Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Sosiale Wetenskappe Module 1

Similar presentations


Presentation on theme: "Sosiale Wetenskappe Module 1"— Presentation transcript:

1 Sosiale Wetenskappe Module 1
Handel en Slawerny Graad 7 A (Mnr. Barnard.)

2 Woordelys Karavaan Definisies
‘n Groep mense wat toer deur gebruik te maak van diere of mense om hul besittings/goedere te dra dikwels deur woestyne en ander gevaarlike gebiede.

3 English: Caravan approaching Timbuktu in 1853

4 Ruilhandel Definisie Die uitruiling is 'n metode van handeldryf waar goedere of dienste direk verruil word vir ander goedere of dienste sonder die gebruik van' n ​​ruilmiddel, soos geld. (Die uitruiling van goedere/dienste)

5 An 1874 newspaper illustration from Harper's Weekly, showing a man engaging in barter: offering chickens in exchange for his yearly newspaper subscription.

6 Karveel

7 Definisie Klein skepe wat drie maste het. Die Portugese en die Spanjaarde het dit vanaf die 15de eeu vir ontdekkingsreise gebruik.

8 Dhow/Dau A small dhow in Zanzibar
A painting of a Baghlah, traditional deep sea Dhow.

9 Dau Dhow ferrying passengers near Inhambane, Mozambique.
‘n Arabiese skip wat vir ruilhandel en slawehandel gebruik is. Dhow ferrying passengers near Inhambane, Mozambique.

10 Uitvoer Definisie Die skuif of verkoop van goedere vanaf die tuisland na ‘n ander land. Bv. Tuisland - Suid-Afrika na China

11 South Africa Trade: Exports
South Africa’s primary export commodities include gold, diamonds, platinum, other metals and minerals, machinery and equipment. South Africa’s exports were worth $67.93 billion in 2009, down from $86.12 billion in 2008.

12 Lingua Franca (Mengeltaal)
Definisie: ‘n Taal wat uit ‘n verskeidenheid tale bestaan en as ‘n medium gebruik word tussen sprekers van verskillende tale sodat hulle mekaar kan verstaan, bv. waar daar handel gedryf word.

13 Handeldryf Definisie: Die koop/verkoop of uitruiling van goedere.

14 Imam Definisie: Die Imam is die een wat die Islamitiese eredienste lei. In kleiner gemeenskappe, is die Imam ook die leier van die gemeenskap.

15 An Imam leading prayers in Cairo, Egypt, in 1865.

16 Imam Twelver en Ismaili Sjiïtiese glo dat hierdie imams is deur God gekies om perfek te wees, voorbeelde vir die gelowiges te wees en die ganse mensdom te lei in alle aspekte van die lewe. Hierdie leiers moet gevolg word, aangesien hulle deur God aangestel is.

17 Hulle glo dat die Imam profete van God is.
An Imam in Omdurman, Sudan.

18 Invoer Definisie: Die skuif of verkoop van goedere vanaf die tuisland na ‘n ander land. Bv. Tuisland - Engeland na Suid-Afrika Platinum, Goud, BMW 3 series, Vrugte

19

20 Oase Definisie: ‘n Vrugbare omgewing met water wat in die woestyn voorkom. The Bilma oasis in northeast Niger, with the Kaouar escarpment in the background

21

22 Ruilhandel, ruiling en handeldryf
Die klassieke tye: Tydperk 100 n.c. het die Grieke en die Romeine met Afrika-stamme handel gedryf. Hulle het materiaal en staalwapens vir ivoor, klapperolie en skilpaddop geruil.

23 IVOOR Ivoor is 'n harde, wit materiaal waaruit die tande van diere soos olifante, seekoeie, walrusse, en mammoette bestaan. In die oudste beskawings is ivoor gebruik vir die maak van beelde of om op te teken. In die 14de eeu het die beeldhoukuns in ivoor 'n bloeitydperk beleef. Teen die 20ste eeu word ivoor ook algemeen gebruik in die nywerheid, en veral voor die bekendstelling van plastiek, is dit gebruik vir die maak van biljardballe, klavierklawers, knope en ornamente.

24

25 Klapperolie

26 Skilpaddop Produkte wat van skilpaddop gemaak is.
Lancet Case - Tortoise Shell (18th Century)

27 Tortoise Shell Depicting Captain James Cook

28 Ruilhandel was nie so eenvoudig nie!
Goedere moes geruik word vir ander goedere met dieselfde waarde. Dit is egter moeilik om bepaal watter waarde aan goedere geheg word. Mense het dus nie altyd saamgestem nie. Later het mense goud, skulpe of muntstukke as betaling gebruik.

29 Dit het ruiling vergemaklik, veral oor lang afstande.
Handelaars kon dus met ‘n sakkie muntstukke mark toe gaan, in plaas van ‘n groot vrag goedere. Dit het ruiling vergemaklik, veral oor lang afstande. The Great Mosque of Djenné, founded in 800, was an important trading base; now a World Heritage Site

30 Vroeë handelstelsels in die Oose, Wes-Afrika en Europa.
Vanaf die 9de tot die 19de eeu het handel in die Ooste, Wes-Afrika en Europa floreer. Arabië em Persië het reeds in die 8ste eeu met stede en eilande aan die Ooskus van Afrika handel gedryf. Plekke soos Zanzibar, Mogadisjoe, Pemba en Kilwa het bekend gestaan as sakesenstrums waar speserye, metaal en materiaal vir ivoor en goud vanaf bv. Zimbabwe na die kus vervoer was.

