SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

SPINAL CORD INJURIES BECAUSE OF TB
GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE
Chapter 12 Additional Analytical Methods. Analytical Methods Technique Type Technique application Subdivisions Specific application DescriptionDestruction.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Eco-Rhiz Lucerne Eco-T Eco-Rhiz Lucerne Eco-T
Kroniese lugvloei-inkorting
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Diskusletsel: Definisie:
Servikale Spondilose.
Rondom My Dawie de Jager.
Restriktiewe longsiekte
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Kenenisa Bekele.
Hanlie Oosthuizen Cilna Oosthuizen
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Jeandré Labuschagne Rozelle van der Merwe
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
CEA PUTTER & FANIE DE KLERK 13/09/12
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Onstabiliteit/Traumatiese sindroom
DEPARTMENT OF PAEDIATRIC SURGERY – OSCE: STATIONS 1 – 5 10 August 2010
Hoofstuk 21 Oefening vir Prestasie
Neurologiese onkologiese toestande
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
OSCE: Paediatric-. Plastic- & Vascular Surgery
Torakale uitlaatsindroom
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Geskape om vir ewig te lewe !
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
OSCE: Paediatric-. Plastic- & Vascular Surgery
OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2)
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB Ilse Lombard 2010

Tuberkulose (TB) Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word. 

Tuberkulose (TB) Mycobacterium tuberculosis sal meesal die longe aantas, maar dit kan ook baie ander dele van die liggaam aantas soos die niere, limfnodes en die werwelkolom.  

Verspreiding van TB Meesal in Afrika en Suid-oos Asië gevind. Meer as 25,000 mense kry dit in Amerika elke jaar.

TB TB kom al duisende jare voor en het miljoene mense dood gemaak.   King Tutankhamen (Egyptian pharaoh)

Definisie Spinale tuberkulose is die presentering van ekstrapulmonêre tuberkulose. Dit word gekarakteriseer deur vernietiging van die vertebrae, met gevolglike skoliose van die werwelkolom.

Patalogie Tuberkulose bakterieë (Mycobacterium tuberculosis) kom oral voor. Kom die liggaam binne deur asemhaling, drinkwater en soms slym. Dit word gewoonlik effektief hanteer en doodgemaak deur ons immuunsisteem. Met vermindering van die liggaam se weerstand sal die bakterië die liggaam inkom en vermeerder. Vroeër was dit veral in lae sosio-ekonomiese omstandighede waar die meeste mense geïnfekteer is, maar a.g.v. verandering in die gedrag van die bakterieë word gewone gesonde mense ook deesdae beïnvloed.

Patalogie Mense van alle ouderdomme word deur die siekte aangetas. By kinders vernietig die siekte die groeiplate , dus verskil die siekte vir kinders en volwassenes. Die primêre letsel mag asimptomaties wees en self herstel sonder enige ander komplikasies. Die toestand mag egter heraktiveer, veral na infeksie, 'n verlaagde immuunrespons of wanvoeding

Patalogie Die lang lewende bakterieë prolifereer stadig a.g.v. hulle dik wasagtige buitelaag. Daarom sal dit nie maklik verkleur met die kleursel wat gewoonlik gebruik word nie en word die ZIEHL-NEELSEN kleursel gebruik Die primêre fokus van infeksie is gewoonlik die longe, limf nodes, ingewande en ander sagte weefsel. Die bakterieë versprei dan na die werwelkolom van die primêre fokus deur die bloedstroom of deur die limfsisteem.

Patalogie Die voorste gedeelte van die werwel (die liggaam) word die meeste geaffekteer. Die been word dan progressief vernietig Die diskus tussen die werwels word ook vernietig Etter van verskillende dikte vorm.

Patalogie In ‘n poging van die liggaam om van die bakterieë ontslae te raak vorm dit granulose weefsel. Die werwel word vernietig en kollabeer a.g.v. die gewig van die liggaam. Dit veroorsaak deformiteit en verplasing van die werwel.

Patalogie Die etter, granulose weefsel en dooie stukkies been word Sequestra genoem en word oral uitgedruk rondom die werwelkolom, hulle veroorsaak absesse en kan versprei na verskillende dele van die liggaam.

Patalogie As die sequestra posterior forseer word sal dit in die spinale kanaal en die spinale koord forseer word Die drukking op die spinale koord kan verlies van funksie soos sensasie en swakheid en verlamming veroorsaak.

Patalogie Die abses is nie warm en pynlik nie en word dus ‘n koue abses genoem. Die abses mag uitbars en dan ‘n sinus agter laat wat vir ‘n lang tyd dreineer.

Oorsake van verspreiding van TB Die volgende dra by tot die verspreiding van pulmonêre TB HIV proteïen energie wanvoeding immuunonderdrukkende terapie kroniese degeneratiewe siektes

Kliniese beeld Tekens en simptome rugpyn swakheid gewigsverlies koors malaise uitputting nagsweet anoreksie 9. Neurologiese simptome - - paraestesie - spierswakheid paralise van die bene, - verlies van blaas- en dermbeheer - spastisiteit van die onderste ledemate Kifose - Beskermende stywe posisie Paravertebrale swelling Psoas abses (knop in die lies)

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS Figure 1a – Anteroposterior radiograph showing tuberculosis of T10/11, with a paravertebral abscess (arrows). Figure 1b – Radiograph at one month showing fixation of the allograft. Figure 1c – Lateral radiograph at five years showing incorporation and partial remodelling of the allograft.

