Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

NETWERKE GRAAD12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie.

Similar presentations


Presentation on theme: "NETWERKE GRAAD12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie."— Presentation transcript:

1 NETWERKE GRAAD12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

2 KYK NA HIERDIE KAART VAN SUID-AFRIKA
Kan jy die netwerk van paaie sien? RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

3 REKENAARNETWERKE VOORBEELDE
‘n Rekenaar- netwerk werk op dieselfde beginsel as ‘n kaart. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

4 REKENAARNETWERKE VOORBEELDE
INTERNET Modem Tafelblad- rekenaar Skootrekenaar Roeteerder Skakelaar Databasis Drukker RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

5 REKENAAR NETWERKE VOORBEELDE
Nodes Nodes Wat is ‘n node? Wat is ‘n spil (hub)? Nodes HUB HUB Backbone kabel RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

6 WAT IS ‘N NODE? Enige stelsel /toestel aan netwerk gekoppel.
Voorbeeld: netwerk koppel lêerbediener, 5 rekenaars, 2 drukkers – 8 nodes op netwerk. Elke toestel op netwerk het netwerk adres – uniek en identifiseer elke toestel. Hou rekord van waar data op netwerk oorgedra is en waarheen. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

7 WAT IS ‘N SPIL (HUB)? Komponent wat veelvuldige rekenaars en ander toestelle toelaat toelaat om via ‘n lokale area netwerk (LAN) te koppel. Veroorsaak dat datapakkies van een toestel na ander toestelle oor dieselfde netwerk gestuur word. Netwerk spille gebruik Ethernet konneksies om rekenaars met mekaar te koppel, staan ook as Ethernet spil bekend. CAT GALORE REVISED FOR CAPS OFFICE Estie

8 HOOFFUNKSIES VAN REKENAAR NETWERKE
Laat kommunikasie toe: Telefone, Televisies, Internet. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

9 ‘n LAN NETWERK BEDIENER WERKSTASIE WERKSTASIE SPIL (HUB) WERKSTASIE
DRUKKER WERKSTASIE WERKSTASIE WERKSTASIE RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

10 NOG ‘N LAN NETWERK Skoot-rekenaar Drukker Tafelblad- rekenaar
Bediener rekenaar Drukker RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

11 ‘N LAN NETWERK (VERVOLG)
Netwerk vermoë om rekenaars naby mekaar te groepeer. Kantoorgebou, skool of tuis. Waardevol om bronne soos lêers, drukkers, speletjies of ander toepassings te deel. Konnekteer dikwels met ander LANs, en tot die Internet. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

12 Kom ons bespreek nou die voordele en die nadele van LAN netwerke.
LANS: BESPREKING Kom ons bespreek nou die voordele en die nadele van LAN netwerke. Kan jy dit nog onthou? ADVANTAGES OF LANs Hardware such as printers can be shared so individual workstations do not need their own printer. When they print, the data is stored in a queue on a server. The data is then passed to the printer. All the users work can be stored in a central place (the dedicated file server) so a user can access their work through any computer on the network. Software can be shared, software packages are stored on the server and downloaded to workstations as requested. Note that a licence still has to be bought for each copy of the software needed. Data can be shared because database files stored in the server are available to users around the network; data from CD-ROMs can also be shared across the network. Central back-up can take place automatically at regular intervals. A user will usually be able to retrieve work that has been deleted by mistake. Messages can be sent to people working at other computers on the network which can save time and paper. It is possible to set up a local intranet such as that on the KLB school network. The web pages of information can be accessed only over the LAN. An intranet is free because it does not involve phone links. There is control over users’ access rights to programs and data. DISADVANTAGES OF LANs Printing can be slow. Where a lot of workstations are served by only one or two printers, long print queues may develop. A virus can spread more easily. If a virus gets into one computer, it is likely to spread quickly across the network because it will get into the central backing store. As data is shared there is a greater need for security. Users of the network have to have authentication techniques such as user ids and passwords. Unique user ID's control access to the files and settings on the network while passwords prevent unauthorised users from logging onto the network. Data may also have to be encrypted so that it is meaningless if intercepted. If the server fails, all the workstations are affected. Work stored on shared hard disk drives will not be accessible and it will not be possible to use network printers either. The cost of installing the equipment is greater. Cabling can be expensive to buy and to install. Damage to cables can isolate computers. Some sections of the network can become isolated and will not be able to communicate with the rest of the network. Because networks can be complicated to maintain, a network manager may be need to be employed to run the system. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