31 Die vyf kategorieë van die handelsbewegings
9de-16de eeu (Oos-Afrika) 9-16de eeu (Trans-Sahara en Wes-Afrika) 14de-16de eeu (Europese handelstelsel) 17de-18de eeu (Nederlandse handelaars) 16de-19de eeu (Afrika en die Atlantiese oseaan)

32 Goedere verruil Speserye Metaal Ivoor Goud Tydperk: 16de – 19de eeu
Handelsbeweging - Handelstate/gebiede Gemeenskappe van Arabië en Swahili en Groot-Zimbabwe (OOS-AFRIKA) Tydperk: de – 19de eeu Speserye Metaal Ivoor Goud Goedere verruil

33 Handelsbeweging – Trans-Sahara en Wes-Afrika
Goedere verruil – 16de – 19de eeu Sout Slawe

34 Handelsbeweging – Europese handelstelsel (Portugese)
Speserye Goud Goedere Ivoor Slawe verruil

35 Handelsbeweging – Nederlandse handelaars
Goedere verruil Slawe

36

37

38 Modern Slavery: The Secret World of 27 Million People

39 Handelsbeweging – Afrika en die Atlantiese Oseaan
Goedere verruil Slawe

40 Handelsbeweging – Oos-Afrika en die Indiese Oseaan
9de – 16de eeu. In die tydperk was die Indiese Oseaan die spil waarom wêreldhandel gedraai het. Handel het plaasgevind tussen: Indië, China en Maleia (Die Ooste) , Die Arabiere van die Midde-Ooste, die Oos-Afrikaanse kuslyn en Europeërs wat indie omgewing van die Meditereense See gewoon het. Die Oos-Afrikaanse kuslyn het belangrike hawens vir hierdie handel verskaf. (Slawe is van hieraf na ander dele van die wêreld vervoer.)

41 Swahili-handelaars. Die Swahili’s het aan die ooskus van Afrika gebly.
Hulle het hul eie klein skepe gebou – hiermee het hulle op en af in die Indiese Oseaan gevaar om met dorpies langs die kus handel te dryf. Die Arabiere het langs die Rooi See af gevaar na die Ooskus om met die Swahili’s handel te dryf.

42

43 Tydens die piek periode van hierdie handel, op enige gegewe dag, kon Swahili matrose gesien word met die laai van hul groot skepe met goud, yster, ivoor en kokosneute, of die aflaai van hulle tekstiele en juweliersware uit Indië en pragtige porselein uit China. Die Swahili het ook skepe uit China en ander nasies na hul hawens getrek. Hierdie skepe het gereeld gestop by Lamu, Malindi, Mombosa en ander handel stad-state langs die Oos-Afrikaanse kus. Hierdie stede het ontwikkel tot die welvarende bloeiende kosmopolitiese kulture as gevolg van hierdie handel. Oos-Afrikaanse ivoor was hoog in aanvraag gedurende hierdie tydperk en hierdie ivoor het sy weg gevind na Indië, die Persiese Golf en China. Suid-Afrikaanse goud was ook hoog in aanvraag. The Swahili Coast of Africa.

44 Lingua France (Swahili)
Die Arabiere het handel gedryf vir slawe, goud en ivoor wat die Swahili’s van plekke soos Groot-Zimbabwe gekry het. Swahili – het ‘n algemene taal geword. Handelaars het die taal wat uit Arabies en Afrika-tale bestaan het, gebruik. Die Swahili-state,vanaf Mogadisjoe (vandag Somalië) tot suid van die Zambezi-river (vandag Mosambiek), asook Zanzibar, Pemba en die Comores het almal deel van die Oos-Afrikaanse handelsnetwerk gevorm.

45 Afrika

46 Pre-Colonial African States

47 Zanzibar

48

49 Pemba

50 Pemba Pemba Island, with a latitude of (5° 10' 0 S) and a longitude of 39.8 (39° 47' 60 E), is a hypsographic (island) located in Tanzania that is a part of Africa.

51 Handel in Oos-Afrikaanse lande het deel gevorm van die Indiese Oseaan se handelstelsel.
Hoofuitvoer was: Ivoor, goud en slawe. 13de tot 15de eeu: In 1498 het die Portugese gearriveer en besigheid het afgeneem. Die Nederlanders – Arabiere – Oman het die moontlikheid van handel raakgesien en die Swahili-state het hul posisie in die Indiese Oseaan verloor. Teen die 19de eeu het baie Oos-Afrikaanse lande deel van die Britse ryk geword.

52 Groot Zimbabwe Groot-Zimbabwe, wat deur die Shona-nasie bewoon was, was ‘n ryk koninkryk met ‘n groot bevolking. Hulpbronne was: grond, water, voedsel, ivoor en goud. Hierdie hulpbronne is vir glas en materiaal verruil vanaf die Arabiere, Europeërs en die Asiatiese handelaars.

