Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Hartlik welkom in die Erediens

Similar presentations


Presentation on theme: "Hartlik welkom in die Erediens"— Presentation transcript:

1 Hartlik welkom in die Erediens
Sondag, 21 April 2019 Hartlik welkom in die Erediens

2 Gebed

3

4 46 Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in U hande gee Ek My gees oor
46 Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in U hande gee Ek My gees oor. Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas. 47 Toe die offisier sien wat gebeur het, het hy God geprys en gesê: “Hierdie man was werklik onskuldig.” 48 Al die mense wat saamgedrom het om na die skouspel te kyk en gesien het wat daar gebeur het, het verslae huis toe gegaan.

5 49Maar al Jesus se vriende, ook die vroue wat Hom van Galilea af gevolg het, het op ‘n afstand bly staan. Hulle het al hierdie dinge gesien Daar was ‘n man met die naam Josef, afkomstig van ‘n Joodse dorpie Arimatea. Hy was ‘n goeie en opregte man en het die koms van die koninkryk van God verwag. Hoewel hy ‘n lid van die Joodse Raad was, het hy nie met hulle besluite en optrede saamgestem nie.

6 52 Hierdie man het na Pilatus toe gegaan en die liggaam van Jesus gevra. 53 Nadat hy dit van die kruis afgehaal het, het hy dit in linne toegedraai en in ‘n rotsgraf neergelê waarin nog nooit tevore iemand begrawe was nie. 54 Dit was Vrydag, en die sabbat het al begin aanbreek. 55 Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe Sy liggaam neergelê word. 56 Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en sal reggemaak. (Lukas 23:46-55)

7 Jesus se storie eindig nie hier nie…

8 1Die Sondagmore baie vroeg het die vroue na die graf toe gegaan met die reukolie wat hulle reggemaak het. 2Daar kry hulle die klip weggerol van die ingang van die graf af; 3en toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. 4Hulle het nie geweet wat om daarvan te dink nie. Meteens staan daar by hulle twee manne met blink klere aan. 5Die vroue het groot geskrik en met hulle gesigte na die grond toe gebuig. Toe sê die manne vir hulle: “Waarom soek julle die Lewende by die dooies? 6Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. (Lukas 24:1-6)

9 Wat beteken Jesus se opstandiging vir ons???
Jesus is gebore (VIR MY EN VIR JOU) Lewe (Lering/ wonderwerke/ gelykenisse) op die aarde (VIR MY EN VIR JOU); Sterf aan die kruis (VIR MY EN VIR JOU); JESUS HET WAARLIK OPGESTAAN (VIR MY EN VIR JOU) Wat beteken Jesus se opstandiging vir ons???

10 Skriflesing: 1 Korintiërs 15:3-22

11 Daar is verskillende sieninge oor Jesus se opstandiging:
1) Die opstanding van Jesus is ‘n fabel/legende 2) Jesus het waarlik opgestaan 3) Jesus het opgestaan, maar wat daarvan?

12 Jesus het waarlik opgestaan… …maar weet ons dit vir seker?

13 Jesus het Sy opstanding voorspel (Matt 16:21)
Jesus het aan verskeie gelowiges verskyn na Sy opstanding

14 Maria Magdalena; Ander vroue; Die Emmausgangers; Simon Petrus; Dissipels (sonder Tomas) Dissipels (met Tomas) 7 Dissipels langs die see by Tiberias; 12 Dissipels op die berg by Galilea; 500 mense op die berg by Galilea; Jesus se broer (Jakobus) Dissipels (Hand 1) Paulus

15 Die bediening van Paulus het vasgestaan op die opstandiging van Jesus
Die dissipels se geloof het verdiep en vasgestaan na Jesus se opstandiging Die bediening van Paulus het vasgestaan op die opstandiging van Jesus

16 Die opstandiging is ‘n bewys dat Jesus Goddelik was/is
“…op grond van Sy opstandiging uit die dood is Hy deur die Heilige Gees aangewys as die Seun van God wat met mag beklee is, Jesus Christus ons Here.” (Rom 1:4)

17 Die opstandiging bewys Christus se krag om sonde te vergewe
“En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes.” (1 Kor. 15: 17)

18 Die opstandiging bewys Christus se mag oor die dood
Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie.” (Rom. 6:9) Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom ‘n plek in die hemel gegee. (Ef. 2:6)

19 Beslis nie ‘n fabel/ legende…
Jesus se opstandiging = Beslis nie ‘n fabel/ legende… DIT IS DIE WAARHEID!!!

20 “Jesus’s resurrection is the beginning of God’s new project not to snatch people away from heaven but to colonize earth with the life of heaven. That, after all, is what the Lord’s prayer is about.” – N.T. Wright

21 Die opstandiging moet ons in beweging bring;
Die ewige lewe begin nie eers ‘eendag’ nie…

22 Mag die Here ons geloofsoë so oopmaak dat die opstandiging ‘n realiteit in ons allerdaagse lewe sal wees.

23 Gebed

24 Dankoffers & Afkondigings

25 Dankgebed

26 Ontvang die Here se seën

27 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens"

Similar presentations


Ads by Google