Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byLaylaa Sarang Modified about 1 year ago
1
INLIGTING OOR DIE SKRYWER JAN VAN TONDER IS IN 1954 IN DURBAN GEBORE. All is fair in Love and war Jan van Tonder
2
Literêre Aspekte Die titel: verwys na ’n bekende Engelse idoom. Dit kom uit die Engelse digter John Lyly se gedig Euphues. Hierdie idoom regverdig kullery.(cheating) Hierdie verhaal is ‘n humoristiese liefdesverhaal (lovestory with humor) wat meer as ‘n gewone liefdesdriehoek (lovetriangle)is, maar as ons na die titel kyk verwag ons eintlik om te lees van oorlog (war) Die oorspronklike aanhaling “The rules of fair play do not apply in love and war” verwys baie na hierdie kortverhaal se titel. Die titel “All is fair in love and war” beteken dat almal is regverdig in liefde en dat jy enige iets sal doen in liefde en oorlog om te wen, Edwill en Weldemar het hierdie stelling aan ons bewys. ‘n Derdepersoonsverteller is aan die woord, die verhaal word uit Edwill se perpektief vertel, daarom is Edwill die fokalisator, (story is told from Edwill’s perspective) Die verteller is nie objektief nie, want ons sien Waldemar en Helena ook deur sy oë.
3
Karaktisering (characterising) kom voor deur naamgewing, Waldemar (German name) afgelei van die woorde wald, om te regeer (to be the leader) en meri, groot of beroemd ( famous) m.a.w. Waldemar is ‘n groot beroemde heerser op die rugbyveld en onder die meisies. Helena (Greek name) wat sonstraal (sunlight) beteken. Sy is die lig in Edwill se lewe. Edwill is die protagonis en Waldemar die antagonis. Edwill kry hulp van sy sussie Lita terwyl Waldemar geen hulp het nie, behalwe vir sy mooi voorkoms (he’s good looking) en sy rugbytalent.
20
Karakter beskrywing Edwil -Protagonis -Romantiese persoon -Het geen beslangstelling in sport nie -Hy is die een wat di stryd verloor vir Helena se liefde -Hy kan as die tragiese held beskou word. Lita -Edwil se ouer suster -Sy help Edwill om ‘n strategie te ontwikkel wat hom meer as net ‘n kat se kans sal gee op die beeldskone Helena. -Sy kan slim planne maak om haar doel te bereik. -Sy dink Waldemar is onromanties
21
Waldemar -Antagonis -Hy is Helena se ou -Hy is onromanties -Baie populêr onder die meisies, baie aantreklik en speel goed rugby. -Kan nie optree om sy doel te bereik nie. Helena -Naam is van ‘n Griekse oorsprong wat sonstraal beteken. -Waldemar se meisie -Sy is beeldskoon en geniet die aandag van 2 seuns -Sy speel graag netbal -Sy het twee boeties.
22
Vrae en antwoorde 1. Op watter manier pas die titel by wat Edwill wil doen? Edwill het alles probeer om Waldemar se meisie te vat. 2. Op watter manier voel Edwill hy misbruik Waldemar se vriendskap? Hy gebruik sy vriendskap om by Helena te kuier. 3. Wie is die skrywer? Jan van Tonder 4. Hoe gaan Edwill Helena se hart wen? Hy leer stukkies uit liefdesgedigte en sê dit op om haar hart te wen. 5. Het Edwill enige belangstelling in sport? Edwil het geen belangstelling in sport getoon nie, hy het eers in sport begin belangstel toe hy besef hy is verlief op Helena. 6. Wat beteken “All is fair in love and war”? Almal is regverdig in liefde, dit beteken dat jy enigeiets sal doen in liefde en oorlog om te wen.
23
7. Watter plan bedink Edwill om Helena se hart te wen? Edwill besluit om Waldemar te bevriend en die nuwe vriendskap te misbruik om Helena beter te leer ken. 8. Wat beteken “Jy het nie ‘n kat se kans nie”? Jy staan nie ‘n kans nie. 9. Watter tipe verhaal is dit? Dit is ‘n humoristiese liefdesverhaal 10. Waarom is die uitdrukking “voor die afskop” so gepas? Omdat Edwill kompeteer met ‘n rugbyspeler. 11. Wat bedoel Edwill toe hy sê “Dit voel of hy al voor die afskop verloor het”? Dit voel vir hom asof hy die stryd om Helena se hart te wen al klaar verloor het, en hy het nog nie eers begin nie. 12. Wat bedoel Lita toe sy sê dat hulle die Archilleshiel in die verhouding het? Lita verwys na die swakhede in Helena en Waldemar se verhouding. 13. Wat is Edwill se coupe de grâce? ‘n Liefdesgedig vir Helena wat hy self geskryf het.
24
14. Wat is die titel van die gedig wat Edwill vir Helena geskryf het? “ Uiteindelik net ek en jy” deur Theunis Engelbrecht 15. Wat skep spanning in die gedig? Helena wat nie keuses kan maak nie. Edwill se pogings om Helena se hart te wen. 16.Watter teken is daar dat Helena meer van Edwill begin hou? Sy soen hom op die mond en luister na sy liefdesgedigte wat hy vir haar opsê. 17. Hoekom is dit bekangrik dat die leser weet Edwill het geval? Toe hy geval het, het die gedig uit sy sak geval en Waldemar het dit opgetel. 18. Hoekom het Helena nie agtergekom die gedig is eintlik deur Edwill geskryf nie? Want Waldemar het dit vir haar voorgelees. 19. Waarom is die titel van Edwil se gedig ironies? Die gedig wat Edwill geskryf het is “Uiteindelik net ek en jy” en op die einde kies Helena vir Waldemar en is hulle “uiteindelik bymekaar” en nie Edwill en Helena nie. 20.Edwill is die hoofkarakter maar hy verloor die stryd om Helena se liefde te wen. Kry jy hom jammer? Motiveer jou antwoord. Nee, want hy het sy vriendskap met Waldemar misbruik om nader aan Helena te kom.
25
Woordverklarings Aantreklike – attractiveOngemerk - undetected Aanbied - presentOnmoontlik - impossible Afskop - kickoffOntwikkel - develop Aftog - retreatOpenbaar - public Boonop – in additionSimpatiek - sympathetic Daag - dareSpyt - regret Drukwerk - printingVerhouding - relationship Effense - slightVerwyt - resent Insamel- gather Kêrel - boyfriend Misbruik - abuse Moedeloos - discouraged Netjiese - neat
26
All is fair in love and war
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com Inc.
All rights reserved.