Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal

Similar presentations


Presentation on theme: "I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal"— Presentation transcript:

1

2 I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
I Kor 6:20 “julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.”

3 II Kor. 5:15 “En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.”

4

5 Pilare waarop die kerk staan

6

7 Deut 14:2. “Julle is 'n volk wat aan die Here julle God gewy is
Deut 14:2 “Julle is 'n volk wat aan die Here julle God gewy is. Hy het julle uit al die volke op die aarde uitgekies om sy eiendomsvolk te wees.

8 Ps. 105:6 “julle, nageslag van Abraham sy dienaar, nakomelinge van Jakob vir wie Hy uitverkies het.

9 I Pet 1:1 “Aan die uitverkorenes van God, vreemdelinge in die wêreld,”

10 Matt. 4:17 “Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”

11 Joh. 6:44 “Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan.

12

13 Matt. 7:13-14. “Gaan deur die nou poort in
Matt. 7: “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.”

14 Rom. 11:5-6 “Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.

15

16 Rom. 8:19 “Die skepping sien met gespanne verwagting daarna uit dat God bekend sal maak wie sy kinders is.”

17

18 Luk. 19:10 “Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

19 Matt. 28:19 “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

20 Matt. 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld.”

21 II Kor. 2:14 “Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur.”

22

23 Rom. 10:17 “Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.

24 “When the Gospel is clearly preached to those who have been chosen, at some point the Holy Spirit will awaken them and they will believe and enter into the full benefit of their election.” John MacAthur

25 Hand. 2: “Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.”

26


Download ppt "I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal"

Similar presentations


Ads by Google