
Is Kara se vriend Hy laat Iris dink aan haar storieboekheld Eduard CLAUDE Hy is Frans sprekend Doseer as kunslektor aan kollege Claude is ‘n bruin man Is baie sjarmant
42
HANNES Na ‘n gesprek met Peter kom Hannes tot ander insigte
Is Elsa se man Na ‘n gesprek met Peter kom Hannes tot ander insigte HANNES Is vier jaar jonger as Elsa Hannes het in sy middeljare ‘n verhouding met ‘n student Hy is ‘n akademikus Is behep met Elsa se rooi hare en sproete
43
DR. ANDERS Eksvrou versorg hom weer Iris werk as sy assistent
Kry prostaatpro-bleme DR. ANDERS Is ‘n presiese, wetenskaplike metodiese mens Gaan op ‘n seiljag met jonger meisies Is ‘n realis en sê Iris se Engel is “stront” Besig om van sy vrou te skei na baie jare van getroude lewe Flankeer met jonger meisies
44
LANGVRAAG Hoe word die liefdesverhaal as genre geïroniseer in die Kwart-voor-sewe-lelie ?
45
New York en Vermont wat sy saam met Peter besoek het, is onromanties
Peter nie daar om Iris te ontmoet en hotelkamer eenvoudig Derdepersoons-verteller Hier eerstepersoons-verteller – maak dit kompleks Verteller het ligte, satiriese aanslag Derdepersoon –uit perspektief van hoofkarakter gesien Meer op spel as populêre verhaal Haar susters se lewe opwindender as hare Niemand luister nie Dit is soos mostert na die maal Iris is nie die tradisionele heldin nie Vurige en sterk heldin Eksotiese bestemming In plaas van wittebrood moes Iris assisteer by kaakchirurgie Iris het universiteits-kwalifikasie, maar geen beroeps-ambisie nie Sy soek nie uitdagende werk nie, sal inmeng met romantiese fantasieë Skok almal as werk as stoelassistent by tandarts Beroep van heldin Iris vra vir Engel of sy regte ding doen om te trou Iris besef dat lewe nie ‘n storieboek is nie Hul trou, maar er-vaar nooit ‘n “and they lived happily ever after” einde nie Gelukkige einde Liefdesverhaal as genre geïroniseer Peter stem nie saam met modelloopbaan nie Min kontak – min geleentheid vir botsing Botsende idees tussen held en heldin Iris gee goeds-moeds toe – teenstrydig met liefdesverhaal Peter verstaan nie hoe haar kop werk nie Hy verstaan heldin se diepste behoeftes en menswees Heldin het sterk persoonlikheid Geen kontak en Iris elke keer verbaas asof hy toevallig in omgewing is Hulle ontmoet by ‘n partytjie Iris en Peter sien mekaar baie min Voortdurende kontak tussen held en heldin Peter gaan drie weke na ontmoeting eers kuier Besoek Iris eers die volgende jaar tydens vakansie Eerste ontmoeting – seks Rol wat seks speel “Uitgestelde begeerte” is belangrik Seks speel eers teen einde ‘n rol Emosie speel glad nie rol by veral Iris nie
46
LANGVRAAG Lug jou mening oor die mate waarin Iris se fantasiewêreld die realiteit oorheers: Fantasiewêreld vs realiteit by Iris Elsa se huwelik en swangerskap Riekie, Frederik en Peter Iris se beroepskeuse Jou eie mening
47
Lug jou mening oor die mate waarin Iris se fantasiewêreld die realiteit oorheers
Fantasiewêreld vs realiteit Interessante tweede lewe in verbeelding. Tweede lewe dien op amusante wyse ‘n verwysingsraamwerk vir alledaagse lewe. Wanneer verbeelding en werklikheid oor mekaar skuif, word die alledaagse werklikheid.
48
Elsa se huwelik en swangerskap
Tydens Elsa se huwelik oorheers Iris se verbeeldingswêreld die realiteit. Iris verbeel haar ‘n romantiese, uitlandse strooijonker bly in S.A. na die troue. Sy wys hom die land- nagte van passie. Realiteit is dat onromantiese Riekie die strooijonker is – voldoen nie aan verwagtinge nie. Alles rondom Elsa se huwelik is onromanties – Elsa wat weglê aan kos, haar onderklere ens.
49
Elsa se swangerskap lei tot uitgebreide fantasie – Greta en Peter wat sy hart uitpraat.
Greta swanger en Peter sterf in motorongeluk. Eduard, Peter se broer soek Greta op. Greta kry kraampyne. Iris se verbeeldingsvlug word onderbreek deur Elsa se kind se geboorte en Iris wat Peter ontmoet.