13 VERSKILLE TUSSEN LAN EN WAN
Dek klein geografiese area, soos tuis, kantoor of groep geboue. Dek breë area, bv. netwerke oor metropolitaanse, streeks- en nasionale grense. Netwerk in organisasie kan LAN netwerk hê. Internet beste voorbeeld. Besit, gekontroleer, bestuur deur enkel persoon of organisasie. WANs (bv. Internet) nie deur organisasie besit – onder kollektiewe/verspreide eienaarskap/bestuur. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

14 VERSKILLE TUSSEN LAN EN WAN (VERVOLG)
Hoë data oordragkoers. Laer data oordragkoers. Benodig nie enige gehuurde (leased) tele-kommunikasielyne nie – omdat kleiner geografiese streke gedek word. Benodig gehuurde (leased) telekommunikasielyne – omdat groter geografiese streke gedek word. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

15 Deurgangspoort roeteerder (Gateway router) Outonome stelselbedieners
WAN NETWERK Netwerk bedieners TIPIESE WAN NETWERK LAN LAN Deurgangspoort roeteerder (Gateway router) Kommunikasie Sub-stelsel Netwerk gebruikers LAN skakelaar Ander WANs LAN LAN Outonome stelselbedieners RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

16 NOG ‘N WAN NETWERK WAN WAN
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

17 WAN NETWERK EIENSKAPPE
WAN – Wye Area Netwerk Dek breë/wye area Oor volgende grense: metropolitaans, streeks, nasionale. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

18 WAT IS ‘n WAN NETWeRK? Twee of meer LANs gekoppel deur kommunikasie sub-stelsel – Outonome Stelsel roeteerders (Autonomous System (AS) routers). Grootste WAN bekend: INTERNET. Kommunikasie deur telefoonlyne, satelliete, mikrogolwe. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

19 DIE INTERNET DIE INTERNET
GROOTSTE WAN NETWERK DIE INTERNET DIE INTERNET DIE INTERNET DIE INTERNET RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

20 WAN: DOEL EN ROL Versprei bronne oor groot geografiese huishoudelike of inter-nasionale areas. Maatskappy WAN - netwerk koppel takkantore en seksies en een land. Maatskappy kan kantore in verskillende kantore in verskillende lande koppel om WAN te vorm. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

21 WAN: GEBRUIKE Multi-nasionale besighede wat WAN gebruik om met kantore in ander lande te inter-konnekteer. Gebruik deur maatskappye om geografiese hulpbronne te benut. Om produktiwiteit te sentraliseer. Toegang tot pertinente data 24 uur/dag, 7 dae/week. WAN – goeie keuse vir maatskappy as koste van ADSL gekonsidereer word. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

22 WAN: GEBRUIKE (VERVOLG)
Telefoonlyne, mikrogolf skakels, satelliete tipiese skakels wat in WANs gebruik word. Baie WANs – privaat en vir ‘n spesifieke organisasie gebou. WANs gebruik dikwels gehuurde (leased lines) lyne. Gehuurde lyne baie duur. In plaas van gehuurde lyne – WANs gebou om goedkoper lynskakels (circuit switching) of pakkieskakeling (packet switching) te gebruik. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

23 WAT IS ‘N LYNSKAKEL (CIRCUIT SWITCHING)?
Implementeer telekommunikasie netwerk – twee netwerk nodes. Lynskakeling (circuit switching) in telefone gebruik. Telefoonboodskap met een slag gestuur – nie opgebreek in dele. Boodskap arriveer in dieselfde orde/formaat as wat dit oorspronklik gestuur is. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

