Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat pleit voor jou?. Wat pleit voor jou?Waar baseer jij je visies op?
Advertisements

Die deurlopende PP-agtergrond Teks Psalm 124 God versamel ons en ons is bly.
Ok Game time Let’s test your measurement skills. What does mm stand for?
VOLUME Volume Definition: The amount of space an object takes up. Tools/Instruments for volume: –Liquid volume: Graduated Cylinder –Solid volume: Ruler.
Volume. Volume: is the amount of space an object takes up Metric standard for volume is the liter (L) 1L = 1000ml = 1000 cm.
Finding VOLUME DeMarco. The OBJECTS FORMULA? L x W x H Length = 6cm.
Measurement Quiz Review. What is the term for the amount of space an object occupies? VOLUME.
Mass & Volume. Finally, add up all the weights and remember to state the answer grams (g). Be sure each of the larger weights is in a notch,
A universal language of measurement
M M M M 5. Not Listed
Measuring Measuring Length, Mass, and Volume. How long is the following? Ans. 7.7 cm.
pictures_slideshow/article.htm.

实验十四 紫外线灭菌  一、实验背景及目的:  灭菌是一种杀灭微生物的措施。紫外线灭菌 是物理灭菌因素之一。  1. 了解紫外线灭菌的原理;  2. 学习、掌握紫外线灭菌的方法。 版权所有 未经作者同意 请勿使用.
Length and Solid Volume The metric system at use!!!
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
10 mm is the same as... 1 cm. 20 mm is the same as... 2 cm.
READING INCREMENTS.
Density Practice Problems
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Beste Skoene Ooit.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Measuring Solid Volume
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Waaroor gaan kerkeenheid?
SI Base Units Meters Liters Grams Measurement
Sye Hoeke Ewewydig Simmetrie
METRIC VOLUME.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Density Concept Questions.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Measurement Part 3.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
HERSIENING REFRAKSIE.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Measurement Part 3.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
LO Kwartaal 3 Graad 11.
CIRCUMFERENCE AND AREA
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
VOLUME Definition Units of measure Instruments
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
Converting Between Measures
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Presentation transcript:

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant Volume Wiskunde Geletterdheid Graad 11 J. Oliphant

Die foto toon aan dat dit ‘n 200 liter-geiser is. Vra leerders wat die stelling beteken. Hoe is die 200 liter/ volume bereken?

Volume? Solide voorwerp? Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan. Baksteen Hol voorwerp? Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou. Glas met water

Hoe sal ons die volume meet? Maklikste vir ons om ‘n onreelmatige vorm (sousbottels) se volume te meet sal wees om die inhoud in ‘n maatbeker te gooi. Met voorwerpe wat ‘n reelmatige vorm (bakstene)het sal ons die volume kan bereken deur die mates te gebruik en in ‘n formule toe te pas.

1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) Volume van ‘n reghoek 1cm x 1cm x 1cm 1 kubus = 1 kubieke cm (cm³) 1cm 1cm 1cm Leerders gaan eers die kubusse tel om volume te bereken. Daarna sal die formule gegee word om waardes in te stel. V = lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 3cm x 3cm x 2cm V= 18 cm³ 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

Volume van ‘n reghoek V = lengte x breedte x hoogte V = l x b x h V = 4cm x 2cm x 3cm V = 24cm³ 1cm 1cm Leerders gaan eers die aantal kubusse tel. As elke kubus ‘n volume het van 1cm³ sal die volume 24cm³ wees. Daarna gaan leerders mates in die Formule instel om die volume te bepaal en die twee metodes met mekaar vergelyk. Onderwyser doen som op bord vir leerders. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

Volume van ‘n reghoek V= oppervlakte van basis x hoogte V= lengte x breedte x hoogte V= l x b x h V= 4cm x 2cm x 3cm V= 24cm³ 1cm 1cm Leerders word gewys dat die oppervlakte van die basis maal die hoogte dieselfde is as die l x b x h. 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm 1cm

Eenhede 1000 mm³ = 1 ml 1 cm³ = 1 ml 1000 cm ³ = 1 liter

Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h r

Volume van ‘n silinder 45 cm 30 cm V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 𝜋 x 15² x 45 V = 3.14 x 15² x 45 V = 3.14 x 225 x 45 V = 31 792.5cm³ Liters = 31.7925 45 cm 30 cm

Volume van ‘n silinder V = oppervlakte van basis x hoogte V=𝜋 x radius² x hoogte V = 𝜋r² x h V = 3.14 x (3.1)² x 11.3 V = 3.14 x 9.61 x 11.3 V =340.98202 r = 3.1 cm h = 11.3 cm Die inhoud van ‘n blikkie is gewoonlik 330ml Hoekom is die antwoord nie akuraat nie? Blikkies is nie vol tot heel bo teen die rand nie. Boonste gedeelte loop in.

Oefening 2 op bl. 179 nommer Bereken die volume van elk van die volgende voorwerpe. 45 cm 19 cm 7.1cm 25 cm 6 cm 9 cm 4 cm 5.5 cm h= 10.5 cm 47 cm h = 16cm d= 7 cm 35 cm 35 cm r = 5cm

Huiswerk Voltooi die res van oefening 2 op bladsy 179 tot 181 vir huiswerk. Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 11 leerder boek