Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

VRAAG EN ANTWOORD- METODE

Similar presentations


Presentation on theme: "VRAAG EN ANTWOORD- METODE"— Presentation transcript:

1 VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 ?

2 DIE BESTE 3 LETTER WOORD IN DIE WOORDEBOEK IS:
VRA/ASK

3 Uitkomste van die metode
geslote en oop vrae; vrae op die verskillende kognitiewe vlakke; vrae op die affektiewe domein; vrae wat gebruik word as ‘n tegniek; en vrae as ‘n metode; vrae wat die leerders aan die hand van ‘n geleidelike stapsgewyse ontdekking lei tot nuwe verwantskappe; lys die aspekte wat altyd ingedagte gehou moet word wanneer die vraag en antwoord metode gebruik word in die klas.

4 Beskou die volgende twee situasies
Diffusie is die beweging van vastestofdeeltjies deur ‘n medium vanaf ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie. Definieer diffusie. SITUASIE 2 1 min 2 min min WATER VASTE STOF 1. Neem die verskil na 1 min,3min, 5min waar. 2. Waar is die hoogste/laagste konsentrasie vastestof 3. Sal hitte die proses versnel ? Motiveer. 4. Wat veroorsaak die beweging as hitte toegevoeg word? Dit is diffusie

5 verskille in situasie 2 is:
Dat begrip eerder as kennis getoets is; Leerders aktief betrokke was; Leerders was nuuskierig; Leerders is logiese gelei tot die antwoord; Die volgende voorafkennis was in plek: oplossing/vaste stof/vloeistof; Onderwyser het onmiddelik terugvoering gekry; Leerders was aangemoedig (motiveer tegniek).

6 Wat is ‘n vraagtegniek? Alle leerders moet aangemoedig word om die vrae te beantwoord Stel die vraag en: wag Vra iemand (wat gebeur as jy voor die tyd vra?) POSE PAUSE POUNCE Prys Verkeerde antwoord ( herhaal die vraag,kom agter die denke (miskonsepsie),vra ‘n volgende vraag om die leerders te herfokus.) Glimlag terwyl jy wag (jou lyftaal gee jou weg)

7 vraagmetode ? Waar jy aan die hand van vrae leerders lei tot die konstruering van nuwe kennis:

8 I keep six Honest Serving men, They taught me all I knew:
Their names are What and why and When and How where and Who Rudyard Kipling

9 verspreiding van vrae Versprei die vrae (nie met die ry af nie);
Dit is maklik om stil leerders te vermy; Sluit in, met oogkontak; Gee genoeg tyd; Vermy vae vrae wat meer as een antwoord het; Groep vrae op bord (leerders bespreek die antwoorde twee- twee en gee dan terugvoering)

10 variasie van vrae Geslote vraag “Is dit osmose of diffusie”? diffusie
100% sukses sonder dat daar enige begrip is Baie lae diagnostiese waarde Kan nie aanneem dat leer plaasgevind het nie Nie verbale kommunikasie van die onderwyser bepaal soms die antwoord

11 variasie van vrae 2.Oop vraag (verlang meer detail )
Dit beweeg deur ‘n deurlaatbare membraan Gee een rede vir jou antwoord Oop vrae, laat leerders dink Gee ‘n aanduiding van wat leerders weet

12 Vlakke/DOMEINE waarop die vrae gevra word
Vrae op al drie domeine ontwikkel die leerder in totaliteit PSIGOMOTORIESE Gebruik die mikroskoop en identifiseer die verkille AFFEKTIEWE Verklaar jou siening oor of leerders in totaliteit ontwikkel moet word KOGNITIEWE Noem die drie domeine wat ontwikkel moet word om ‘n leerder in totaliteit te ontwikkel

13 kOGNITIEWE vrae Bloom se taksonomie
Herken die vlakke (FEITELIKE VRAE: LEER LEERDERS NIE OM TOE TE PAS NIE EN ONTWIKKEL NIE HOËR KOGNITIEWE DENKE NIE) Let op na die verloop tussen die vrae Ontsluiting van kennis

14 Voorbeelde van vrae op die verskillende vlakke/ Domeine
1.Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie en motiveer jou antwoord 4. Analiseer die huidige toestand en identifiseer die mees gevaarlike tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter en meet die vlak van besoedeling in die atmosfeer 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike verbruik. VERLOOP VAN VRAE Metode

15 WAARDE VAN DIE VRAAGTEGNIEK
70%-80% van alle vrae is op die eerste vlak-kennisvlak Vrae op verskillende vlakke ontwikkel vaardighede (HOE) Gebruik vir selfassessering/assessering deur die onderwyser/basislyn assessering Kan gebruik om aandag te trek (NIE AS STRAF NIE) Kan gebruik word om probleme te identifiseer of miskonsepsies uit te skakel Kan gebruik word om begrip tuis te bring Hoër orde denke te ontwikkel Gee onmiddelik terugvoer Regte antwoorde bou selfbeeld wat lei tot intrinsieke motivering

16 10 punte om te onthou Kan die studente die vrae suksesvol beantwoord?
Laat jy wagtyd toe? Wat sê jou liggaamstaal? Prys en/of herken jy die respons? Vermy jy, om te berispe? Kan jy as daar ‘n verkeerde antwoord gegee word dit antwoord met ‘n ander vraag om te herfokus? Is jou vrae kort en duidelik met eenvoudige taal? Vermy jy dit om net feitelike vrae te vra? Versprei jy die vrae in die klas? Kan jy elke 2 min vrae vra as jy klas gee?


Download ppt "VRAAG EN ANTWOORD- METODE"

Similar presentations


Ads by Google