Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant

Similar presentations


Presentation on theme: "Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant"— Presentation transcript:

1 Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant
Volume Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant

2 Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is.
Vra leerders wat die stelling beteken. Hoe is die 200 liter/ volume bereken?

3 Volume? Solide voorwerp?
Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan. Baksteen Hol voorwerp? Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou. Glas met water

4 Hoe sal ons die volume meet?
Maklikste vir ons om ‘n onreelmatige vorm (sousbottels) se volume te meet sal wees om die inhoud in ‘n maatbeker te gooi. Met voorwerpe wat ‘n reelmatige vorm (bakstene)het sal ons die volume kan bereken deur die mates te gebruik en in ‘n formule toe te pas.

5 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³)
Volume van ‘n reghoek 1cm x 1cm x 1cm 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) 1cm 1cm 1cm Leerders gaan eers die kubusse tel om volume te bereken. Daarna sal die formule gegee word om waardes in te stel. V = lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 3cm x 3cm x 2cm V= 18 cm³ 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

6 Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l x b x h
V = 4cm x 2cm x 3cm V = 24cm³ 1cm 1cm Leerders gaan eers die aantal kubusse tel. As elke kubus ‘n volume het van 1cm³ sal die volume 24cm³ wees. Daarna gaan leerders mates in die Formule instel om die volume te bepaal en die twee metodes met mekaar vergelyk. Onderwyser doen som op bord vir leerders. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

7 Volume van ‘n reghoek V= oppervlakte van basis x hoogte
V= lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 4cm x 2cm x 3cm V= 24cm³ 1cm 1cm Leerders word gewys dat die oppervlakte van die basis maal die hoogte dieselfde is as die l x b x h. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

8 Eenhede 1000 mm³ = 1 ml 1 cm³ = 1 ml 1000 cm ³ = 1 liter

9 Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h r

10 Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm V = oppervlakte van basis x hoogte
V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 𝜋 x 15² x 45 V = 3.14 x 15² x 45 V = 3.14 x 225 x 45 V = cm³ Liters = 45 cm 30 cm

11 Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 3.14 x (3.1)² x 11.3 V = 3.14 x 9.61 x 11.3 V = r = 3.1 cm h = 11.3 cm Die inhoud van ‘n blikkie is gewoonlik 330ml Hoekom is die antwoord nie akuraat nie? Blikkies is nie vol tot heel bo teen die rand nie. Boonste gedeelte loop in.

12 Oefening 2 op bl. 179 nommer Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. 45 cm 19 cm 7.1cm 25 cm 6 cm 9 cm 4 cm 5.5 cm h= 10.5 cm 47 cm h = 16cm d= 7 cm 35 cm 35 cm r = 5cm

13 Huiswerk Voltooi die res van oefening 2 op bladsy 179 tot 181 vir huiswerk. Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 11 leerder boek


Download ppt "Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant"

Similar presentations


Ads by Google