Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
2
KOM ONS KYK BIETJIE DIEPER NA GFASA
Dit is waarvoor ons as GFASA staan Dit is die werklikheid. As GFASA het ons ‘n Visie
3
WIE OF WAT IS GRASS FED ASSOCIATION SA?
Ons is ʼn organisasie wat die BOER in staat stel en hom bemagtig om ʼn goed gedefinieerde produk op die mark te plaas ten bate van homself en die verbruiker. Ons skep en handhaaf die platvorm vir die produsent om na die beste van sy vermoë te produseer.
4
KOM ONS ONDERSOEK DIE WAARDE KETTING
. Wow Wat ‘n Vissie? Ek is seker almal van ons hier as boere STREEF na natuurlike en ekonomiese volhoubaarheid. Hoe gaan ons dit bekom?
5
KONVENSIONELE WAARDEKETTING SONDER VOERKRAAL
4 ONTBENINGSAANLEG / SLAGHUIS 5 VLEIS AGENT / HANDELAAR 6 RETAILER / SUPERMARKET / RESTAURANT / HOTEL / BILTONG WINKEL / STRAAT VERKOPER 7 VERBRUIKER SATISFAKSIE / BEVREDIGING KOOP SPESIFIEKE KWARTE AAN VOLGENS KLASIFIKASIESTELSEL. PRYS SENSITIEF GEEN NASPEURBAARHEID KOOP SPESIFIEKE SNITTE AAN VOLGENS KLASIFIKASIESTELSEL VIR ‘N SPESIFIEKE DOEL. GEEN NASPEURBAARHEID DIE VERBRUIKER MOET TEVREDE WEES MET WAT HY OF SY TE KOOP KRY MET GEEN VERWYSING NA PRODUKSIE METODE OF PRODUKSIE KOSTES NIE. GEBASEER OP ‘N VEROUDERDE KLASIFIKASIE STELSEL WAT HY OF SY GLAD NIE EERS VERSTAAN NIE. KOOP BAIE SPESIFIEKE SNITTE AAN VIR SPESIFIEKE DOELEINDES GEEN NASPEURBAARHEID GRADERING STELSEL VERDWYN 1 2 3 4 5 6 7 1 OPKOMENDE / KOMMUNALE BOERE 2 KOMMERSIELE BOERE 3 ABATTOIRS SUKKEL OM PRODUK BY DIE MARK TE KRY. VERKOOP SPEENKALWERS OP VEILINGS OF AAN SPEKULANTE VIR WAT HUL KAN KRY EINDIG OF IN VOERKRAAL OF AS ‘N SUBSTANDAARD PRODUK IN ABATTOIR OP. SLAG AS PRIMERE FUNKSIE HANDEL IN VLEIS AS HANDELS PRODUK VOLGENS KLASIFIKASIE STELSEL IN BESIGHEID OM GELD TE MAAK GEEN NASPEURBAARHEID PRYSNEMER
6
KONVENSIONELE WAARDEKETTING MET VOERKRAAL
5 ONTBENINGSAANLEG / SLAGHUIS 6 VLEIS AGENT / HANDELAAR 7 RETAILER / SUPERMARK / RESTAURANT / HOTEL / BILTONG WINKEL / STRAAT VERKOPER 8 VERBRUIKER SATISFAKSIE / BEVREDIGING KOOP SPESIFIEKE KWARTE AAN VOLGENS KLASIFIKASIESTELSEL PRYS SENSITIEF GEEN NASPEURBAARHEID KOOP BAIE SPESIFIEKE SNITTE AAN VIR SPESIFIEKE DOELEINDES GEEN NASPEURBAARHEID KLASIFIKASIESTELSEL VERDWYN DIE VERBRUIKER MOET TEVREDE WEES MET WAT HY OF SY