24 VOORBEELD: LYNSKAKEL (CIRCUIT SWITCHING)
Konneksie vind plaas sodra oproeper B foon beantwoord. Nadat oproeper A die nommer van die bestemming ingeskakel het, bereid dit die telefoonskakelaar (telephone switch). D B Telefoonskakelaar A Telefoonskakelaar B Oproeper B. A Oproeper A skakel om met oproeper B te konnekteer. Telefoonskakelaar C Telefoonskakelaar D C Die skakelaar soek en kies enigeen van die beskikbare roetes na die bestemming. DIE GROEN LYN DUI ANDER ROETES NA OPROEPER B AAN. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

25 WAT IS PAKKIESKAKELING ( PACKET SWITCHING)?
Digitale netwerk kommunikasie-metode. Datalêers in klein pakkies of stukke verdeel ten einde die data oor ‘n netwerk te stuur. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

26 PAKKIESKAKELING (VERVOLG)
Internet Protokol (IP) voorbeeld van pakkieskakeling. Hierdie pakkies gebruik enige van die beskikbare paaie na die bestemming. Sodra bestemming bereik is, word pakkies weer bymekaar gevoeg om die oorspronklike boodskap te vorm. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

27 VOORBEELD: PAKKIE SKAKELING
PAKKIE SKAKELING IN ‘N DATA NETWERK. Roeteerder Geen vaste pad gevind. Pakkies word volgens die beste pad op ‘n sekere tyd aangestuur. Baie paaie kan vir enkel kommunikasie gebruik word omdat individuele pakkies na ‘n bestemming gestuur word. Bediener Voor versending word elke stukkie kommunikasie in pakkies opgebreek. Hierdie pakkies het nommers en adresse. INTERNET By bestemming word pakkies weer saamgevoeg tot die oorspronklike reeksnommer Bron- adres Destinasie adres Reeks- nommer Tydens spitstye mag kommunikasie vertraag word, maar dit word NIE geweier nie. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

28 Lynskakel (Circuit switching)
Elektroniese seine moet by verskeie skakelaars (switches) deurgaan voordat konneksie plaasvind. Tydens ‘n oproep kan geen ander netwerkverkeer daardie skakelaars (switches) gebruik nie. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

29 Boodskap in klein datapakkies opgebreek.
Pakkieskakeling Boodskap in klein datapakkies opgebreek. Soek mees gepaste roete soos roetes beskikbaar word. Elke pakkie kan ‘n verskillende roete volg. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

30 Internet Protokol (IP)
WAN: WAT WORD BENODIG? Internet Protokol (IP) Metode of protokol (reëls) wat gevolg word as data oor internet van een rekenaar na ander rekenaar gestuur word. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

31 WAN: WAT WORD BENODIG? Bekabelde roeteerder
Elektroniese toestel - gebruik om twee of meer rekenaars en gewoonlik met internet te koppel. Neem kennis van die kabels in die bekabelde roeteerder. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

32 Neem kennis geen kabels in koordlose roeteerder.
Koordlose roeteerder ook beskikbaar – gebruik om rekenaars koordloos met internet te koppel. Neem kennis geen kabels in koordlose roeteerder. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

33 ROETEERDERS: ONTHOU Aan einde van huurlyn (leased line), koppel roeteerder met LAN aan een kant en hub met WAN aan ander-kant. Internet Hub Roeteerder RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

34 ROETE VAN ‘N BOODSKAP Roeteerders dui kommunikasie tussen LANs wat op ‘n WAN kommunikeer, aan. Roeteerder, op gehuurde lyn geïnstalleer, “lees” die opskrifte (headers) van elke pakkie data wat deur die WAN gaan en stuur dit na die regte LAN. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

35 ROETE VAN BOODSKAP (VERVOLG)
Sodra pakkie by LAN aankom, stuur ‘n skakelaar (switch) datapakket na korrekte masjien. WAN tree soos koppelvlak tussen LANs vir lang afstand kommunikasie op. ‘n WAN wat van ‘n gehuurde lyn gebruik maak, is ‘n privaat WAN omdat daar geen publieke verkeer op hierdie lyn is nie. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

36 WAT IS ‘N GEHUURDE LYN (LEASED LINE)?
Soort toegewyde lyn. Permanente veseloptiese telefoonlyn konneksie tussen twee punte. Opgestel deur ‘n kommunikasie-draer. Kan vir telefone, data of internetdienste gebruik word. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

