Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Pediatriese Noodgevalle

Similar presentations


Presentation on theme: "Pediatriese Noodgevalle"— Presentation transcript:

1 Pediatriese Noodgevalle
Prakties in ongevalle Min teorie

2 Aanvanklike hantering
Kroep Status asmatikus Skok/dehidrasie Konvulsies Pyn Koors Syfers

3 Kroep VVW (geskiedenis) Epiglotitis (HSV/fungaal/waterpokkies)
Tonsillitis Peri-tonsillêre/retrofaringeale abses Nekkliere met sekondêre infeksie Stadiëring slegs van toepassing op ALTB

4 Rx ALTB O2 deur nebulisasie masker SaO2 groot hulp
Adrenalien 0.5 ml/kg met max 6 ml (1:1000) nebulisasies 30-60 min verligting Tagikardie, perifere vaskulêre afsluiting “koop tyd” Verander nie verloop van siekte

5 Deksametasoon 0.6 mg/kg po of iv of imi
Budesonied 2 mg nebulisasie Prednisoloon: 2 mg/kg/dag od tot bd Werk binne ure Intubasie: slegs 5% van erge kroep In teater met volle narkose Verkieslik ENT chirurg 3/7 IPPV

6 Asma Aggiteerd LOC Swak asemhalingspogings SaO2 < 85% in kamerlug
Stil borskas Pulsus paradoksus (tegniek) PEFR < 33 % (nie prakties)

7 Hantering – status asmatikus
O2 deur nebulisasiemasker (SaO2) Nebulisasies: Salbutamol (ventolin) 2.5 tot 5 mg/ml konstant Ipratropium bromied (atrovent) 250 tot 500 mcg elke 20 min maal 3, dan 4 hly Combivent of duolin - 4 hly beperk MDI (ventolin/asthavent): 10 tot 20 puffs 0.5 tot 1 hly monitor kalium

8 Prednisoloon/prednisoon 2 mg/kg/dag
Solu Medrol (metielprednisiloon) 1-2 mg/kg/dose 6 hly iv Hidrokortisoon 2 mg/kg/dose 6 hly iv Dexametasoon 0.6 mg/kg/dose od iv ? Antibiotika (makroliede)

9 ICU status asmatikus Salbutamol: 15 mcg/kg iv stat, dan 5 mcg/kg/min 1 ste uur, dan 1 mcg/kg/min Aminofillien: 10 mg/kg lading oor 1 uur, dan 0.5 – 1 mg/kg/hr Moet salbutamol halveer as bg gebruik MgSO4 (50%): 50 mg/kg iv oor 20 min, 30 mg/kg/hr IPPV baie moeilik Drugdoses – Frank Shann

10 Skok Kardiaal Hipovolemies Kardiogenies Aritmieë CMO HVS Klepsiekte
Miokard kontusie Miokard infarksie Bloeding GE Volvulus Brand Peritonitis Intussesepsie Breuke

11 “Disruptive” Obstruktief Septisemie Anafilakse Middels Narkose Spinaal koord P/T Hemopneumotx Flail chest Tamponade HPT

12

13

14

15

16 Hipovolemies/septies
IV: iv toegang/IO/sentraal Bolusse kristalloeïed 20 ml/kg maal 2 (0.9% saline) Daarna kolloïed Oorweeg Inotrope na 40 ml/kg (intropin/dobutrex) IPPV vroeg ? Oorsaak

17

18

19 Monitor SaO2 Temp verskil van 2 grade celsius
BD: 80 + (2 maal ouderdom) Kapp vul Uriene: 1 – 2 ml/kg/hr Bewussyn CVP Bloedmonsters

20 Anafilakse O2 Adrenalien 0.01 ml/kg imi (1:1000), dan infuus
Vogbolus 10 ml/kg Salbutamol/adrenalien nebulisasie Metielprednisiloon (Solu-Medrol) 2 mg/kg iv stat Chloorpheniramien 0.25 mg/kg

21

22 Status epileptikus IV toegang Geen IV toegang
Valium (diasepam) 0.3 mg/kg of Dormicum (midasolam) 0.1 mg/kg Ativan (lorasepam) 0.1 mg/kg Kan herhaal na 5 min Fenobarbitoon mg/kg Ook Epilim 20 mg/kg Kan herhaal in ICU na 20 min Drugdoses – Frank Shann Valium 0.5 mg PR Of Dormicum 0.2 mg/kg IMI Kan herhaal na 10 min

23 Onderdrukte bewussyn D diabetes I infeksie, inflammasie
M metabolies (Na/Ca/glukose/NVS LVS/Reye) T tumor, toksies, trauma O O2 (hipoksie) P post iktaal, psigose, poison

24 Pyn Brand/trauma Valoron: 1 druppel/2.5 kg (1 jaar = 10 kg = 4 druppels) Empaped: 25 mg/kg (1 jaar = 250 mg) Voltaren supp: vanaf 1 jaar 12.5 mg Ponstan supp: vanaf 8 kg 125 mg supp Perfalgen (paracetamol): 15 mg/kg iv stadig Morfien: IMI: 0.1 mg/kg IVI: 0.05 mg/kg (moet kan ventileer) Ketamien (dressings/prosedures): 3-5 mg/kg IMI

25 Strope mg/5 ml

26 Prakties – koors/pyn NB: nie kombinasie van 2 paracetamols saam nie
Bebruik kombinasies Gebruik paracetamol as basis dosis (15 mg/kg) Vanaf 5 kg: empaped 125 mg en 2.5 ml stroop Vanag 8 kg: 5 ml van stroop en ponstan supp Vanaf 10 kg: 5 ml van stroop en empaped 250 mg Vanaf 12 kg: 7.5 ml stroop en voltaren 12.5 mg supp Vanaf 18 kg: 10 ml stroop Vanaf 25 kg: voltaren 25 mg NB: nie kombinasie van 2 paracetamols saam nie

27

28

29

30

31 Maagbuis: 2 × (sternum + manubrium) + 2 cm BD
Sistool: 80 + (2 × jare) minimum Diastool: 2/3 van sistool Neonaat of prem: mean ≥ gestasie Tot minimum van 30 mmHg

32 Induksie vir intubasie
Algemeen Atropien 20 mcg/kg Ketamien 1-2 mg/kg Scolien 1-2 mg/kg Verhoogde IKD Etomidaat 0.3 mg/kg Rocuronium 1 mg/kg

33 (Frank Shann – boekie, iphone, ipad) (power point voordrag)

34


Download ppt "Pediatriese Noodgevalle"

Similar presentations


Ads by Google