Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Getuienisaksie & Indië

Similar presentations


Presentation on theme: "Getuienisaksie & Indië"— Presentation transcript:

1 Getuienisaksie & Indië
Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.

2 Indië het 23 x soveel mense as in SA: 1,2 biljoen
Indië het 23 x soveel mense as in SA: 1,2 biljoen! Net 2,3% van die bevolking is Christene, maw 27 miljoen.

3 Hennie van Deventer by Bybel-Media (in Wellington) glo die mees effektiewe manier om te evangeliseer, is om die Christene in Indië te bemagtig.

4 BM werk reeds van die vroeë-tagtigs in vennootskap met pastoor Sam Selva Raj van Chennai, Indië.

5 Past. Sam het in die 80’s die Bybelkor-kursus “New Life – For You
Past. Sam het in die 80’s die Bybelkor-kursus “New Life – For You!” tydens ᾽n besoek aan SA ontdek. Die kursus is geskryf met die doel om die evangelie aan Hindoes te verduidelik.

6 Die kursus is in ’n paar Indiese tale vertaal en word in Bybelstudiegroepe gebruik vir mense wat belangstel om meer oor die Christelike geloof uit te vind.

7 Die groepe word gelei deur sendelinge wat in Chennai opgelei en oor die hele land uitgestuur word. Daar is reeds meer as sulke Bybelstudiegroepies of gemeentetjies.

8 Daar word elke Sondag 7 eredienste in 5 tale gehou.
Die hoofkerk, ”Echo of His Call”, in Chennai het al meer as lidmate. Daar word elke Sondag 7 eredienste in 5 tale gehou.

9 “Echo of His Call” het ongeveer 150 werkers wat help met:
Druk en verspreiding van literatuur Korrespondensie-kursusse Onderwys Teologiese opleiding Gemeenskaps-ontwikkeling

10 Dit het al hoe belangriker geword om sendelinge op te lei
Dit het al hoe belangriker geword om sendelinge op te lei. Die ”Nehemia Bible College” is met groot ondersteuning van Bybel-Media gebou en in 2010 ingewy.

11 Studente ontvang ’n twee-jaar- opleiding as voltydse nasionale - of internasionale sendelinge.

12 Daar is al meer as 1 200 studente opgelei.

13 Dmv afstandsonderrig kan daar meer leiers oor die hele Indië opgelei word.

14 Peter Schnetler, Kampuspastoor by River City East, tweet: “I ministered to graduating students at Nehemiah Bible College in Chennai... their passion to serve God is mind blowing!!”

15 Lees meer by www.echoofhiscall.org en meer van BM by bybelmedia.co.za
Lees ook meer van ons by en ons facebook by en ’like’ dit asb.

16 Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.


Download ppt "Getuienisaksie & Indië"

Similar presentations


Ads by Google