Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Hersiening Graad 7 Junie 2012.

Similar presentations


Presentation on theme: "Hersiening Graad 7 Junie 2012."— Presentation transcript:

1 Hersiening Graad 7 Junie 2012

2 Meervoude (Plurals) Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9
Look out for the word: BAIE Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome

3 Verkleinwoorde (Diminutives)
Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11 Look out for the word: KLEIN Afrikaans Sonder Grense: 134 – 136 eend eendjie

4 Trappe van Vergelyking
Comparative Form = 2 people or things –er Superlative Form = More than 2 people or things. –ste (look for the word DIE) Afrikaans Studie Gids bl. 12 – 13 Afrikaans Sonder Grense bl. 140 – 141 lekker lekkerder lekkerste

5 Byvoeglike Naamwoorde
Adjektiewe Same pattern as Column B of ‘Trappe van Vergelyking’, but without the ‘r’ Afrikaans Studie Gids bl. 14 Afrikaans Sonder Grense bl.138 – 139 Die water is koud. Die koue water.

6 S v1 T O M P v2 I You may start with anything other than the object, provided that you put the verb next. Afrikaans Sonder Grense bl. 164 – 165 Ek HET gister roomys by die kafee gekoop. Gister HET ek roomys by die kafee gekoop. By die kafee HET ek gister roomys gekoop.

7 Verlede Tyd Gewone werkwoord = het (v1) + ge- (v2)
As die werkwoord begin met be, ge, her, er, ont, ver and mis = HET + NO ge- Woorde wat verander: is – was kan – kon wil – wou het – het...gehad moet – moes sal – sou

8 Verlede Tyd As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer HET sy speelgoed OPGETEL. As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

9 Toekomende Tyd Gewone werkwoord = SAL (v1) + werkwoord (v2)
Woorde wat verander: is – sal...wees het – sal...he

10 Toekomende Tyd As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer SAL sy speelgoed OPTEL. As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

11 Verlede en Toekomende Tyd
Afrikaans Studie Gids bl. 20 – 22 Afrikaans Sonder Grense bl. 152 – 157

12 Voegwoorde GROEP 1: Sin 1 – Voegwoord – Sin 2 ,maar en of ,want ,dog
Sin 1 - ; - Voegwoord – v1 van Sin 2, res van sin dan daarna dus daarom derhalwe toe al tog nogtans

13 Voegwoorde GROEP 3: Sin 1 – Voegwoord – Werkwoord sin 2 na EINDE
Alle woorde wat eindig met DAT en WAT en VRAAGWOORDE dat omdat totdat voordat nadat sodat wat wie

14 Voegwoorde Afrikaans Studie Gids bl. 24 – 25 Leer reels op bl. 25!!
Afrikaans Sonder Grense bl. 162 – 163

15 Ontkennende Vorm Gewone sin = 2 nie’s.
As daar ‘n voornaamwoord of naam na v1 is, word die eerste NIE NA dit geskryf. Vraag: Nee, nie na die werkwoord, nie aan die einde. ‘Command’: MOENIE – sin – nie

16 Ontkennende Vorm Woorde wat verander:
alles/iets – niks almal/iemand – niemand altyd/ooit – nooit al – nog nie al erens – nog nerens al ooit – nog nooit nog – nie meer nog alles – niks meer Afrikaans Studie Gids bl. 28 – 29 Afrikaans Sonder Grense:

17 Voornaamwoorde Kyk altyd: Subject/Object/Possessive
Leer tabel op bl. 31, Afrikaans Studie Gids Afrikaans Sonder Grense bl. 147 – 150

18 Voorsetsels Dui posisie aan. Probeer jou bes!!!
Afrikaans Studie Gids bl. 42 – 43 Afrikaans Sonder Grense bl.160 – 161


Download ppt "Hersiening Graad 7 Junie 2012."

Similar presentations


Ads by Google