Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Rooikappie – Philip de Vos

Similar presentations


Presentation on theme: "Rooikappie – Philip de Vos"— Presentation transcript:

1 Rooikappie – Philip de Vos

2 Eerste Strofe: Rooikappie
Klein Rooikappie stap na die woud (Little Red Riding Hood walks to the wood) na Ouma toe, maar skrik haar koud, (to go to her grandma, but gets a big fright) en sy wou flou val, ja, gewis, (she wanted to faint, yes, for sure) toe ‘n BMW haar net-net mis. (when a BMW just missed her)

3 Tweede Strofe: Rooikappie
En by die stuurwiel, dik en vet, (And at the steering wheel,big and fat) vol Old Spice en ‘n sigaret (smelling of Old Spice and smoking a cigarette) sit Hendrik Janse van der Colff, (sits Hendrik Janse van der Colff) bekend as padvark, én as wolf. (Known as typical bad BMW driver and as a wolf [guy that has other intensions with girls])

4 Derde Strofe: Rooikappie
“Wil jy ‘n lift hê, liewe diertjie? (Do you want a lift, my dear pet?) Dan gee ek jou ‘n koue biertjie.” (I’ll give you a cold beer) Maar darie goeie kind Rooikappie (But that lovely child Red Riding Hood) dink aan woorde van haar pappie: (Thinks of her Daddy’s words)

5 Vierde Strofe: Rooikappie
Pas tog op vir vreemdelinge (Beware of strangers) met hul lollipops en dinge… (With their lollipops and things) Gedagtig daaraan sê sy NEE! (Remembering her father’s words she says NO) en hoor net motorbande skree. (and hears the car tyres scream away)

6 Vyfde Strofe: Rooikappie
Maar toe sy by haar ouma kom (But when she arrived at her Ouma’s house) was sy geskok en skoon verstom, (she was shocked and amazed) want naas haar in die dubbelbed (because next to her in the double bed) lê Hendrik Janse, breed en vet. (lies Hendrik Janse, big and fat)

7 Sesde Strofe Haar ouma sug: “My nood was groot,
(Her grandma sighs, my need was huge) want Oupa is so lankal dood…” (because Grandpa has been dead for so long) Toe sluk die tweetjies aan ‘n Carling, (Then the two of them sipped some beer) en sê die wolf: “Nou’s jy my Darling” (Now you are my darling)

8 Sewende Strofe: Rooikappie
Hier’s ‘n les: Wees nés Rooikappie. (Here is a lesson: be just like Red Riding Hood) Luister áltyd na jou pappie. (Always listen to your daddy) Maar beslis nie na jou ouma. (but definitely NOT to your grandma) Anders wag verdriet en trouma… (other wise sorrow and trauma will await you)

9 Feite Gebaseer op kinderverhaal Moderne weergawe
Versie = sewe kwatryne Paarrym Alles word in moderne konteks geplaas

10 Hendrik Janse van der Colff
Roekelose BMW-bestuurder Bied rooikappie ‘n saamry-geleentheid aan Het ‘n slegte reputasie Probeer Rooikappie met bier omkoop Vererg hom vir Rooikappie Hy spring saam met haar ouma in die bed Drink Carling Black Label en fluister liefdeswoorde vir Ouma Vet, gebruik Old Spice

11 Vermanings Pas op vir vreemdelinge (Be careful of stangers)
Hier is ‘n les (Here is a lesson) = IRONIES Pasop vir mans/vreemdelinge – kom van haar pa wat self ‘n man is Ironies dat jy na jou pa en nie jou ouma nie, moet luister

12 Ouma Oumas is gewoonlik WYS Oumas het gewoonlik sterk morele waardes
Hierdie ouma is immoreel en sekslustig In die regte verhaal is die ouma die SLAGOFFER Hierdie ouma is ‘n “gewillige slagoffer vir die wolf se streke”

13 Phillip de Vos Volwasse poësie vol rym, spitsvondigheid en woordvernuf
Skryf versies soos limerieke Sy versies het ‘n verhalende element Bevat ‘n lewensles of boodskap “Dis onnodig om in my versies te krap en allerhande dieper betekenisse te soek”


Download ppt "Rooikappie – Philip de Vos"

Similar presentations


Ads by Google