Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

Similar presentations


Presentation on theme: "Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom"— Presentation transcript:

1 Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom
VOEDING Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

2 DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL
(Waarom eet ons ?) Bron van energie: koolhidrate en vette is die hoofbron Groei en herstel van weefsels: proteïene is die hoofbron Regulerende funksies: minerale, water en vitamiene is die hoofbron

3 sal behoorlik aandag geniet
Die volgende aspekte sal behoorlik aandag geniet 1 Bou van die spysverteringstelsel 2 Vertering: meganies en chemies 3 Absorpsie van verteerde stowwe

4 Kom ons begin met die bou van die spysverteringstelsel

5 MAAK SEKER DAT JY AL DIE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL KAN BENOEM
(Kyk mooi)

6 PERISTALSE MONDHOLTE FARINKS ESOFAGUS LEWER MAAG PANKREAS KOLON
DUNDERM REKTUM ANUS

7 Peristalse is die proses waarby die sametreking en verslapping
van die kring- en lengtespiere in die spysverteringskanaal die voedselbolus vorentoe foseer

8 !!! NB !!! ELKEEN VAN DIE GENOEMDE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL MOET BAIE GOED BESTUDEER WORD

9 MOND-HOLTE

10 DIE HELE MONDHOLTE IS UITGEVOER MET
PLAVEISEL-EPITEEL

11 Die uvula sluit die neusholtes wanneer gesluk word
LIPPE FUNKSIE ??? Die uvula sluit die neusholtes wanneer gesluk word TANDE VERHEMELTE UVULA TONG LIPPE

12 TANDE

13 FUNSKIES SOORTE TANDE MOLARE 3 PREMOLARE 2 CANINI 1 INSISSIVUSSE 2

14 2.1.2.3 TANDFORMULE VAN DIE MENS twee inssissivusse een canini Twee
premolare Twee molare

15 2.1.2.3 2.1.2.3 Boonste 2123 is vir die helfte van die bokaak
Onderste 2123 is vir die helfte van die onderkaak

16 Jy moet die funksies van die tande goed ken

17 Sny die voedsel in kleiner stukkies af Inssissivusse Skeur die kos af. By predatore om prooi te dood Canini

18 Maal die kos fyn Premolare Maal die kos fyn Canini

19 TONG

20 FUNKSIES BITTER SOUT SUUR SOET

21 Sluit die opening na die NEUSHOLTE
FUNKSIES VAN DIE TONG Druk voedsel teen verhemel- te en tande vas 2.Meng voedsel met speeksel 3.Rol voedsel in voedselbolus 4.Help met die slukproses 5.Dien as ‘n smaakorgaan FUNKSIE VAN DIE UVULA Sluit die opening na die NEUSHOLTE tydens die SLUKPROSES

22 SPEEKSELKLIERE

23 Daar is drie paar speekselkliere
(Kyk mooi)

24 PAROTISKLIERE SUBLINGUALE KLIER SUBMAKSILLêRE KLIER

25 Dit is kliere wat sy sekresie stort in ‘n buis wat in ‘n ander
Speekselkliere is eksokriene kliere Dit is kliere wat sy sekresie stort in ‘n buis wat in ‘n ander holte of na buite uitmond (buislose kliere) Wow!!! Wat is dit ?

26 FUNKSIES VAN SPEEKSEL Help met bolusvorming Neutraliseer sure in mond Voorkom tandbederf Speekselamilase verander stysel na maltose

27 MINERAAL- SOUTE WATER SLYM SPEEKSEL- AMILASE
Speekselamilase is ‘n ensiem wat stysel na maltose kan verander Chemiese vertering van stysel begin dus in die mond WAARUIT BESTAAN SPEEKSEL ? MINERAAL- SOUTE WATER SLYM SPEEKSEL- AMILASE

28 DIE MAAG

29 EINA !!!

30 Jy moet sorg dat jy die dele van die maag goed kan onderskei
Dit is NB !!

31 KARDIALE SFINKTER KARDIALE GEDEELTE FUNDUS GEDEELTE CORPUS GEDEELTE PILORUSGEDEELTE PERITONEUM PILORUS SFINKTER

32 !! NB !! Groot getalle gastriese kliere kom in die maagwand voor.
!! Skei maagsap af !!! Groot getalle gastriese kliere kom in die maagwand voor. Gastriese kliere word deur die hormoon gastrien geaktiveer sodra voedsel in die maag beland !! NB !!

33 versameling van die volgende
Maagsappe is ‘n versameling van die volgende komponente

34 MAAGSAP OPGELOSTE SLYM PEPSINOGEEN SOUTE PEPSIEN SOUTSUUR FUNKSIES ?

35 SOUTSUUR Verander pepsinogeen in pepsien Verander sukrose tot glukose en fruktose Kiemdoder (antisepties) PEPSIEN Breek proteïene op in peptone Melkstolling

36 DUNDERM

37 Die dunderm is uiters belangrik
Waarom ?

38 Plek waar die meeste chemiese vertering en absorpsie plaasvind

39 Drie dele word duidelik onderskei Meeste vertering vind hier plaas
DUODENUM JEJENUM Drie dele word duidelik onderskei !! Kyk mooi !! Meeste vertering vind hier plaas ILEUM

