Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Taalkunde.

Similar presentations


Presentation on theme: "Taalkunde."— Presentation transcript:

1 Taalkunde

2 Kom ons vergelyk vir ‘n oomblik:
Hoeveel tenses het Engels en Afrikaans?

3 ENG 12!!!!!

4 Verlede tyd Teenwoordige tyd Toekomende tyd AFR 3 ;)

5 Hoe sal ‘n EAT-leerder die volgende sin vertaal?
I’m watching a film on TV now. Ek kyking ‘n film op die TV nou. Ek kyk ‘n film op die TV nou.

6 I’m watching a film on TV now.
P T S I’m watching a film on TV now. S v1 O P T S v1 T O M P v2 I Ek kyk nou ‘n film op die TV.

7 Waar moet taalkunde onderrig dan begin?

8 S v1 T O M P v2 I Alle sinne in Afrikaans kan met STOMPI verduidelik word. STOMPI is die “universele formule” om sintaksis te verstaan. Die oomblik wat jy as onderwyser en jou leerders die STOMPI-kode kraak, gaan Afrikaans hul gunsteling vak wees.

9 Kom ons kyk na ‘n paar STOMPI toepassings vir sintaksis:

10 Woordorde Sinne word met verskillende gedeeltes begin.
TWEE baie belangrike reëls met woordorde: Don’t change, just rearrange Whatever you start with, the verb one follows.

11 Daar word slegs met die werkwoorde en/of tydwoorde verander.
TYE Sinne se “tyd” word verander. Dikwels moet leerder die sin dan ook met ‘n bywoord van tyd laat begin. S v1 T O M P v2 I T v1 S O M P v2 I Daar word slegs met die werkwoorde en/of tydwoorde verander.

12 Hoeveel koppe het jy?

13 Hoeveel kante het jy?

14 Lydende en Bedrywende vorm
Die sin word herskryf sodat daar met die voorwerp begin word.

15 Stappe om ‘n Lydende sin te ontleed:
Stap 1: Verdeel sin in Sv1TOMPv2I. Stap 2: Onderstreep die werkwoorde. Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord. Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. Stap 5: Begin met die Object van STOMPI. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

16 Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen.
Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

17 Stap 1: Verdeel sin in Sv1TOMPv2I.
Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. P v2 I Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

18 Stap 2: Onderstreep die werkwoorde.
Verlede tyd Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

19 Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord.
Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Verlede tyd: ge- … Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

20 Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur.
Tyd (gister) Wyse (hard) Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. Verlede tyd: ge- … Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

21 Stap 5: Begin met die Object van STOMPI.
Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. O v1 (T M) deur S P v2 I O v1 T M S Sy rugbybal is (gister hard) deur die seun oor die pale geskop om te oefen. P v2 I Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

22 Direkte en Indirekte rede
Die direkte woorde word herskryf sonder aanhalingstekens. “dat” is ‘n groep 3 voegwoord, wat beteken dat die verb1 in die aanhalings na die einde van die sin geplaas word. Werkwoord reël: As v1 ‘n hulpwerkwoord is, word dit voor v2 geplaas. As v1 ‘n “het” is, word dit na v2 geplaas.

23 Ontkenning Nee, S v1 N T O M P v2 I N
‘n Sin word in die negatief geskryf. Afrikaans het ‘n dubbele ontkenning wat soms verwarrend is. Nee, S v1 N T O M P v2 I N

24 Voegwoorde Twee enkelvoudige sinne word verbind met ‘n voegwoord. Saamgestelde sin word gevorm Daar is drie voegwoord groepe. Elke groep het ander reëls wat bepaal wat met die v1 gebeur. 2 3 1 Groep 1: Geen verandering nie. Groep 2: v1 in tweede sin ruil om met onderwerp. Groep 3: v1 in tweede sin word verplaas na die einde van die sin. “het” na v1, ander hulpwerkwoorde voor v1.

25 Hoe sal jy die volgende sinne aan jou leerders verduidelik
Hoe sal jy die volgende sinne aan jou leerders verduidelik? Verskaf asb stappe. Skryf die sin in die verlede tyd: Al die ander kry die boodskap dat hulle iets moet saambring. Skryf die sin in die lydende vorm: ‘n Gasvrou verwelkom altyd sjokolade. Skryf die volgende sin in die indirekte rede. Begin met “Ouma sê dat” “Goeie maniere is belangrik” Skryf die volgende sin in die ontkenning: Ek hoor iemand in die donker fluister. Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord in hakkies: Dit is die beste om dadelik te bel. Jy kan om verskoning vra. (sodat)


Download ppt "Taalkunde."

Similar presentations


Ads by Google