Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Learning, Life and entrepreneurial skills

Similar presentations


Presentation on theme: "Learning, Life and entrepreneurial skills"— Presentation transcript:

1 Learning, Life and entrepreneurial skills
“Helping children reach their full potential”

2 WAT MOEILIK LEER OF MOEILIK IS
WAT MAAK EK MET WOORDE WAT MOEILIK LEER OF MOEILIK IS OM TE ONTHOU ? Soms is daar ABSTRAKTE KERNWOORDE (kan dit nie teken nie) of kernwoorde wat sommer net moeilik is om te onthou. Dan moet ons dit vir onsself makliker maak deur dit konkreet te maak (teken dit) of met ‘n assosiasie daarvan te onthou.

3 Taksidermis = taxi vol derms axidermist. Wie sal dit nou ooit vergeet?
BYVOORBEELD Taksidermis = taxi vol derms axidermist. Wie sal dit nou ooit vergeet?

4 (REGTERBREIN) Kyk of jy iets met die volgende woorde
kan doen om hulle vinnig te kan leer en te kan onthou. Al wat jy moet doen is om jou VERBEELDING (REGTERBREIN) te oefen.

5 Bedoeïene _________________________
Timboektoe _________________________ Saharawoestyn _________________________ Biodiversiteit _________________________ Amasone _________________________ Atakamawoestyn _________________________

6 Kom ons doen nou ʼn paar visualiseringsoefeninge
Dit is baie belangrik om VISUALISERING as tegniek in te oefen en dit na die beste van jou vermoë te benut. Kom ons doen nou ʼn paar visualiseringsoefeninge

7 Visualiseer die volgende kernwoorde:
Teken eers ‘n prentjie van elkeen in die blokkie. Maak jou oë toe en kyk of jy jou prentjie kan sien in jou gedagtes. Herhaal dan die woorde hardop in die regte volgorde. . Woede Perd Blom Polisie Musiek Kar Gelukkig

8 Memorisering d.m.v. rympies of stories
Rympies of stories is nog ʼn lekker metode wat jy kan gebruik om kernwoorde of feite te memoriseer. Dit word gedoen op die volgende manier: Maak ʼn rympie of storie met al die kernwoorde hierbo, terwyl jy die woorde BAIE DUIDELIK visualiseer. Wees kreatief ! Onthou: indien die rympies en stories grappig, snaaks en soms ʼn bietjie stout is, onthou mens dit baie makliker.

9 Leonardo da Vinci; skilder; Renaissance.
BYVOORBEELD Ons is nou besig met Geskiedenis en ons leer van: Leonardo da Vinci was een van die grootste skilders van die Renaissance. Kernwoorde: Leonardo da Vinci; skilder; Renaissance. Hoe onthou ek dit ? Die nare leeu (leo-nar) van daai provinsie (da vinci) skilder renne saans (Renaissance)

10 Kom ons kyk gou na ‘n paar berge om te leer
deur dit te teken met ‘n “storie” daarby: Tafelberg, Drakensberge en Keniagebergtes. Geen kunswerke nie ! Hou jou skets klein en eenvoudig.

11 Oefening vir hierdie memoriseringstegniek
Memoriseer die volgende woorde deur gebruik te maak van rympies of stories soos aangedui. Gebruik telkens die oop spasie langs die woorde om op te werk: Ballon Hoed Boek Trein Heuwel Papier Tier Ring Boks Robot Haas Rivier Olie Raket Fontein Son Water Muis

12 Sterkte en alles van die beste.
2014 © . “Helping children reach their full potential”


Download ppt "Learning, Life and entrepreneurial skills"

Similar presentations


Ads by Google