Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Geval Voordrag Dr Sarel Kritzinger.

Similar presentations


Presentation on theme: "Geval Voordrag Dr Sarel Kritzinger."— Presentation transcript:

1 Geval Voordrag Dr Sarel Kritzinger

2 Oorsig Plantare fasiitis Geval voordrag Bespreking Leer ervaring

3 Geskiedenis Pasient: 56 jarige man sosiale tennis speler
Presenteer op 16 Junie 2012 Pynlike regter hak vir ʼn geruime tyd. Pyn is erger soggens maar pasiënt is bewus van pyn die hele dag. Pyn verbeter met NSAID’s Erger as hy die medikasie staak.

4 Verdere geskiedenis Pasiënt is ʼn ingenieur en moet tans daagliks inspeksies doen op die werkterrein. Hy speel gereeld sosiale tennis Kan nie huidiglik tennis speel agv. pyn

5 Kliniese Evaluasie Pynlike regter hak veral mediale aspek kalkaneus.
Positiewe Jack’s toets. Normale omvang van beweging van enkel, subtalaar en midtarsale gewrigte. Pasient is oorgewig.

6 Differensiele diagnose
Plantare fasiitis Bruised heel Kalkaneus frakture Mediale kalkaneus senuwee beklemming Laterale plantare senuwee beklemming Tarsale tonnel sindroom Retro kalkaneus bursitis

7 Spesiale ondersoeke X-strale beide voete en hakke.
Kalkaneus spoor regter kalkaneus Geen ander abnormaliteite gerapporteer

8 Samevatting Klinies: Pasient met plantare fasiitis regter voet.
Persoonlik: Hy is ‘n ingenieur en perfeksionis. Hy wil presies weet wat die oorsaak is, hoe lank die toestand gaan duur, wat is die verloop van die toestand en hoe gou sal hy weer kan tennis speel. Sosiaal/ Kontekstueel: Hy sukkel by die werk waar hy baie moet loop en staan.

9 Behandelingsplan Korttermyn behandeling:
Vermy aktiwiteite wat dit vererger Yspakke Strekke van plantare fascia, gastroknemius en soleus NSAID’s “Silicone gel heel pad “

10 Behandelingsplan Langtermyn behandeling : Versterkings oefeninge van:
intrinsieke voetspiere tibialis posterior, heup abduktore eksterne roteerders van heup

11 Bespreking Die mees algemene oorsaak van hak pyn is plantare fasiitis.
Plantare fasiitis het ʼn leeftyd prevalensie van ± 10%. Die toestand kom veral voor in hardlopers en ouer volwassenes. Dikwels geassosieer met biomeganiese abnormaliteite - oormatige pronasie of supinasie.

12 Anatomie

13 Anatomie Een van die dikste fasciae in die liggaam, kan tot 80 lae dik wees. Dit is ʼn aaneenlopende fascia met die dorsale fascia, oor die hak en die kante van die voet. Dit is driehoekig - apeks aanhegting inferior aspek van die kalkaneus se mediale tuberkel sprei uit anterior as vyf bande wat oorgaan in die fibreuse fleksor skedes van die tone.

14 Anatomie Die sentrale deel deels geheg aan die onderliggende spiere.
Baie belangrike struktuur in die instandhouding van die longitudinale voet boë. Met dorsifleksie van die proksimale falankse word die aponeurose aangespan en die longitudinale boog opgelig. (Palastanga) Die fascia dien ook as ‘n dinamiese skokbreker van die voet.

15 Biomeganika pronasie in die middel van die aksie
Normale loop en hardloop biomeganika: behels subtalare supinasie met hak kontak pronasie in die middel van die aksie supinasie aan die einde. Die aanspanning van die fascia help om die voet te stabiliseer en verlaag die spanning in die plantare ligamente en die senuwee strukture.

16 Patologie Plantare fasiitis is eintlik ’n oor gebruiks- besering van die plantare fascia by sy inplanting op die kalkaneus. Die patologie is eintlik die van degenerasie soos met tendinose of tendinopatieë.

17 Oorsake met verkeerde skoene nie genoegsame ondersteuning
“pes planus” of “pes cavus” afwykings het ‘n hoër risiko Aktiwiteite met maksimale plantaar fleksie van die enkel en dorsifleksie van die MTP hardloop of dans. In ouer pasiënte wat baie loop: met verkeerde skoene nie genoegsame ondersteuning

18 Oorsake Verhoogde risiko by: Oorgewig Gewigdraende aktiwiteite
Geassosieer met styfheid in kuite, hamstringe en gluteus spiere. Swakheid van die heup abduktore en heup fleksore.