TE KOOP KRY MET GEEN VERWYSING NA PRODUKSIE METODE OF PRODUKSIE KOSTES NIE. GEBASEER OP ‘N VEROUDERDE KLASIFIKASIE STELSEL WAT HY OF SY GLAD NIE EERS VERSTAAN NIE. KOOP SPESIEFIKE KWARTE AAN VOLGENS KLASIFIKASIESTELSEL. PRYS SENSITIEF GEEN NASPEURBAARHEID 1 2 3 4 5 6 7 8 1 OPKOMENDE / KOMMUNALE BOERE 2 KOMMERSIELE BOERE 3 VOERKRALE 4 ABATTOIRS KOOP SPEENKALWERS AAN TEEN HULLE PRYS. GEEN VORM VAN NASPEURBAARHEID VANAF HERKOMS SUKKEL OM PRODUK BY DIE MARK TE KRY. VERKOOP SPEENKALWERS OP VEILINGS OF AAN SPEKULANTE VIR WAT HUL KAN KRY EINDIG OF IN VOERKRAAL OF AS ‘N SUBSTANDAARD PRODUK IN ABATTOIR S OP. GEEN NASPEURBAARHEID VERKOOP SPEENKALWERS VIR WAT HY KAN KRY PRYSNEMER SLAG AS PRIMERE FUNKSIE HANDEL IN VLEIS AS KOMMODITEIT VOLGENS KLASIFIKASIESTELSEL IN BESIGHEID OM GELD TE MAAK
7
WAARDEKETTING SOOS VOORGESTEL DEUR GFASA
1 OPKOMENDE / KOMMUNALE BOERE 6 VERBRUIKERS SATISFAKSIE / BEVREDIGING SLUIT AAN BY GFASA AS INISIEĖLE LID RAAK BETROKKE BY ‘N PRODUSERENDE LID / KOOPERASIE / STAATS INSTELLING / IDC VERBRUIKER VERSTAAN DIE VERSKIL TUSSEN PRODUKTE EN BETAAL GEWILLIGLIK ‘N REGVERDIGE PRYS VERBRUIKER KANDIE OORSPRONG VAN DIE PRODUK VERTROU. 1 2 3 4 5 6 2 GFASA MEMBER 3 ABATTOIR 4 SLAGHUIS / ONTBENINGS AANLEG / HANDELAAR 5 RETAILER / SUPERMARK / RESTAURANT / HOTEL / BILTONG WINKEL / STRAAT / MARK VERKOPER SLAAG PLAASOUDIT BEKOM LEWERINGS KONTRAK PRODUSEER VOLGENS GFASA PROTOKOL INDIVIDUELE DIER NASPEURBAARHEID. HANDHAAF INDIVIDUELE DIER EN PLAAS NASPEURBAARHEID NAESPEURBAARHEID VAN SYE KWARTE EN SNITTE HYGIENE ASSESMENT SYSTEM (HAS) SLAAG SYFER VAN 70% HANDHAWING VAN KOEL KETTING . ONTVANG NASPEURBAARHEID VANAF ABATTOIR HANDHAAF NASPEURBAARHEID VAN SNITTE GEDURENDE DIE HELE PROSES GROEPSGEWYS ”BATCH” ONTVANG VOLLEDIGE NASPEURBAARHEID VANAF VORIGE SKAKELS. VERKOOP DIE PRODUK VIR DIT WAT DIT REGTIG IS.
8
GRASS FED ASSOCIATION OF SA
VISIE Om ‘n volhoubare natuurlike omgewing en ‘n volhoubare ekonomiese veldvleis industrie in Suid-Afrika te verseker. MISSIE & MIKPUNTE Om die gemeenskaplike belange van persone en besighede betrokke by die veldvleis industrie in Suid-Afrika te bevorder. Wow Wat ‘n Vissie? Ek is seker almal van ons hier as boere STREEF na natuurlike en ekonomiese volhoubaarheid. Hoe gaan ons dit bekom?
