Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Waardegedrewe Bestuur vir gemeentes?
Pieter Kloppers
2
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer.
Daar is nie genoeg parkering vir die studente op Stellenbosch nie en die studente wat ver van die kampus bly sukkel om parkeerplek naby die kampus te kry. Die koster dra die sleutels van die kerkgebou en kom op haar eie ooreen met ‘n arm (ander ras) gemeente dat hul die kerkgebou op Sondae kan gebruik.
3
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer.
Die jeug van die gemeente gaan op ‘n fondsinsamelingstoer en slaap in ‘n skoolkoshuis in die vakansie. ‘n Deel van die jeugtoer bemors die koshuisgebou en die skoolhoof skryf ‘n epos vir die hoofouderling van die gemeente waarin hy kla oor die gedrag van die jeug, sy teleurstelling uitspreek in die karakakter wat die groep openbaar het, verduidelik hoe geskok die koshuispersoneel was en vra dat die gemeente die jeug dissiplineer.
4
Verduidelik hoe jou gemeente sal reageer.
Na baie klagtes stel die dominee stel voor dat die klank van die kerkgebou baie moet verbeter, die kerkraad stem saam, en die dominee doen ‘n beroep op mense om na vore te kom om die dominee met die klank te help. Daar kom mense na vore, maar na enkele kere se hulp verdwyn die “klankhelpers” weer.
5
Gemeente is ‘n plek vir geloofsvorming
geloofsvorming is ‘n gesprek
6
Parkering
7
Die ‘bril wat jy opsit bepaal wat jy sien
8
7 brille vir verandering
9
Moreel Vraag: Is dit reg wat hulle doen?
As die ander net minder selfsugtig is. (Oplossing: Beter mense)
10
Oplossing: Pas die reëls net beter toe.
Juridies Vraag: Het hulle ʼn reël oortree? Is die reëls voldoende om die situasie te orden? Oplossing: Pas die reëls net beter toe.
11
Wat spoor sulke optrede aan? Oplossing: Verander die aansporing?
Ekonomie Wat spoor sulke optrede aan? Oplossing: Verander die aansporing?
12
Struktureel (Fisies of Organisatories)
Wat maak dit moontlik om so op te tree? Oplossing: Verander struktuur om by waardes te pas
13
Barmhartige Samaritaan eksperiment
Invloed van struktuur Barmhartige Samaritaan eksperiment Struktuur oorheers bedoelings
14
Mentorskap Is jy oppad na die doelwit wat jy gestel het?
Oplossing: Verstaan eie doelwitte en rig dade daarop.
15
Oplossing: Portuurgroep skep nuwe mode.
Wat is “cool”? Oplossing: Portuurgroep skep nuwe mode.
16
Grootste enkele invloed op jeug se ontwikkeling (ook binne die kerk?)
Portuur invloed Grootste enkele invloed op jeug se ontwikkeling (ook binne die kerk?)
17
7. Insig in die sisteem(teorie)
Hoe werk die sisteem wat die uitkoms gee? Oplossing: Sistemiese ingryp
18
Belangrike Kennisgewing
In my ondervinding word meestal gepoog om verandering deur die uitsluitlike gebruik van die morele en juridiese brille te bekyk. Albei maak gebruik van ‘n bepaalde verstaan van dieselfde onderliggende hiërargie. Dit is ʼn lewenskuns wat (be)OEFEN word en nie ʼn resep wat net toegepas word nie.
19
Parkering Sou jy nou ook ander meganismes hê om die parkeer probleem op te los?
20
Jeugtoer
21
Jeug op fondsinsamelingstoer …
22
Die waardes word verontagsaam
…dinge loop verkeerd Die waardes word verontagsaam
23
Die skoolhof vertel die gemeente
… iemand vertel Die skoolhof vertel die gemeente
24
… ons voer gesprek en kyk of dit strook met ons waardes
Dit klop nie met ons waardes nie
25
Vra watter verhoudings het seergekry?
Dit is nie so belangrik watter reël oortree is nie.
