Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.

Similar presentations


Presentation on theme: "Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof."— Presentation transcript:

1

2 Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof kom en gered word nie.

3 Dié wat op die klipbank val, dui op hulle wat die woord met blydskap aanneem wanneer hulle dit hoor, maar dit skiet nie wortel nie. Hulle geloof hou net 'n tydjie. Die oomblik dat dit op die proef gestel word, gee hulle moed op.

4 Die saad wat tussen die onkruid val, dui op dié wat die woord hoor, maar deur die sorge en die rykdom en die genietinge van die lewe word dit gaandeweg verstik, en dit skiet nie saad nie.”

5

6 > Probeer God se karakter verdraai.

7 “When a believer doubts God’s goodness, love, grace, mercy, or sufficiency, he joins Satan in impugning God’s truthfulness.” John MacArthur

8 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn.

9 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding.

10 Ef. 4:14 “Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie.”

11 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer.

12 I Kor. 16:9 “Ek sal egter tot pinkster in Efese bly, want hier staan 'n groot en belangrike deur vir my oop, maar hier is ook baie teenstanders.”

13 I Tess. 2:18 “Daarom wou ons weer na julle toe kom; ek, Paulus, het keer op keer probeer kom, maar die Satan het ons verhinder.”

14 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer. > Hy saai onenigheid.

15 Joh. 17:21-23 “Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.”

16 Ef. 4:3 “Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.”

17 I Kor. 11:19 “Daar moet trouens partyskappe onder julle wees sodat dit bekend kan word wie van julle die toets kan deurstaan.”

18 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer. > Hy saai onenigheid. > Hy probeer ons op ons self en eie bronne laat vertrou.

19 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer. > Hy saai onenigheid. > Hy probeer ons op ons self en eie bronne laat vertrou. > Hy lei mense in huigelary.

20 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer. > Hy saai onenigheid. > Hy probeer ons op ons self en eie bronne laat vertrou. > Hy lei mense in huigelary. > Hy mislei christene in wêrelds-gesindhede.

21 Rom. 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”

22 > Probeer God se karakter verdraai
> Probeer God se karakter verdraai. > Hy probeer ons huidige oorwinning ondermyn. > Gebruik verwarring en misleiding. > Hy val God se kinders aan om Sy werk te probeer keer. > Hy saai onenigheid. > Hy probeer ons op ons self en eie bronne laat vertrou. > Hy lei mense in huigelary. > Hy mislei christene in wêrelds-gesindhede. > Hy lei ons om God se Woord ongehoorsaam aan te wees.

23 “Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.”


Download ppt "Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof."

Similar presentations


Ads by Google