40 GEMEENSKAPLIKE PANKREAS-
KOLON MAAG GEMEENSKAPLIKE PANKREAS- EN GABUISSOPENING PILORUS SFINKTER ILEOSEKALE SFINKTER

41 So lyk ‘n dwarsnee van die dunderm
!! NB !!

42 Die belangrikste aanpassing van die dunderm
!! Kyk mooi !! SPIERLAE SUBMUKOSA MUKOSA VILLI LUMEN SEREUSE MEMBRAAN

43 Ken sy funksie !! VILLI DERMVLOKKIE

44 Villi vergroot die absorpsie-oppervlak van die dunderm ontsaglik baie

45 Sorg dat jy die bou en struktuur van die villi goed ken !!!
NB !!

46 FUNKSIES VAN LIEBERKUHN EN BRUNNER Sukrase, laktase en maltase
MIKROVILLI FUNKSIES VAN LIEBERKUHN EN BRUNNER SKEI NB!! ENSIEMES AF Enterokinase Erepsien Lipase Sukrase, laktase en maltase KOLOMEPITEEL VENULE FUNKSIE ? ARTERIOLE CHYLVAT BEKERSEL FUNKSIE ? KAPILLêRE BLOEDVATE KRIPTE VAN LIEBERKUHN BINDWEEFSEL SPIERWEEFSEL BRUNNER- KLIERE VENE ARTERIE LIMFVAT

47 FUNKSIE VAN VILLI? VERGROOT DIE ABSORPSIEOPPERVLAK VAN DIE DUNDERM
ONTSAGLIK !!! !!!! NB !!!!

48 LEWER

49 DIE FUNKSIES VAN DIE LEWER IS ALTYD ‘N BELANGRIKE LANGVRAAG

50 Sintetiseer en skei gal af.
Vorm glikogeen uit glukose en stoor dit Beheer metabolisme van aminosure. Sintetiseer vitamien A. Sintetiseer heparien Dien as ontgiftingsorgaan (detoks) Sintetiseer plasmaproteïene soos albumien Berg stowwe soos bloed, yster vitamien A, D, E, K

51 PANKREAS

52 PANKREAS

53 DIE PANKREAS HET TWEE FUNKSIES
Skei verteringsensiemes af (eksokrien) amilase lipase tripsinogeen Skei hormone af (endokrien) Insulien Glukagon

54 Eilandjies van Langerhans
Hormone word deur die Eilandjies van Langerhans afgeskei ALFASELLE (GUKAGON) BETASELLE (INSULIEN)

55 AMILASE LIPASE TRIPSIEN
EKSOKRIENE KLIER AMILASE LIPASE TRIPSIEN GLUKAGON ENSIEME IN ‘N BUIS AFGESKEI INSULIEN ENDOKRIENE KLIER ALFASELLE BETASELLE HORMONE DIREK IN BLOEDSTROOM

56 Wat is die funksies van …
Insulien Glukagon

57 Insulien Glukagon Verlaag die vlakke van bloedglukose
Verhoog die vlakke van bloedglukose Glukagon

58 endokriene- sowel as ‘n eksokriene klier Kan jy onderskei tussen dit ?
Die pankreas is ‘n endokriene- sowel as ‘n eksokriene klier Kan jy onderskei tussen dit ? Baie belangrik !!!

59 Skei sekresie in ‘n buis af Bv ensiemes Skei sekresie in
Eksokriene klier Skei sekresie in bloedstroom af Bv hormone Endokriene klier

60 DIKDERM

61 KOLON 1 - DWARSLIGGENDE 2 - STYGENDE KOLON 3 - APPENDIKS 4 - REKTUM
5 - ANUS 6 - SEKUM 7 - DALENDE KOLON

62 VERTERING

63 Daar is TWEE soorte vertering, nl …

64 Meganiese vertering Chemiese vertering Wat is die verskil ?

65 Meganiese vertering is die fisiese opbreek prosesse van voedsel,
soos ... kouprosesse bolusvorming peristalse

66 By chemiese vertering is chemiese splitsings betrokke deur
die werking van die ensiemes

67 Ken chemiese vertering in terme van …

68 spysverteringskanaal wat
Deel van die spysverteringskanaal wat betrokke is Ensiem wat betrokke is Plek geproduseer Produkte wat gevorm is Stowwe waarop dit inwerk

69 Mond Speeksel- amilase mond Maltose Gaar stysels

70 Maag Pepsien Maag Peptone Proteïene

71 Maag Glukose & fruktose
Soutsuur (nie ensiem nie) Maag Glukose & fruktose sukrose

72 Dunderm Enterokinase Dunderm Tripsien Tripsinogeen

73 Dunderm Erepsien Dunderm Aminosure Peptone

74 Dunderm Lipase Dunderm & Pankreas Vetsuur & Gliserol Vette

75 Dunderm Glukose & Fruktose
Sukrase Dunderm Glukose & Fruktose Sukrose

76 Dunderm Glukose & glukose
Maltase Dunderm Glukose & glukose Maltose

77 Dunderm Glukose & galaktose
Laktase dunderm Glukose & galaktose Laktose

78 Dunderm Amilase Pankreas Maltose Gaar & rou stysels

79 Dunderm Tripsien Pankreas Peptone Proteïene

80 BESTEMMING VERTEERDE PRODUKTE VAN

81 VETTE SOMMIGE WORD GEBERG AS VETWEEFSEL OORMAAT WORD OMGESIT IN
GLIKOGEEN

82 AMINOSURE KAN NIE GEBERG WORD NIE BEWEEG DEUR LIGGAAM VIR
PROTEïENSINTESE OORTOLLIGES WORD IN LEWER GEDEAMINEER TOT GLUKOSE

83 GLUKOSE OORTOLLIGES WORD GEBERG AS GLIKOGEEN SOMMIGES WORD OMGESIT NA
ATP TYDENS SELRESPIRASIE ANDER WORD AS VETWEEFSEL GEBERG


Download ppt "Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom"

Similar presentations


Ads by Google