19 Kliniese simptome & tekens
Die pyn mediale aspek van die hak met geleidelike aankoms. Die pyn is erger soggens of na ‘n rusperiode. Verminder met aktiwiteit. Soms pyn dit ook dan weer na oefening. Met ondersoek is daar akute teerheid by die mediale tuberositeit van die kalkaneus. Daar is pyn met die strekking van die plantare fascia. (Jack se toets)

20 Kliniese simptome & tekens
Laat stadium - pynlik met gewigdraende aktiwiteite en pyn vererger met oefening Pasient se loop gang mag ‘n erge pronasie of supinasie toon. Enkel been squad toets: oormatige subtalare en midvoet pronasie tibiale interne rotasie interne rotasie en abduksie van die heup

21

22 Kliniese simptome & tekens
Onderste ledemaat spierkrag toetse: swakheid die tibiales posterior kuit spiere heup abduktore. Enkel been balans toetse: Kloutone ? verlaagde proksimale spier kontrole Kloutone dui ook op swak intrinsieke voetspiere.

23 Spesiale ondersoeke Sonar ondersoeke goue standaard.
Swelling van die plantare fascia is die tipiese bevinding. X-strale is nie essensieel vir die diagnose van plantare fasiitis. X straal plate mag kalkaneus spore wys wat nie verwant is aan die pyn nie.

24 Korttermyn Behandeling
Vermy aktiwiteite wat dit erger maak Yspakke Strekke van plantare fasia, gastrocnemius en soleus NSAID’s “Silicone gel heel pad “ Kortisoon inspuitings “Taping”-voet in inversie verbind

25 Korttermyn Behandeling
Rigiede pleisters plantare aspek van die voet Iontophorese – dexamethasone of acetic acid Ekstrakorporale skokgolf terapie (ESWT) Outoloë plaatjie verrykte plasma inspuiting

26 Langtermyn behandeling
Versterkings oefeninge: intrinsieke voetspiere tibialis posterior, heup abduktore en eksterne roteerders. Goeie binnesole Motoriese beheer her-opleiding en tegniek modifikasie Strasbourg kous/ spalk vir gevalle met pyn > 6 maande

27

28 Langtermyn behandeling
Sagte weefsel terapie vir: die plantare fascia proksimale miofasiale spiergroepe: Kuite hamstringe gluteale spiere.

29 Chirurgiese Behandeling
Plantare fasiëktomie Endoskopiese plantare fascia loslating

30 Navorsing In ‘n gerandomiseerde dubbel blinde studie van Malay et AL (2006): ESWT alternatief vir Chirurgie Statisties beduidende vermindering in pyn in vergelyking met plasebo in deelnemers wat alreeds gefaal het op konserwatiewe behandeling. Merkbare pynverligting was verkry deur ‘n enkele EWST behandeling sessie sonder enige lokale verdowing of sistemiese analgetika

31 Navorsing atrofie van die vetkussing ruptuur van die plantare fascia
In ‘n oorsig artikel van Puttaswamaiah & Chandran (2007): langtermyn komplikasies van kortisoon atrofie van die vetkussing ruptuur van die plantare fascia In ‘n gerandomiseerde kliniese proef het A.S. Omar et Al (2012): plaatjie verrykte plasma beter resultate as lokale kortisoon

32 Navorsing In ʼn studie deur Saber et Al (2011):
ESWT en lokale kortisoon is effektief Beide beduidende kliniese en sonografiese verbetering getoon. Die ESWT het effe beter resultate getoon Navorsers het kortisoon aanbeveel -meer koste effektief ESWT aanbeveel voordat Chirurgie oorweeg word vir hardnekkige plantare fasiitis.

33 Wat nou? Behandelings modaliteite Strekke en sagte weefsel terapie
Spreek abnormale biomeganika aan Spalke ESWT Plaatjie verrykte plasma Kortisoon inspuitings Chirurgie

34 Leer ervaring Die vele oorsake vir die onstaan van plantare fasiitis.
Al die behandelings modaliteite vir plantare fasiitis is nie deur myself in die verlede toegepas of aanbeveel nie. Die pasiënte word te maklik vir chirurgiese ingrepe gestuur.

35 Bronnelys Brukner &Khan Clinical Sports Medicine 4th Ed
Malay D. Scot, Martin M. Pressman, Amir Assil, Jason T. Kline,Shane York, Ben Buren, Eugene R. Heymanm, Pam Borowsky,and Carley LeMay, Extracorporeal Shockwave Therapy Versus Placebo for the Treatment of Chronic Proximal Plantar Fasciitis: Results of a Randomized, Placebo-Controlled, Double-Blinded, Multicenter Intervention Trial (The Journal of Foot & Ankle Surgery 45(4):196–210, 2006) Omar ,Aziza Sayed Maha Emad Ibrahim , Amal Sayed Ahmed ,Mahmoud Said Local injection of autologous platelet rich plasma and corticosteroid in treatment of lateral epicondylitis and plantar fasciitis: Randomized clinical trial (2102) The Egyptian Rheumatologist   Palastanga & Soames Anatomy and Human Movement 6th Ed Puttaswamaiah Ravindra , Prakash Chandran ,Degenerative plantar fasciitis: A review of current concepts The Foot 17 (2007) Saber Nayera , Hosam Diab , Wael Nassar , Hanaa A. Razaak Ultrasound guided local steroid injection versus extracorporeal shockwave therapy in the treatmentof plantar fasciitis ( 2011) Alexandria Journal of Medicine 2011


Download ppt "Geval Voordrag Dr Sarel Kritzinger."

Similar presentations


Ads by Google