50
Riekie, Frederik en Peter
Iris weef romantiese fantasieë om mans in haar lewe. Uitgekuier met Riekie- romantiseer sy naam en voorkoms- “Oorgeskryf na my sin”. Verander Riekie se naam na Rigardt - borselkop na golwende hare - stompvingers na langvingers. Frederik= prenteboekheld. Toe Iris vir Peter ontmoet – eerste keer oorheers die realiteit haar fantasiewêreld.
51
In Peter se woonstel verdwyn haar fantasieë.
Kom tot insig: Geen denkbeeldige karakter opgewasse teen harde werklikheid van Peter nie. Ervaar hom snaakser, warmer, meer dimensioneel as spookbeelde van haar jeugdrome.
52
Iris se beroepskeuse Iris het ‘n universiteitsgraad- tog word sy stoelassisstente. Wou nie werk hê wat haar gedagtes kon wegneem van haar verbeeldingsvlugte nie – ander keuses sou buskondukteur en posbode wees. Al drie beroepe waar sy kan fantaseer terwyl sy besig is.
53
Opsomming Realiteit in ‘n groot mate Iris se fantasie-wêreld oorheers. Haar beroepskeuse is duidelike voorbeeld hiervan. Elsa se huwelik en swangerskap word omgetower tot romantiese verbeeldings-vlugte. Iris se liefdeslewe word deur fantasie oorheers, behalwe in Peter se geval. By Peter is realiteit soveel beter as haar fantasieë dat hulle uiteindelik verdwyn.
54
Hoe word die volgende karakters as nie-stereotiep uitgebeeld ?
LANGVRAAG Hoe word die volgende karakters as nie-stereotiep uitgebeeld ? Die hoofkarakter, Iris Ma Johanna
55
Iris Hoofkarakter, verteller en fokalisator. Nie vurige, sterk heldin nie. Sy is mostert na die maal. Niemand luister na haar nie. Susters se lewens is meer opwindend. Gesin dink sy stel nie belang in mans nie. Smeek ma om Riekie te verbied. Val nie vir Frederik nie. Lewe eerder in verbeeldingswêreld.
56
Skep romantiese helde en voer gesprekke met Engel.
Nie beroepsgerig nie, al het sy graad, werk sy by dr. Anders Stel haar ondergeskik aan haar hunkering na haar blomoomblik. Verkies posbode.
57
Ma Ma ver verwyder van tradisionele ma. Johanna maak kinders groot. Ma nie goeie kok nie, verlig as kos gaar was. Bring haar tyd veel eerder in tuin deur. Maak dogters liberaal groot – tob nie oor sedes nie. Altyd verstrooid. Onkonvensioneel – oortuig dief om nie te steel nie. Op plaas sluit sy aan by “Die Spieël” groep wat glo in reïnkarnasie en spiritualisme. Ma is alternatief en onkonvensioneel.
58
Johanna Nie stereotiepe huishulp nie. Elsa se troue – is deftiger aangetrek as meeste van Iris se tannies. Weier om “snotkind” as kleinmies aan te spreek. Was jonk toe sy by gesin begin werk het en besef gou sy is onmisbaar. Leer ma kook en kinders hoe om hul hare te vleg. Handhaaf algemene orde in die huis – ma verstrooid. Is soos ma vir drie dogters, maak hul groot en onderskraag hul emosioneel.
59
Is redelik rassisities – noem Claude ‘n “klong” en skryf vir Iris dat sy moet ligloop vir die “negers” Het definitiewe idees oor haar woonplek en manipuleer Pa en bouinspekteur. Sy glo aan alternatiewe medisyne en dokter gesin daarmee.
60
LANGVRAAG Soos Iris ouer raak, ontdek sy telkens ‘n nuwe betekeniskomponent van haar naam totdat sy haar later vereenselwig met die kwart-voor-sewe-lelie in hul tuin. Haar beheptheid met haar naam en die kwart-voor-sewe-lelie speel ’n groot rol in haar lewe. Bespreek.
61
Iris- die naam: Betekenisse: Pa- geboorte- perserig- flap
Grappe- flap en knaag aan Iris se bol. Deel van oog- diepsinnig- skerpsinnig. Woordeboek- Godin van Griekse mitologie. Diens van hoëre gode. Aktiveer verbeeldingswêreld. Peter: Griekse godin van reënboog. Embleem. Fleur-de-lis- Franse wapenskild.
62
Vereenselwing: Plant in Ma se tuin. Doen nie iets dramaties nie. Een aand- wit blom- oombliklik oopgegaan. Presies kwart voor sewe. Vereenselwig met plant. Lewe ‘n doodgewone lewe, maar bestem om te blom. Blomtyd sal nie perfek wees nie. Sewe is ‘n simbool van volmaaktheid.