9
FUNDAMENTELE BEGINSELS & WAARDES
Gebasseer op herkouer diere Menswaardig groot gemaak en gehanteer Pro-aktief beskerm teen inwendige en uitwendige parasiete Gebasseer op ‘n vrylopende wei-kampstelsel Beweiding van natuurlike of aangeplante weidings Waar nodig aanvulling van ontbrekende stowwe om sodoende optimale groei te verseker Vry van groei-stimulante, hormoon behandeling en Vry van sistemiese antibiotika en beta–antagoniste Gebasseer op ‘n wyse wat tot die volhoubaarheid van die natuurlike omgewing bydra Wel daarom het GFSA ………F B & W……………………………… daar gestel. Die Basis van hierdie F B & W word gevorm deur Herkouer diere Dit is immers tog mos die diere waaarmee ons almal boer nie waar nie? GFSA is van beginsel dat hierdie diere waarmee ons boer Menswaardig………. Pro-aktief beskerm Die beginsel is gebaseer op ‘n vry lopende wei-kamp stelsel….waar diere wei opnatuurlikeof aangeplante weiding en waar nodig kanontbrekende stowwe aangevul word optimale groei te verseker. GFSA is van standpunt datal die diere waarmee ons boer vri is van… Vry van groei stimulante, hormoon behandeling en Vry van sistemiese antibiotika en beta–antagoniste Verder verwag GFSA dat ons op so wyse boer dat ons elke dag bydra tot ‘n volhoubare natuurlike omgewing soos uiteengesit in ons SOP Gesamentlik gaan die nakoming van ons F B & W die verskil maak wat tans so nodig is. soos wat ons deur verskeie spreukers gedurende die kongres al gehoor het.
10
DEFINISIE Grass Fed: “ ʼn dier het vanaf speen ouderdom tot en met slagting 99.5% van sy daaglikse voedings inname vanaf die veld verkry. (insluitend natuurlike en aangeplante weidings) Weidings behoort aangevul te word sodra die voedingswaarde afneem, inname van sulke aanvullings mag nie meer as 0.5% van die dier se lewendige liggaamsmassa daagliks oorskry nie en mag geen graan bevat nie. Wel daarom het GFSA ………F B & W……………………………… daar gestel. Die Basis van hierdie F B & W word gevorm deur Herkouer diere Dit is immers tog mos die diere waaarmee ons almal boer nie waar nie? GFSA is van beginsel dat hierdie diere waarmee ons boer Menswaardig………. Pro-aktief beskerm Die beginsel is gebaseer op ‘n vry lopende wei-kamp stelsel….waar diere wei opnatuurlikeof aangeplante weiding en waar nodig kan ontbrekende stowwe aangevul word optimale groei te verseker. GFSA is van standpunt datal die diere waarmee ons boer vri is van… Vry van groei stimulante, hormoon behandeling en Vry van sistemiese antibiotika en beta–antagoniste Verder verwag GFSA dat ons op so wyse boer dat ons elke dag bydra tot ‘n volhoubare natuurlike omgewing soos uiteengesit in ons SOP Gesamentlik gaan die nakoming van ons F B & W die verskil maak wat tans so nodig is. soos wat ons deur verskeie spreukers gedurende die kongres al gehoor het.
11
DEFINISIE Grass Fed with Approved Limited Grain Supplementation: “ ‘n dier het vanaf speen ouderdom tot en met slagting 99.5% van sy daaglikse voedings inname vanaf die veld verkry. (insluitend natuurlike en aangeplante weidings) Weidings behoort aangevul te word sodra die voedingswaarde afneem, inname van sulke aanvullings mag nie meer as 0.5% van die dier se lewendige liggaamsmassa daagliks oorskry nie en mag ‚n mate van graan bevat. Wel daarom het GFSA ………F B & W……………………………… daar gestel. Die Basis van hierdie F B & W word gevorm deur Herkouer diere Dit is immers tog mos die diere waaarmee ons almal boer nie waar nie? GFSA is van beginsel dat hierdie diere waarmee ons boer Menswaardig………. Pro-aktief beskerm Die beginsel is gebaseer op ‘n vry lopende wei-kamp stelsel….waar diere wei opnatuurlikeof aangeplante weiding en waar nodig kanontbrekende stowwe aangevul word optimale groei te verseker. GFSA is van standpunt datal die diere waarmee ons boer vri is van… Vry van groei stimulante, hormoon behandeling en Vry van sistemiese antibiotika en beta–antagoniste Verder verwag GFSA dat ons op so wyse boer dat ons elke dag bydra tot ‘n volhoubare natuurlike omgewing soos uiteengesit in ons SOP Gesamentlik gaan die nakoming van ons F B & W die verskil maak wat tans so nodig is. soos wat ons deur verskeie spreukers gedurende die kongres al gehoor het.