53 Vragte ivoor en goud is vervoer na die hawens van Oos-Afrika, naamlik Mogadisjoe, Zanzibar, Pemba en Kilwa Kiwa. (Handelsentrums) Die koning van Zimbabwe sou goud, koper, ivoor laat versamel en dan sy handelaars na Kilwa stuur, waar hulle met die Swahili- en Arabiese handelaars handel gedryf het. Die goedere is verruil vir matte, sy, erdewerke, krale en glas vanaf sover as China.

54 Die regeerders van Groot-Zimbabwe (Die Mwene Mutabi) was binnelandse handelaars wat nie belang gestel het om deel te wees van die handelstelsel van die Indiese Oseaan nie. Hulle wou (selfs deur militêre geweld) die sentrale gebied van Zimbabwe uitbrei - sodat hulle toegang tot die ryk soutmere, materiale en ivoor kon kry. Groot-Zimbabwe het dus die binneland van Afrika regeer en het dit hulle belangrike vennote gemaak van die Oos-Afrikaanse handelaars.

55 Opgrawings het bewys dat hulle ‘n ryk, beskaafde en vooruitstrewende nasie was wat gedurende die 15de eeu regeer het. (Die ruïnes kan steeds in Zimbabwe gesien word.)

56 Groot Zimbabwe ’n Naby-foto van ’n deel van die beroemde bouvalle
Groot Zimbabwe, waarvan die bouvalle deur UNESCO tot Wêrelderfenisgebied verklaar is, was die sentrum van ’n ingewikkelde handelsnetwerk wat baie gemeenskappe in Suidelike Afrika met mekaar verbind en betrekkinge met Arabiese handelaars aan die Oos-Afrikaanse kus gehandhaaf het. Trouens, navorsers reken Groot Zimbabwe was die hoofstad van die groot Monomotapa-ryk, wat in die Middeleeue die huidige state van Zimbabwe en Mosambiek tussen die riviere Limpopo en Zambezi oorspan het. Baie kleiner ruïnes van bouwerke volgens die Groot Zimbabwe-patroon word dan ook in hierdie wêrelddeel aangetref. Tog word die ruïnes van Groot Zimbabwe en die ander steeds deur vele raaisels omgewe. Baie navorsing is dus nog nodig voordat ten minste ’n vae ware prentjie van daardie fassinerende staat van weleer geteken sal kan word. ’n Naby-foto van ’n deel van die beroemde bouvalle

57

58 Het jy geweet? Die woord “Swahili” beteken “kus”, terwyl die woord “Zimbabwe” van die Shona-woord “dzimba dzamabwe” afgelei is. Hierdie woord beteken “klipgeboue” en verwys na die vele klip-omheinde gebiede waarin die koninklike familie in Groot-Zimbabwe gewoon het. Die ruïnes van Groot-Zimbabwe is in 1986 as ‘n UNESCO-Wêrelderfenisgebied verklaar.

59 Trans-Sahara-handel Die Sahara is die wêreld se grootste warm woestyn, meer as 9 000 000 km², of omtrent dieselfde grootte as die VSA. Die Sahara is geleë in noordelike Afrika. Die naam, Sahara, is 'n westerse uitspraak van die Arabiese woord vir woestyn.

60 Berber Tydperk (Berber beteken nomadies)
Die gebruik en smee van yster vind plaas deur handel met die Fenisiërs (c v.C.). Teen 2500 v.C. was die Sahara so droog soos dit vandag is en het dit vir mense 'n grootliks ondeurdringbare hindernis geword, met slegs verspreide vestigings om die oases, maar met min handel deur die woestyn. Teen 500 v.C. het 'n nuwe invloed in die vorm van die Grieke en Fenisiërs. Griekse handelaars versprei langs die oostelike kus van die woestyn en vestig handelskolonies aan die Rooi Seekus. Die grootste verandering in die geskiedenis van die Sahara breek aan met die Arabiese inval wat kamele na die gebied bring. Vir die eerste keer kon doeltreffende handel oor die Saharawoestyn onderneem word. Die koninkryke van die Sahel word ryk en magtig en voer goud na Noord-Afrika uit. Die emirate aan die Middellandse See stuur vervaardigde goedere en perde suid. Uit die Sahara self is sout uitgevoer. Die proses het die verspreide oasegemeenskappe in handelsentra omskep, en dit onder die beheer van die ryke aan die rand van die woestyn gebring. Die handel duur vir verskeie eeue voort tot die ontwikkeling van die karveel in Europa, eers uit Portugal, maar spoedig van oral in Wes-Europa. In die moderne era onstaan 'n aantal myne en gemeenskappe om die woestyn se natuurlike hulpbronne te ontgin. Die sluit in groot olie- en gasvelde in Algerië en Libië en groot fosfaatneerslae in Marokko en Westelike-Sahara.

61 Saharan trade routes circa 1400, with the modern territory of Niger highlighted


Download ppt "Sosiale Wetenskappe Module 1"

Similar presentations


Ads by Google