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS (A) Case 1: MRI showing an epidural mass with cord compression (arrow) of the myelum and with extension in the thoracic transverse process and thoracic paraspinal muscles. (B) Case 1: sagittal T2 weighted image reveals increased intensity in vertebral body at Th10 and L2 (arrows) with epidural extension and compression on the conus. (A) Case 1 (B) Case 1

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS Figure 2 Case 1: transversal sections through the vertebral bodies at levels from Th10 to L2 at autopsy show extensive infiltration with Kaposi’s sarcoma. The yellow areas contain massive necrosis.

Komplikasies Vertebrale kollaps wat ‘n kifose veroorsaak. Spinaalkoordkompressie Sinus formasie Paraplegie

Neurologiese komplikasies van TB van die werwelkolom Fisiese kompressie van die neurale weefsel (soos die spinale koord en senuweewortel) deur die produkte van die siekte. Inflammasie van die neurale weefsel en hulle skedes. (Meningitis / Arachnoiditis / Neuritis ) . Vloeistof retensie in die lokale weefsel - ( Edeem ) Verandering van die bloedvoorsiening na neurale weefsel a.g.v. swelling bloedklonte. ( Vaskulêre trombose ) Kroniese strekking van die neurale weefsel deur deformiteite, sequestra en benige swak belynings. Funksionele verlies a.g.v. n.& s en spierswakheid of volledige letsel met totale verlies van van sensasie en spiersterkte. ( Paraplegie , Kwadruplegie )

Ondersoeke Roetine bloedtelling met Erythrocyte Sedimentation Rate. ( ESR ) CXR C. T. Scan. M. R. I. ( Magnetic Resonance Imaging ). Blood Immunoglobin Profile for Tuberculosis. Aspirasie en biopsie, om die teenwoordigheid van bakterië vas te stel. ( Antibiotiese Sensitiwiteit ).

Mediese behandeling 1. Medikasie ( Chemotherapy ) : Dit is die belangrikste behandeling A.g.v. weerstandige bakteriëe ( Multi-Drug Resistance - MDR ). Die regime( genoem AKT) is ‘n sikliese kombinasie van veelvuldige pille oor ‘n langer termyn 9 tot 20 maande. Dit moet noukeurig geobserveer word. 2. Bed Rus : Gedurendie fase van vernietiging en die ontwikkeling van neurologiese komplikasies moet hierdie pasiënte op bedrus geplaas word, die tydperk hang af van die dokter. 3. Spinale Braces : Spinal Brace laat mobilisasie toe, terwyl die area waar die siekte is rus

Mediese behandeling 4. Sjirurgie.: Hoe vroeër die siekte gediagnoseer word hoe beter die prognose en sal die pasiënt nie sjirurgie nodig hê nie. Die sjirurgie is nie ‘n vervanging van medikasie nie, maar aanvullend. Die sjirurgie het 3 doelwitte: Debridement : Verwyder die die siek weefsel (etter, graunulasie weefsel, sequestra ens. ). Neurale Dekompressie : Verlig die spinale koord en senuwees van die kompressie van die siekte. Stabilisasie : Weer sterkte en stabiliteit van die beskadigde gedeelte te herstel deur fusie Soms moet die operasie die spinale deformiteit korrigeer . Vroeë diagnose, effektiewe behandeling het ‘n goeie prognose. Hoe vroeër hoe beter!

Sjirurgie Indikasie vir sjirurgie: Neurologiese verlies Oneffektiwiteit van die medikasie Spinale deformiteit geassosieerd met onstabiliteit of pyn Abses in the paraspinale area Doel van sjirurgie: Bevestig diagnose Verlig kompressie op spinale koord en senuwee wortel. Korrigeer spinale deformiteite Dreineer etter. - Sjirurgiese tegnieke: Anterior radikale fokale debridement Posterior stabilisasie met instrumentasie

PROGNOSE TB kan maande of jare duur. Behandeling is effektief tensy daar ‘n probleem is met weerstandigheid teen medikasie, erge spinale deformiteite, en neurologiese probleme soos kompressie , dit reageer goed op chemoterapie. Operatiewe dekompressie verbeter die herstel tempo. Permanente paraplegie as die skade aan die spinale koord permanent is.

PROGNOSE Vroeë aanvang - Paraplegie : Die swakheid is gewoonlik vinnig met vinnige agteruitgang. Dit benodig aggressiewe behandeling van medikasie en sjirurgie. Dan is die prognose die beste. Soms sal die neurologiese toestand nog steeds agteruitgaan. Laat aanvang - Paraplegie : Dit is as die aktiewe siekte gekontrolleer is en gebeur a.g.v. stadige progressiewe degeneratiewe veranderinge in die neurale weefsel. Die verandering kan permanent wees en dit het ‘n swakker uitkoms.

Fisioterapie doelstellings Bereiking van optimale funksie binne perke van kliniese beeld Heropleiding en Versterking van verswakte spiere Behoud van OVB Verbeter sirkulasie Spreek enige waargenome probleme aan, bv. balans, proksimale stabiliteit ens. Verminder en voorkom pyn Verminder spastisiteit

FISIOTERAPEUTIESE MODALITEITE Kombinasie Terapie behels: Mikropuls strome Interferensie strome Individuele Oefeningsprogram sluit in: Strekke Bobath PNF matwerk & tegnieke Balans heropleiding Heropleiding van loop

Bronnelys 1. Santorpia L, Alfonse L, Tiseo D, Pasanisi F, Cataldo F. Diagnosis and treatment of spinal TB. Journal of Chinese clinical medicine, 2007;2. 2. www.spineuniverse.com 3. www.wikipedia.com 4. Karen Kenyon. Essential facts at your fingertips. 2009:280 5. www.boneandspine.com 6.ww.cbm.ora/en/aeneral/CBMEVENgeneralarticle35822