12
DEFINISIE Free Range: “ ʼn dier het vanaf speen ouderdom tot en met slagting vrylike toegang tot beweging op’n boer se plaas / grond gehaad sonder permanente inperking of om gekraal te word. ” Wel daarom het GFSA ………F B & W……………………………… daar gestel. Die Basis van hierdie F B & W word gevorm deur Herkouer diere Dit is immers tog mos die diere waaarmee ons almal boer nie waar nie? GFSA is van beginsel dat hierdie diere waarmee ons boer Menswaardig………. Pro-aktief beskerm Die beginsel is gebaseer op ‘n vry lopende wei-kamp stelsel….waar diere wei opnatuurlikeof aangeplante weiding en waar nodig kanontbrekende stowwe aangevul word optimale groei te verseker. GFSA is van standpunt datal die diere waarmee ons boer vri is van… Vry van groei stimulante, hormoon behandeling en Vry van sistemiese antibiotika en beta–antagoniste Verder verwag GFSA dat ons op so wyse boer dat ons elke dag bydra tot ‘n volhoubare natuurlike omgewing soos uiteengesit in ons SOP Gesamentlik gaan die nakoming van ons F B & W die verskil maak wat tans so nodig is. soos wat ons deur verskeie spreukers gedurende die kongres al gehoor het.
13
HANDELSMERKE
14
GFASA AS NASIONALE ORGANISASIE.
VERTEENWOORDIG VERSKEIE PRODUKSIE STELSELS Elke afsonderlike handelsmerk verteenwoordig ʼn afsonderlike produksie stelsel. Elke produksiestelsel beïnvloed die eindproduk anders / uniek. Uiteenlopende verskille in kostes van die verskillende produksiestelsels moet in aanmerking geneem word. Dit is nie vir GFASA as organisasie om voorskriftelik te wees ten opsigte van produksie stelsels of metodes, soos huidiglik in die geval van sommige van die rolspelersin die mark.
15
OP WIE BERUS DIE VERANTWOORDELIKHEID?
Produsent: verkry meer beheer oor die mark direkte skakel na die verbruiker behou beheer oor sy produk verseker van lewering verdien erkenning Grass Fed SA : bemarking van handelsmerk tot voordeel van lede & industrie - waardering vir prys Onthou egter met verantwoordelikheid kom daar altyd geleentheid saam – Hulle loophand aan hand. Met die EFFEKTIEWE benutting van geleenthede is daar vergoeding in oorvloed.
16
WIE KAN AANSLUIT “Grass Fed Association of South Africa” is ‘n PRODUSENTE organisasie. individue of instansies / maatskappye / vennootskappe / trusts lewendehaweprodusente van bees, lam, skaap, bok of wild,
17
VERANTWOORDELIKHEID VAN LEDE
Vul aansoekvorm in Goedkeuring deur Raad Aansluitingsfooi Slaag GFASA interne oudit (”peer review” sisteem - jaarlikse proses) Slaag SAMIC Plaas inspeksie (eerste jaar verpligtend – daarna al om die beurt) Individueel – Organisasie (Maatskappy) - Koöperasie Leweringsooreenkoms met handelaar. Handhawing van naspeurbaarheid (Rekordhouding) Jaarlikse lidmaatskapfooi Graag wil ek net by een van die punte stil staan en so bietjie meer verduidelik. Vir die van julle wat die term “peer review” nog nie gehoor het of verstaan nie,dit is amper die selfde as ‘n studie groep wat ons almal ken en waarmee ons almal vertroud is. As organisasie het ons ‘n besluit geneem om self baie betrokke te wees by lede en produsente . Die besluit om met ‘n “ peer review” sisteem Voort te gaan is geneem en het die meeste sin gemaak in die lang termyn. Aanvanklik mag dit intemederend voorkom en na dubbel werk lyk, maar sodra daar genoeg lede is gaan dit baie kostes bespaar en en standaarde hoog hou, waar SAMIC nie altyd kan uitkom nie. AS GFASA skryf ons die Code of good Practice wat opgestel is deur RPO en NERPO voor en vereis dat alons lede dit ten volle ondersteun en nakom.
