Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

ONDERWERP 6: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE

Similar presentations


Presentation on theme: "ONDERWERP 6: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE"— Presentation transcript:

1 ONDERWERP 6: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE
Hoe het die periode 1899–1910 die Suid-Afrika van die 20ste eeu gevorm? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel.

2 Bron: Africa through a Lens, part of the Colonial Office photographic
collection held at The National Archives: CO 1069/219 Sien bladsy 121

3 Bron: Courtesy of the University of Texas Libraries, The University of Texas at Austin
Paul Kruger Sien bladsy 121

4 'n Skets van die hoogedele Joseph Chamberlain
Bron: William Strang,1903, British Museum. 'n Skets van die hoogedele Joseph Chamberlain Randhere in die aanvangsdae van die Witwatersrandse Goudstormloop Sien bladsy 122

5 Die entrepreneur Barney Barnato het 'n fortuin in Kimberley gemaak deur ou diamantkleims te koop, dit te myn en daarna aan Rhodes te verkoop. Hy het daardie geld gebruik om in die Witwatersrandse Goudstormloop te belê. Bron: African Library, Kimberley Bron: Paul Venter. Sir Joseph Robinson Sien bladsy 122

6 DIE EERSTE DIREKTEURSRAAD VAN DIE BRITISH SOUTH AFRICA COMPANY, 1889
Bron: The British South Africa Company Historical Catalogue & Souvenir of Rhodesia: Empire Exhibition, Johannesburg, Boonste ry: Horace Farquhar, weledele heer; Albert Grey, weledele heer; Alfred Beit, weledele heer Middelste ry: Sy Edele die hertog van Fife, K.T., P.C.; Sy Edele C.J. Rhodes Sy Edele die hertog van Abercorn, K.G., P.C. Onderste ry: Lord Grifford, V.C.; Herbert Canning, weledele heer; George Cawston, weledele heer DIE EERSTE DIREKTEURSRAAD VAN DIE BRITISH SOUTH AFRICA COMPANY, 1889 Sien bladsy 123

7 Bron: Africa Through a Lens
Hierdie foto van 'n afbouplek in 'n myn aan die Witwatersrand dui die wyse aan waarop die gouddraende riwwe skeef gegrawe word. 'n Ryk gouderts-monster van die huidige Witwatersrandmyne. Hier word die goudkorrels dwarsdeur 'n matriks van koolstofryke rots dik versprei. Bron: Rob Lavinsky / iRocks.com Sien bladsy 124

8 'n Tradisionele Afrika-woning rondom die einde van die eeu
Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr: CO 'n Tradisionele Afrika-woning rondom die einde van die eeu Sien bladsy 125

9 Bron: Petit Parisien 'n Skets van 'n 1896-Paryse koerant wat die arrestasie van Jameson uitbeeld. Sien bladsy 127

10 Bron: Morne on http://af. wikipedia. org/wiki/L%C3%AAer:Jan_Smuts_1895
Jan Smuts in 1895 Sien bladsy 127

11 Bron: The Diamonds of South Africa, Vol. II
Die 'Lang Cecil'-kanon gedurende die beleg van Kimberley in die werkswinkels van De Beers vervaardig Sien bladsy 128

12 'n Kaart van Suider-Afrika in 1900 wat Brittanje se Kaapkolonie, die Basoetoeland-protektoraat (deur die Kaapkolonie geadministreer), Brittanje se Natalse kolonie, die Oranje-Vrystaat, die Suid-Afrikaanse Republiek en Swaziland (deur die Suid-Afrikaanse Republiek geadministreer), asook dele van Duitse Suidwes-Afrika, Brittanje se Betsjoeanaland-protektoraat en Rhodesië, en Portugese Oos-Afrika aandui. Kaapkolonie Basoetoland Protektoraat Natalse kolonie Oranje-Vrystaat Duitse Suidwes- Afrika Betsjoeanaland Protektoraat Rhodesië Portugese Oos-Afrika Mafikeng Pretoria Johannesburg Durban Ladysmith Colenso Bloemfontein Kimberley Magersfontein Kaapstad Swaziland Sien bladsy 128

13 Bron: The Project Gutenberg EBook of With the Boer Forces,
by Howard C. Hillegas. 1900 Boere by Spioenkop, 1900 Sien bladsy 128

