Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense

Similar presentations


Presentation on theme: "Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense"— Presentation transcript:

1

2 Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
Ons voorneme ‘n ambisieuse doelwit Die sobere realiteit Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense Ons jaarlikse besteding aan bevondsing is ‘n 100ste van 1% van nasionale besteding in Suid-Afrika R 125 miljoen per jaar

3 Strategiese ontwikkeling
Ons opsies Welsyn Strategiese ontwikkeling Probeer sosiale en ekonomiese sisteme beinvloed om groter lang termyn impak te hê Versterk die staat se welsyn stelsel Vebeter die lewens van 0.02% van mense per jaar

4 Katalis vir verandering
Ons posisie: Strategiese belegger Begin ‘n ketting reaksie wat die hele sisteem beinvloed, nie net ‘n deel nie Katalis vir verandering Vergroot toegang tot informasie Sit nuwe rolspelers in ou situasies Vergroot die reeks van aksies moontlik vir mense Verander die “pay-offs” van spesifieke aksies Demonstreer suksesvolle program modelle wat opgeskaal kan word Oorkom sistemiese blokkasies Belê in inisiatiewe wat ‘n intrinsieke duplisering effek het Gedryf deur innovering en inkubasie Hefbome vir verandering

5 Hoekom stel die DG Murray Trust belang in ‘n venootskap met die kerk en hoekom doen ons soveel moeite met ons venootskap met Diaconia?

6 Sosiale kapitaal Gesamentlike waarde van sosiale netwerke
Ons deel materiële dinge & Nie materiële dinge “Good will” Vertroue Samewerking Wederkerigheid

7 Kultuur van empatie Sleutel vir beide ekonomiese en sosiale ontwikkeling Voel saam Hoër ekonomiese groei sal nie outomaties ongelykheid verminder nie Gedeelde ervarings Verstaan ‘n ander se gemoedstoestand en denke Benodig: Politiese ekonomie gebasseer op waardes wat klem plaas op ons vermoë om ander te verstaan en saam te werk Wees gemotiveerd om te reageer en te help Wat is nodig? Wat verweer ons vermoë?

8 “Without economic growth, social development will fail because public goods must be financed through taxation. Without social development, economic growth will flounder because there will be insufficient human capital to push an advanced economy and because social instability will undermine business confidence and investment”.

9 Blootstelling Kontak hipotese bewys oor en oor dat kontak onder die regte omstandighede vooroordeel verminder en verhoudings verbeter. Wat ons glo persepsies Stereotipes Benodig platforms + benodig bewusmaking Platforms rondom die welstand en ontwikkeling van kinders dra ook effektief by tot ekonomiese groei

10 ‘n unieke posisie/geleentheid om by te dra tot verandering in SA
Platforms en ondersteuning vir groot getalle gewone burgers om direkte kontak te hê Rondom die welstand en ontwikkeling van kinders 0-6 jaar Dra effektief by tot ontwikkeling van menslike kaptiaal nodig vir eknomiese groei Vergroot netwerke – nuwe kanale vir sosiale kapitaal om te vloei Bou ‘n kultuur van empatie

11 Katalis vir verandering
Ons posisie: Strategiese belegger Begin ‘n ketting reaksie wat die hele sisteem beinvloed, nie net ‘n deel nie Katalis vir verandering ? Vergroot toegang tot informasie Sit nuwe rolspelers in ou situasies Vergroot die reeks van aksies moontlik vir mense Verander die “pay-offs” van spesifieke aksies Demonstreer suksesvolle program modelle wat opgeskaal kan word Oorkom sistemiese blokkasies Belê in inisiatiewe wat ‘n intrinsieke duplisering effek het Gedryf deur innovasie en inkubasie Hefbome vir verandering

12 Meer geleenthede vir gestruktueerde vroeë kind stimulasie
Ondersteun ma’s gedurende die 1ste 1000 Dae van haar kind se ontwikkeling Meer geleenthede vir gestruktueerde vroeë kind stimulasie Help kinders om lief te wees vir lees 3-4 jaar oud 0-6 jaar oud Die basis vir leer Embrace SmartStart Nal’ibali

13 Oudtshoorn Embrace


Download ppt "Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense"

Similar presentations


Ads by Google