Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Pryslied Antjie Krog.

Similar presentations


Presentation on theme: "Pryslied Antjie Krog."— Presentation transcript:

1 pryslied Antjie Krog

2 pryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart
(praise song – of an imbongi)=pryssanger (is tussenganger tussen leier en volk, en is al een wat die leier mag kritiseer) – bevat baie eiename, veral eerbenamings, name van voorgeslagte, amper ‘n geslagsregister – dit verbeeld van waar die leier sy/haar karaktereienskappe gekry het, en dat daar kommunikasie tussen die lewendes en dooies is; kleur van Uniegebou in Pretoria pryslied (Antjie Krog) Strofe I 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is sy hare 6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni uNosekeni die ma van Mandela 8. hy, die man met die vlesige palmkussings 9. hier staan hy 10. uit die gevestigde familie van uNgubengcuka 11. die seun van Dalindyebo 12. die seun van Mandela 13. hy van die rivieroewers by iNqunu 14. heelmaker uit die Thembu-stam (charcoal); (ashes) grys (with the colour of sand) (established) (slender shoulders); alliterasie Mandela se ma (fleshy cushions of the palm); (softness of his approach) (healer/fixer) (river banks); (Thembu clan)

3 Strofe II 15. ’n klein swart ster priem sy bolip Strofe III 16
Strofe II 15. ’n klein swart ster priem sy bolip Strofe III 16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie 18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe 19. die swart pimpernel 20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie Strofe IV 21. hier staan hy dan nou voor ons 22. Nelson Rolihlahla Mandela 23. getrokke tak van lank gelede 24. die sleepsel van sy blare lê wyd 25. legendaries is hy – opspoorder van harte 26. hy maak die pante bymekaar 27. van ’n verskeurde land 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar 29. hy, heelmaker van mense 30. hy stig vrede 31. vrede, die ma van groot nasies (pierce his upper lip) =deurboor sy boonste lip die moesie (mole) op sy bolip (military wing of ANC) (clapper/ flapper) – leier van Umkhonto (reminds of: the scarlet pimpernel)=‘n karakter in ‘n verhaal – meer spesifiek een wat vir ‘n ruk verdwyn en skielik weer verskyn (trail/drag) tak (branch) wat getrek/los is van lank gelede (tracer/tracker/spotter) (panels)=stroke – van’n kledingstuk; metafoor (26-28) (torn/in tatters) Hy help ons om vir mekaar om te gee, t.w.v. onsself. (healer) (peace) (creates/sets up/forms)

4 pryslied (Antjie Krog)
1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is sy hare 6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni uNosekeni die ma van Mandela 8. hy, die man met die vlesige palmkussings 9. hier staan hy 10. uit die gevestigde familie van uNgubengcuka 11. die seun van Dalindyebo 12. die seun van Mandela 13. hy van die rivieroewers by iNqunu 14. heelmaker uit die Thembu-stam 15. ’n klein swart ster priem sy bolip TITEL: Iemand/’n saak word geprys/vereer; kom veral vanaf Afrika-kultuur, waar mondeling (deur sang/digkuns) eer gebring word. Dit vat die belangrikste eienskappe/besonder-hede van die persoon/saak/held saam. Dis amper ‘n biografie (lewensbeskrywing). Die pryssanger/imbongi adverteer as’t ware die persoon (hier: Mandela toe hy op 10 Mei 1994 president geword het). Dis ‘n LIED: m.a.w. dis klankryk en liries/’n liriese gedig: met ritme, musikale effekte, alliterasie assonansie en herhaling (wat eenheid teweegbring en sekere belangrike woorde laat uitstaan. Biografiese aspekte: geboorteplek (iNqunu); ma (uNosekeni); pa (Mgadla Mandela); oupagrootjie (uNgubengcuka); Mandela se voog na sy pa se dood (Dalindyebo, ‘n Thembu-heerser); die swart pimpernel van Umkontho; vryheidsvegter en vredemaker (NET VIR Inligting: Mlangeni en Zolani Mkiva was die pryssangers tydens Mandela se inhuldiging as president.)