37 INTERNET AS VOORBEELD VAN WAN
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

38 Internet = globale netwerk. Koppel miljoene rekenaars.
Alle gekoppelde rekenaars vorm ‘n netwerk. Enige rekenaar kan nou met enige ander kommunikeer as beide rekenaars met die Internet gekoppel is. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

39 Internet behoort nie aan iemand spesifiek.
Internet en Web twee verskillende, maar verwante dinge. Web is deel van Internet. Web manier van toegang tot inligting oor internet as medium. Web gebruik HTTP protokol om data oor te dra. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

40 WI-FI WARMKOLLE (HOTSPOTS)
Maak dit moontlik vir gebruiker om toegang tot Internet te verkry van enige plek af. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

41 BEWEEG NA DIE VOLGENDE SKYFIE VIR VERDUIDELIKING VAN GENOMMERDE DELE!
WI-FI Sone wat uit groepe warm kolle (hot spots) saamgestel is. 2. 3. 1. 4. BEWEEG NA DIE VOLGENDE SKYFIE VIR VERDUIDELIKING VAN GENOMMERDE DELE! RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

42 - Wi-fi gebruik antennas en rondom die antennas word warmkolle (hotspots) geskep. Warmkolle is toegerus om radiogolwe te ontvang wat koordlose netwerke laat werk. - Die bron internetkonneksie word verskaf deur rekenaar òf bediener waaraan antennas óf met kabels of koordloos gekoppel is. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

43 3. – In sommige mobiele fone en persoonlike digitale assistente (PDAs) is wi-fi vlokkies geïnstalleer. 4. – Baie skootrekenaars en handrekenaars kom uit met ingeboude wi-fi konnektiwiteit. Wi-fi kan ook by ‘n rekenaar gevoeg word deur spesiale kaart in poort van rekenaar inprop. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

44 GEBRUIKE VAN INTERNET ELEKTRONIESE POS WêRELDWYE WEB
A message or letter that can be sent over the Internet from one computer to another. The 'e' is short for electronic. is the busiest and most popular part of the Internet. The World Wide Web, or WWW for short, is just one part of the Internet. It moves web pages from one computer to another. These pages hold information on lots of different topics. Recently these pages have become inter-active allowing the user to do more than just read. It is now possible to shop, bank, attend auctions, enter sports events etc., on-line. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

45 HIPERSKAKELS (HYPERLINKS)
Wêreldwye Web Intergekoppelde hiperteks dokumente wat oor die Internet hardloop. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

46 HIPERSKAKELS (VERVOLG)
Gebruiker beskou webblaaie met webblaaier. Hyperskakels gebruik om tussen webblaaie te beweeg. Gewoonlik in blou kleur onderstreep. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

47 HYPERSKAKELS (VERVOLG)
WEBBLAD VAN ‘N SKOOL HYPERSKAKELS (VERVOLG) Webtuiste versameling van webblaaie. HYPERSKAKELS NA WEBBLAAIE. AS OP HIPERSKAKEL GEKLIEK WORD, SAL GEBRUIKER NA SPESIFIEKE WEBBLAD GENEEM WORD. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

48 HIPERSKAKELS (VERVOLG)
Hiperskakels koppel webblaaie. Webbladsye het baie hiperskakels wat met baie ander bladsye en webtuistes koppel. Kliek op hiperskakel en beweeg rond op die internet. Hiperskakels koppel bladsye en eksterne webtuistes. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

49 E-pos INTERNETDIENSTE
Metode gebruik om digitale boodskappe tussen toestelle te stuur. E-posboodskappe kan deur die Internet of ander rekenaarnetwerke gestuur word. E-pos ontvangers kan boodskappe aanvaar, aanstuur, aflewer en stoor. Nie die afsender of die ontvanger van boodskap hoef terselfdertyd aanlyn te wees nie. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

50 INTERNETDIENSTE (VERVOLG)
Voere (Feeds) RSS (Really Simple Syndication)- dokument word feeds genoem. Feeds bevoordeel aanlyn lesers wie op opdaterings van gunsteling webtuistes wil inteken. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

