Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24

Similar presentations


Presentation on theme: "JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24"— Presentation transcript:

1 JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
Uit die redakteur se pen: Junie het vir ons almal ‘n jas gebring wat netjies pas! Oftewel, ʼn baadjie. Graag wil ons van die geleentheid gebruik maak om weer namens almal dankie te sê vir die snoesige en warm Magalies-baadjies wat ons gekry het, dit help beslis om die koue uit te hou. Baie dankie ook aan almal wat soveel moeite gedoen het met die reëlings. Sien gerus foto’s later in die nuusblad van almal met hulle baadjies! Onthou ook om asb. enige nuus en foto’s vir Marli en Celeste aan te stuur, ons deel graag julle nuus. "Daar is geen passie daarin om tevrede te wees met ’n lewe wat minder is as die een waartoe jy in staat is om te lei nie.” – Nelson Mandela Celeste en Marli Junie junie JUNIE JUNIE JUNIE Junie Junie JUNIE junie junie 2017 2017 2017 2017 junie JUNIE Junie Junie Junie

2

3 Goodwill Leburu van die Hartbeespoort Marathonklub het onlangs die 92ste Comrades Marathon op 4 Junie 2017 aangepak en ons naam hoog gehou deur klaar te maak in ʼn tyd van 08:15:06

4 Laerskool Olienpark Welpie Rugby
Pappa Hein en klein Heinrich maak ʼn formidabele Leeu Span

5 Laerskool Brits se Onder 9 Rugby Span presteer !
Henro Eloff Laerskool Brits se Onder 9 Rugby Span presteer !

6 Donavan Lee is gekies deur die Grootvlei Sport Akademie om saam met ander talentvolle skole rugby spelers in Limerick, Ierland te gaan toer in September Frans is druk besig om borge, donasies en ander befondsing in te win om Donavan se rugby drome te laat waar word. Baie geluk aan Frans en Ronel Lee met Donavan se uitmuntende prestasie. Hierdie span sal deel vorm van die Grand Opening van die 4G Pitch (nuwe sintetiese veld) op 1 Oktober, dis die enigste Suid Afrikaanse span wat genooi is hiervoor.

7 Baie geluk aan Justin Liebenberg wat vir beide die Bokkie Week o/19 en die Bojanala Platinum Luiperd Streek se o/17 Rugby Span gekies is. Ons is saam met Celeste en Kiewiet baie trots op hom.

8 Magaliesberg Citrus Upington Depot was by die Upington Skou om ons produkte bekend te stel.

9 P is for Pineapple Pineapples regenerate! You can plant pineapple leaves to grow a new plant. Pineapples contain the bromelain enzyme which can break down proteins, so you can use them to tenderize meat. The same Bromelain enzyme means that you can’t put fresh pineapple in jelly, because it breaks down the gelatine. You can stop this from happening by boiling the chunks of pineapple in their juice or in water for a few minutes, or you can use canned pineapple. Hawaii produces about 1/3 of all pineapples in the world. Pineapples take about months to become ready to harvest. Pineapple is the only edible fruit of its kind, the Bromeliads. Pineapples ripen faster upside down. The difference in colours is mostly based on where the pineapples were grown so a green pineapple can be just as sweet and delicious as a golden brown one. In Spanish, pineapples are called piña – which you’ve probably heard of in reference to the piña colada drink. The Dole Plantation’s Pineapple Garden Maze in Hawaii has the record for the largest maze in the world, stretching over three acres!

10 Verjaarsdae in Julie 3de Jaco vd Merwe 6de CJ 9de Erica & Sharon 15de Marike 23ste Anneli 29ste Johan JvR

11 Grapkas

12


Download ppt "JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24"

Similar presentations


Ads by Google