63
Rol wat naam speel: Hele lewe hunker na blomtyd. Johanna sê dat sy vir hul elke dag blom. Iris glo sy moet een of ander tyd blom. Altyd gereed- wys nooit situasie van die hand nie. Leef in afwagting van blomoomblik. Sien modelkontrak as ‘n geleentheid. Peter meen, ouers moes haar nie Iris genoem het nie.
64
Slottoneel: Wag vir kwart-voor-sewe-lelie. Engel is by. Implikasie: mens se hele lewe is ‘n blomtydperk. Nie beperk tot magiese oomblik nie. Voorstedelike bestaan kan ook magies wees.
65
LANGVRAAG Ontleed die rol wat die Engel in Iris se lewe speel. verwys na die volgende: *Belangrikste funksie in Iris se lewe *Hoe het sy aan Engel gekom *Engel se posisie in haar lewe *Engel se bystand aan Iris *Engel dans nie na haar pype nie *Seksvoorligting deur die Engel *Engel se kommentaar op Iris se gesprekke *Iris se ontevredenheid met die Engel Engel bly deel van Iris se lewe
66
ONTLEED DIE ROL WAT DIE ENGEL IN IRIS SE LEWE SPEEL
Iris het haar eie perssonlike beskermengel met wie sy deurgaans praat.
67
Hoe het Iris aan die Engel gekom:
Ouma geërf Iris baie ontvanklik vir Ouma se suggestie. Iris dink Ouma het slegs vir haar vertel van Engel. Gekrenk toe Ma ook weet. Onseker of hy wel dieselfde Engel is.
68
Posisie in Iris se lewe:
Belangrik. Wanneer sy aan Engel dink, vergeet sy van haar verbeeldingsvlugte. Teenwoordig by troue. Skoonpa is ongemaklik met Engel. Trourok uittrek, alleen met Engel.
69
Primêre bystand aan Iris:
Hy beskerm haar. N.Y. Peter kan alleen loop, Engel sal beskerm. Frankryk- gas- S.A. Beskou as sy plig om Iris te beskerm - skaatsplankryer Verskyn sonder waarskuwing – geen raad nooit daad Iris wens vir meer praktiese hulp
70
Engel dans nie na Iris se pype nie:
Engel voer nie Iris se opdragte uit nie. Verrig ook nie takies nie. Hy gee haar raad as sy nie wil luister nie, moet sy haar kop stamp. Sy self leer uit haar foute. Hy is nie haar kneg nie.
71
Seksvoorligting: Engel word meer byderwets. Ouma- kamerdeur- sodat geen onheiligheid binne plaasvind nie. Iris- pil- geen seksvoorligting na voorbehoedmiddels.
72
Kommentaar: Engel lewer graag kommentaar. Taktloos- misnoeë leuen vertel. Engel en Iris gemaklik met mekaar.
73
Iris is soms ontevrede met Engel:
Weet nie of sy raad kan vertrou nie. N.Y.- dink Engel lewer haar uit aan fotograaf. Voel soos belegger aan wie misleidende advies gegee word. Ontuis in Vermont – voel Engel gee verkeerde raad
74
Faal omdat toegelaat het dat Bettie gif gedrink het.
Toegelaat dat Peter sy oë beseer. Iris se ontevredenheid is projeksie van ontevredenheid met haarself.
75
Engel bly deel van Iris se lewe:
Besoek Iris as sy kosmaak. Engel het dus steeds ‘n funksie.
76
LANGVRAAG Die roman toon eienskappe van ‘n satire. Bespreek die aard van die satire in die roman: Definieer satire Rol van die verteller (Iris) Feminisme Seks en huweliksverhoudings Rasseproblematiek
77
Aard van satire in roman:
Definieer satire: Spot met aangeleenthede soos gesindhede en gebreke in samelewing. Spot hier met seks, huwelik, huweliksontevredenheid, feminisme, politiek en rassisme.
78
Rol van die verteller: Eerstepersoonverteller(spot)- dui dat boek meer as liefdesverhaal is. Iris se ervaring en denke. Blomme dui op liefde, hier word die simbool geïroniseer- vinnig oop.
79
Seks en huweliksverhoudings:
Iris skep indruk van naïefheid. Elsa= onderklere. Ma- nie bewaker van dogter se sedes nie. Eie maagdelikheid. Peter geskok oor naaktheid. Iris erken – weet min van hormone. Saam slaap – sonder ophef
80
Huweliksverhoudings. Dr. Anders en Brian en Bettie. Steeds in ligte luim/ sonder klem.
81
Rasseproblematiek: Johanna- Claude Johanna- huishulp- rol as moeder. Iris- New York Johanna in gesin. Kara se multikleurige kinders volgens Iris se droom. Apartheidsjare- Claude nie deur huisgesin negatief ervaar nie.
82
Slot: Voldoen aan vereistes van liefdesverhaalgenre, maar op ‘n geestige ironiserende manier gehanteer.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com Inc.
All rights reserved.