14 Bron: Courtesy of the Transvaal Archive
Die Indiese Ambulanskorps, deur Mohandas Gandhi georganiseer, het gewonde Britte ná baie slae, insluitend die Slag van Spioenkop, gehelp. Sien bladsy 128

15 Majoor-generaal Baden-Powell en personeel by Mafeking in 1900
Bron: Photo by J. Angus Hamilton, Our Special Correspondent with Major-General Baden-Powell Majoor-generaal Baden-Powell en personeel by Mafeking in 1900 Sien bladsy 129

16 Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr:
CO , with caption informed by Jon Hyslop 'n Spotprent wat president Paul Kruger vlugtend in verbanning toon terwyl Britse soldate die Oranje-Vrystaat rooi verf, simbolies van die oorwinning van die Britte in die Suid-Afrikaanse Oorlog. Sien bladsy 129

17 Generaal Christiaan de Wet
Bron: The Project Gutenberg EBook of With the Boer Forces, by Howard C. Hillegas. 1900 Bron: The Project Gutenberg EBook of With the Boer Forces, by Howard C. Hillegas. 1900 Generaal Christiaan de Wet Generaal Louis Botha Sien bladsy 130

18 Groenpunt-meent in Kaapstad is as 'n oorgangskamp vir gevangenes gebruik wat na verafgeleë eilande verskeep sou word Sien bladsy 130

19 Bron: Henry Walter Barnett (1862–1934)
Emily Hobhouse, wie se as aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe is Sien bladsy 131

20 Bloemfontein se Konsentrasiekamp
Bron: Africa Through a Lens Bloemfontein se Konsentrasiekamp Sien bladsy 131

21 Swart mans het aan beide kante van die oorlog geveg
'n Swart familie in 'n konsentrasiekamp Sien bladsy 132

22 Bron: Weltrundschau zu Reclams Universum 1902
Generaal Koos De la Rey word bewonder in die omstrede lied De la Rey, in 2006 deur Bok van Blerk bekendgestel Sien bladsy 133

23 Generaal lord Herbert Kitchener
Bron: Library of Congress Archives / Bain Collection Generaal lord Herbert Kitchener Lord Alfred Milner Bron: Henry Walter ('H. Walter') Barnett ( ) / NPG Sien bladsy 133

24 BronJohanSteyn123 at en.wikipedia
Die aanvang van die Verdrag van Vereeniging, geteken op 31 Mei 1902, by Melrose House, Pretoria Sien bladsy 134

25 Mohandas Gandhi, wat 'n protes teen die Transvaalse Asiatiese Registrasiewet van 1906 gelei het
~chem125/125/history99/8Occult/Gandhi.html) Bron: body.htm (cf. Bron: Selections from the Correspondence of Percy Molteno. VRS. John X. Merriman, eerste minister van die Kaapkolonie vanaf 1908 tot 1910 Sien bladsy 135

26 Die afvaardiging van bekende Kaapse politici om protes teen die rassistiese bepalings van die konsep Suid-Afrikawet, 4 Augustus 1909, aan te teken. Sittend van links is John Tengo Jabavu, A. Abdurahman, voormalige Kaapse eerste minister William Schreiner, Walter Rubusana en Matt Fredericks. Staande agter is Thomas Makipela, J. Gerrans, Daniel Dwanya en D.J. Lenders. Sien bladsy 135

27

28

29 Die finansiële distrik van Johannesburg
Bron: Africa Through a Lens / The National Archives UK – Flickr account Sien bladsy 136

30 'n Boerehuis brand met alle besittings buite gestrooi, circa 1901
Bron: Michael Barthop The Zulu War a pictorial history, Blandford Press, UK 1980 Sien bladsy 137

31 Die Boere- en Britse Opperbevelvergadering in 1901
Bron: Caras y Caretas Die Boere- en Britse Opperbevelvergadering in 1901 'n Spotprent in Die Amsterdamer wat Kitchener in gesprek met Chamberlain aandui wanneer hy sê, 'A, nou is dit skerp genoeg om hulle af te slag'. Sien bladsy 137

32 Die 1910-Unie van Suid-Afrika se kabinet
Bron: SA government Sien bladsy 138

33 Die 1914 Suid-Afrikaanse Nasionale Naturelle- kongresafvaardiging in Londen, met Sol Plaatje sittend regs voor Sien bladsy 138


Download ppt "ONDERWERP 6: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG EN UNIE"

Similar presentations


Ads by Google