26
Ons gaan maak die verhoudings reg…so ver ons kan
Ek is jammer ek jou laat voel het jy word nie gerespekteer nie. Ek sal betaal vir die skoonmaak.
27
…en dan word die dissiplinêre prosedure gevolg
Waar verhoudinge die belangrikste geag word is mense meer maal eerlik as oneerlik.
28
Parkering Sou jy nou ook ander meganismes hê om die parkeer probleem op te los?
29
Die Koster se besluit
30
Wie is ons of wie wil ons wees?
Waardes dien as ʼn oriëntasie punt. Dit gee koers waar daar geen vorige ondervinding is nie.
31
Reël-gebaseerde Gemeente
Die hoogste in die hiërargie bepaal die inhoud van die reël. (Kerkraad, Dominee)
32
Waarde-gebaseerde Gemeente
Nou word die reël gebaseer op ʼn waarde maar die spel is steeds dieselfde.
33
Waarde-gedrewe Gemeente
Die hoogste gesag is nou die waardes, nie meer enige iemand in die gemeente nie.
34
Magshiërargie Slegte nuus word nie boontoe vertel nie. Lugrampe en Vigs, knoffel en beet
35
In ʼn magshiërargie is die klem op:
Elkeen moet sy “plek” ken – moenie arrogant wees nie – beheer wat gaan gebeur – ons hou vergaderings
36
Waardegedrewe Organisasie Gemeente
Vier dit as mense hul potensiaal verwesenlik – Hou belynings gesprekke
37
Reëls ontmagtig en maak mense ‘moeg’
“Wie is jy om dit te sê? Jy het dan gister self so gemaak”.
38
Waardes ag verhoudinge hoog en gee mense hoop
Al het jy ʼn vorige keer misluk is dit juis ʼn rede om jou die keer ernstig op te neem.
39
Bepaal die gedeelde waardes deur te vra: Wat maak die plek vir jou lekker/ sleg?
Neem alle bydraes; groepeer dit in waardes; jy het waardebevredigers en –frustreerders – Voila!
40
Wie bepaal die inhoud van die waardes?
Alle minderhede en buitestaanders se opinies is so net so belangrik as die meerderheid s’n.
41
Oorweeg die inset Geloofsvorming is nie ʼn huis wat gebou moet word nie - dit is ʼn gesprek wat gevoer word
42
Reëlgedrewe bestuur – gekenmerk deur vergaderings
Waardegedrewe bestuur – gekenmerk deur belynings gesprekke.
43
Die klankspan speel nie saam nie
44
Skep ‘n Sandput
45
Ruimtes waar mense hulle potensiaal kan bereik
Speel volleyball
46
Die doel is bemagtiging
47
Gedink oor gesprek
48
‘n gesprek
49
Ondersteuning in student se soeke na sin
Jongmense Ondersteuning in student se soeke na sin
50
Diversiteit, Waardes en Demokrasie
Demokrasie is ʼn gesprek oor waardes eerder as ʼn afdwing van die wil van die meerderheid.
51
Diversiteit in ʼn gemeenskap
Gebruik woorde soos baie, ewe, min, & baie min
52
Jy en diversiteit in jou gemeenskap
Soms deel van die dominante groep en soms nie.
53
Demokrasie as meerderheidswil
Dit los jou dikwels buite.
54
Dr. Nico Simpson nsimpson@lantic.net
Copyright notice and Terms of Use Unless explicitly mentioned otherwise, Nico Simpson owns the exclusive copyright to all illustrations in this PowerPoint. No illustration are within the Public Domain. Any use of images is a copyright infringement.
57
Dag van ‘n koshuis student
58
Kulturele ?????
59
Kulturele Veelsydigheid
60
Reëls het beperkte uitkomste
‘n Reëlgebaseerde sisteem rus op ʼn baie eng fondasie.
61
Verskuilde koste van reëls
Maklik op dit op papier te skryf, benodig egter polisie, aanklaers, regters, balju, tronke, ens.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com Inc.
All rights reserved.