Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byAshtyn Hanney Modified over 10 years ago
2
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS
3
SMALL BUSSINESSES
4
AFTER 10 YEARS OF FREEDOM
5
HOUSING
6
AFTER 10 YEARS OF FREEDOM
7
MENU LES 1: EENHEID 1 AFRIKAANS LESSON 1: UNIT 1 ENGLISH
8
Behoeftes en begeertes EKONOMIESE EN BESTUURS WETENSKAPPE GRAAD 8 EENHEID 1
9
Basiese behoeftes
10
B asiese behoeftes KOS – Basiese behoefte - Noodsaaklik om te lewe KLERE- Basiese behoefte - Moet pas by seisoene SKUILING- Basiese behoefte - Hang af van bouer se vaardighede,sosiale status en fondse ONTSPANNING- Behoefte om iets anders te doen as werk – Sport,Stokperdjies ens.
11
Mense het behoeftes aan: DIENSTEGOEDERE
12
VERSKILLE TUSSEN BEHOEFTES EN BEGEERTES BEHOEFTES Alles wat noodsaaklik is vir oorlewing BEGEERTES Alles wat ons graag wil hê, maar dis nie noodsaaklik vir oorlewing nie Kom ons speel n speletjie en kyk wat is die verskille tussen mense se behoeftes en begeertes Speletjie
13
Bevrediging van behoeftes en begeertes MENSE VERDIEN GELD GAAN WERK
14
BEVREDIG HY SY BEHOEFTES NA GOEDERE EN DIENSTE EN IN DIE PROSES
15
Aktiwiteit 1 Navorsing Opdrag: Vergelyk die verskille in lewensstandaarde en behoeftes van die verskillende persone. Kyk na: Die verskille in hulle vergoeding Is hulle behoeftes dieselfde? Gee redes: Hoekom verskil hulle vergoeding?
16
VRAGMOTOR BESTUURDER DOKTER BANKKLERK
17
Aktiwiteit 2 Projek Mense het deur die eeue nog altyd behoeftes gehad, dink jy dat hierdie behoeftes en begeertes met die tye verander het? Opdrag: Stel voor hoe die afgelope 10 jaar van demokrasie in ons land die behoeftes en begeertes van jou en ook ander mense verander het.. Byvoorbeeld: Verandering in noodsaaklike behoeftes soos kos, klere, skuiling en ontspanning. Verandering op ekonomiese gebied soos entrepeneurskaap, klein besighede en werksgeleenthede. Verandering in behoeftes na behuising
18
Aktiwiteit 2 Projek Formaat: Gebruik enige vorm of kombinasie van ICT om n voorlegging(in Ms Word), n Plakkaat of n Powerpoint presentation te maak. Hulpmiddels: Rekenaar, Internet, Kleurdrukker en enige ander tegnologie wat jy benodig. Assesering: Onderwyser - Rubrik
19
NEEDS AND WANTS ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES GRADE 8 UNIT 1
20
BASIC NEEDS
21
B asic Needs FOOD – A Basic need and a necessity to live Clothing – Basic Need – Right clothes for right season Shelter - Basic Need –Depends on skills of the builder ans available funds Relaxation – Need to relax away from work. Hobbies, sports arts etc.
22
Human needs: SERVICESGOODS
23
ACTIVITY 1 RESEARCH Compare the needs of the three different people. Answer the following questions on each: Are there any differences in their salaries? Why are there differences? Are their needs the same, explain?
24
Truck driver Doctor Bank clerk
25
Differences between needs and wants NEEDS Everything neccesary for survival WANTS Anything we want to have, but its not a neccesity Lets play a game to understand the differences between needs and wants! Game
26
SATISFYING NEEDS AND WANTS People To earn money are working
27
satisfy his and his familys needs and wants to
28
Activities 2 Project 2004 has been the year of celebrating 10 years of democracy and the success stories of transforming South African Society. INSTRUCTIONS: Use any ICT resources to create a presentation to show how the needs and wants of South Africans have changed during the 10 years of freedom and democracy. You must show how it was before 1994 and how democracy changed it all. You can use the following ideas: Changes in basic needs such as food, clothing, shelter and relaxation and the reasons why it changed. How the opportunities for people to provide in the needs of their families has changed, for example the developments in small business and in entrepreneurial activities.
29
Activity 2 Project Format of presentation: PowerPoint Poster Printed and illustrated by photographs Resources: Computers, printers Internet Digital photos and video Scanner Any other form of ICT Assessment: Who?Teacher How?Rubric
30
Lets play Xs and Os
31
789 456 123 Scoreboard X O Click here if X Wins Click here if O Wins
32
1 NEED OR WANT?
33
1 NEED OF TRANSPORT Home
34
2 NEED OR WANT?
35
2 WANT
36
3 NEED OR WANT?
37
3 WANT
38
4 NEED OR WANT?
39
4 NEED
40
5 NEED OR WANT?
41
5 NEED
42
6 NEED OR WANT ?
43
6 NEED
44
7 NEED OR WANT?
45
7 NEED
46
8 NEED OR WANT?
47
8 NEED
48
9 NEED OR WANT?
49
9 WANT
50
BACK
Similar presentations
© 2024 SlidePlayer.com Inc.
All rights reserved.