Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change

Similar presentations


Presentation on theme: "Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change"— Presentation transcript:

1 Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change
and the Partnership for a Missional Church

2 Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie
In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.

3 Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.

4 Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander…
aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording

5 5 fases van besluitneming
Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik

6 Mense se openheid tot verandering
Onversetlikes % “the traditional” Trae meerderheid % “the skeptical” Vroeë meerderheid % “the thoughtful” Aanpasbares % “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”


Download ppt "Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change"

Similar presentations


Ads by Google