5 SOMMIGE VAN MANDELA SE KARAKTEREIENSKAPPE IN DIE GEDIG
16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie 18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe 19. die swart pimpernel 20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie 21. hier staan hy dan nou voor ons 22. Nelson Rolihlahla Mandela 23. getrokke tak van lank gelede 24. die sleepsel van sy blare lê wyd 25. legendaries is hy – opspoorder van harte 26. hy maak die pante bymekaar 27. van ’n verskeurde land 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar 29. hy, heelmaker van mense 30. hy stig vrede 31. vrede, die ma van groot nasies Hy is besadig/gematig/waardig. = aanvoerder; ratel (wat SA se Apartheidsregering se gewete was – en daaroor geratel/geraas gemaak) het. Die regering kon hom nie in die hande kry toe hulle hom wou vang nie. (beskrywing deur joernaliste) OOK rateltaai Progressie: vanaf r3 – Rolihlahla = die tak wat uitgetrek is en merke laat op die grond. “van lank gelede” – is daarvoor bestem, en het mense wyd en syd positief beïnvloed. (Roli=trek uit; ihlala=tak) Hy is ‘n legende: het die land na Apartheid herstel. Hy het hierdeur ook orde herstel in ons gebroke land. Hy herstel gebroke verhoudings (r27, 28,29); bring versoening (r28) ; is ‘n vredemaker (r30); vir ons UBUNTU gewys “ons prys hom” (r16) want hy het sy merk op SA (en die wêreld) gelaat.

6 Uiterlike voorkoms van Mandela
1. in die sandkliphart 6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 8. hy, die man met die vlesige palmkussings (ligte velkleur – die hart van die “sandklip” (Uniegebou); van Pretoria; van SA was lank: letterlik en figuurlik (in moreel, beginsels, leierskap, medemenslikheid, wysheid, ens.) groot, maar sagte hande (“vlesige”) waarmee hy mense aangeraak het

7 Alleenplasing (van 1, 2 of 3woorde in ‘n reël): om die woord/e te beklemtoon/te laat uitstaan
pryslied (Antjie Krog) 1. in die sandkliphart 2. vandag 3. staan hy 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit 5. houtskool en as is sy hare 6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni 7. uNosekeni die ma van Mandela 8. hy, die man met die vlesige palmkussings 9. hier staan hy 10. uit die gevestigde familie van uNgubengcuka 11. die seun van Dalindyebo 12. die seun van Mandela 13. hy van die rivieroewers by iNqunu 14. heelmaker uit die Thembu-stam 15. ’n klein swart ster priem sy bolip Woordspeling: tussen letterlike en figuurlike betekenis – albei is hier van toepassing Inkeping: om wat hier gesê word, te beklemtoon; ‘n ma se invloed is dus vir die spreker baie belangrik in die vorming van ‘n kind Alleenplasing (van 1, 2 of 3woorde in ‘n reël): om die woord/e te beklemtoon/te laat uitstaan Herhaling: skep eenheid (veral in die afwesigheid van ‘n vaste rympatroon/eindrym/vrye vers) en beklemtoon wat gesê word (r17, r20, r25, r26, r28-30)

8 16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie 18
16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie 18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe 19. die swart pimpernel 20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie 21. hier staan hy dan nou voor ons 22. Nelson Rolihlahla Mandela 23. getrokke tak van lank gelede 24. die sleepsel van sy blare lê wyd 25. legendaries is hy – opspoorder van harte 26. hy maak die pante bymekaar 27. van ’n verskeurde land 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar 29. hy, heelmaker van mense 30. hy stig vrede 31. vrede, die ma van groot nasies Alleenplasing (van 1, 2 of 3woorde in ‘n reël): om die woord/e te beklemtoon/te laat uitstaan Woordspeling: tussen letterlike en figuurlike betekenis – albei is hier van toepassing (tak wat getrek is EN Mandelahet mense na hom toe getrek Progressie (wie is Mandela?/waar kom hy vandaan?/wat het hy gedoen?) – dit word aan ons Metafoor: pante = mense/rasse Inkeping: om wat hier gesê word, te beklemtoon; die bymekaarbring van die land wat verskeur is, is dus ‘n belangrike saak waartoe Mandela bygedra het. Enjambement: die hele gedig TEMA: Mandela se lewe, oorsprong, karaktertrekke, invloed, ens.

9 VRAE 1. Waarom is daar nie ‘n lidwoord (soos “die” of “ ‘n”) voor die titel nie? Wie word in hierdie gedig geprys? Wat word ‘n persoon genoem wat ’n pryslied aan iemand opdra? Gee ook die Xhosa-woord. Watter soort gedig kan ‘n mens verwag n.a.v. die “-lied” in “pryslied”?


Download ppt "Pryslied Antjie Krog."

Similar presentations


Ads by Google