51 INTERNETDIENSTE (VERVOLG)
Voice Over Internet Protocol (VoIP) Digitale telefoondiens. Gebruik publieke Internet en privaat gemeenskaplike dienskanaal (backbone) vir oordragte van oproepe. Gebruikers met breëband Internet toegang (kabel of ADSL) kan VoIP-dienste gebruik. Tipiese eienskappe van VoIP- dienste is stempos, caller ID en aanstuur van oproep (call forwarding). RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

52 INTERNETDIENSTE (VERVOLG)
Standaard Internet protokol – dra lêers tussen rekenaars oor Internet oor. Hypertext Transfer Protocol (HTTP) dra vertoonbare webblaaie/verwante lêers oor. Eenvoudige posoordrag (Simple Mail Transfer) Protokol (SMTP) dra e-posse oor. Gewoonlik gebruik om programme en ander lêers na rekenaar van ander bedieners af te laai. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

53 INTERNETDIENSTE (VERVOLG)
Poslys (Mailing list) Persone met gemeenskaplike belange telem op poslys in. Deel inligting oor sekere onderwerp. As inskrywer op poslys inteken, verwag afsender van e-pos e-posadres sodat hulle weet waarheen om e-pos te stuur. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

54 Intydse boodskappe (Real-time messaging)
Kommunikeer intyds, m.a.w. in werklike kloktyd. As gebeurtenis/funksie op dieselfde tyd geprosesseer word, is dit intyds. Dieselfde as om te sê dit gebeur “lewendig” of “op die daad”." RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

55 INTYDSE BOODSKAPPE (VERVOLG)
Kitsboodskappe stelsel waarsku jou as iemand op jou privaatlys aanlyn is. Begin ‘n kletssessie met ‘n individu in die besonder. Kletskamers (chat rooms) en kitsboodskappe (Instant messaging) (IM) voorbeelde van intydse (real-time) boodskappe. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

56 KLETSKAMERS (CHAT ROOMS)
DIT KAN GEVAARLIK WEES OM TE KLETS! MOET NOOIT MET VREEMDELINGE KLETS NIE! Bediener spasie op internet waar werklike /intydse (live) sleutelbord ge-sprekke plaasvind (gewoonlik oor seke-re onderwerp) met ander gebruikers. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

57 KITSBOODSKAPPE Transmissie van elektroniese boodskap oor rekenaarnetwerk. Gebruik programmatuur wat boodskap dadelik op skerm van ontvanger vertoon. Voorbeelde: Yahoo instant messaging, Windows Life Messenger en Google Talk. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

58 VOORBEELDE VAN KITSBOODSKAPPE
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

59 WAN: VOORDELE 1. Dek groot geografiese area.
2. Langafstand besighede kan op een netwerk koppel. 3. Sagteware en bronne kan gedeel word deur werkstasies te koppel. 4. Boodskappe baie vinnig na ander gebruikers op netwerk gestuur. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

60 WAN: VOORDELE (VERVOLG)
5. Boodskappe kan prentjies, klank, or data insluit – bylae genoem. 6. Drukkers of telefoonlyne na internet kan deur rekenaars op netwerk gedeel word sonder dat ander hardeware vir elke rekenaar gekoop hoef te word. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

61 WAN: VOORDELE (VERVOLG)
Elkeen op netwerk kan dieselfde data gebruik. Vermy probleme soos dat sommige gebruikers ouer data as ander kan hê. Deel inligting/lêers oor groter area. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

62 WAN: NADELE Duur. Baie vinnig. Ingewikkeld om netwerk op te stel.
Benodig goeie netskans (firewall) om te keer dat buitestaanders die netwerk binnedring en versteur. Sekuriteit groot probleem. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

63 Beskerming teen hackers en virusse maak dit meer kompleks en duur.
WAN: NADELE (VERVOLG) Beskerming teen hackers en virusse maak dit meer kompleks en duur. As dit eers opgestel is, is dit ‘n voltydse werk – netwerkkon-troleerders en tegnici benodig. Baie sensitief vir hackers of ander bedreigings. RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE Estie

64 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie


Download ppt "NETWERKE GRAAD12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie."

Similar presentations


Ads by Google