18
HOE ONS DIT GAAN BEREIK? •Verbruikersopvoeding
•Werf van produsente (boere) •Werf van Slaghuise en handelaars •Fasiliteer in die ontwikkeling van toevoeging in die waardeketting 1 By punt van verkope ( werkers inlig & oplei, - deur gesprek, pamflette en brosueres) 2 Deur die Restaurant ketting ( aanbiedinge van werkswinkels en opleiding van kelners, werkers en Sheffs, deur gesprek en inligtings aande) 3 Advertensies in relefante tydskrifte.
19
HOE MEET ONS DIE SUKSES? •Deur Handelsmerk erkenning en herkenning •Mark aandeel (‘n 2% mark aandeel kan op die korttermyn beskou word as ’n betekenisvolle sukses vir ons en tog steeds ‘n relivante verskil maak in die mark daar buite.) •Ons volg die groei na vraag - dit het ‘n direkte invloed op die prys. Die Erkenning wat die mark aan die handelsmerk verleen –herkenning van die logo op die vleis.
20
VOORDELE Vir die produsent
•‘n geleentheid om ‘n addisionele en alternatiewe mark te ontgin •Leer die verbruiker ken •Groter beheer oor bemarking, -strategie en/of beplanning •Geleentheid om die trots in jou produk te kan uitleef en te kan ervaar. Gesamentlike / mede bemarking onder jou eie of persoonlike handelsmerk is vir die eerste keer ’n moontlikheid. Vir die produsent ‘n geleentheid om ‘n adisionele en alternatiewe mark te ontgun Groter marksegment (mark omgewing) Baie meer beheer oor die mark en jou produk Groter onderhandeling vermoë Verander van ‘n prys nemer na ‘n prys maker Leer die verbruiker ken Geleentheid om na die verbruiker se vraag te produseer Groter beheer oor bemarkings strategie of beplanning Geleentheid om die trots in jou produk te kan uitleef en te kan ervaar. Vir die Slagter , die handelaar en die Winkel Korter waarde ketting – groter wins Geleentheid om ‘n vertrouens verhouding met die produsent te bou Meer beheer oor verskaffing Kan makleker en meer direk vrae of probleme oplos of uitstryk Meer vertroue in die produk waarmee gehandel word. Vir die verbruiker Vertroue in die produk ‘n groter meer ingeligte keuse Kontakmet die produsent Daar is naspeurbaarheid - so die emosinele kant vandie vraag word aange spreek. Kwaliteit produk. Vir die omgewing ‘n skoner meer volhoubare omgewing Waardevermeerdering op die totale omgewing. Gesondheid van ekosisteme verbeter Genoegsame bewaaring waar nodig.
21
VOORDELE Vir die Slagter, die Handelaar en die Winkel
•Korter waardeketting – groter wins •Geleentheid om ‘n vertrouensverhouding met die produsent te bou •Meer beheer oor verskaffing •Meer vertroue in die produk waarmee gehandel word.
22
VOORDELE Vir die verbruiker •‘n groter, meer ingeligte keuse
•Kwaliteit produk - Vertroue in die produk •Daar is naspeurbaarheid - so die emosionele kant van vraag word aangespreek. •Kontak met die produsent
23
VOORDELE Vir die omgewing •‘n Skoner, meer volhoubare omgewing
•Waardevermeerdering op die totale omgewing •Gesondheid van eko-sisteme verbeter Bio-sekuriteit (dierewelsyn) •Genoegsame bewaring maklik toegepas waar nodig
24
VOORDELE Vir die industrie Skep nuwe geleenthede en besigheidsmodelle
Ontwikkel en stig ’n nasionale slagbees databasis – bevorder statistiek Bevorder en steun presisie boerdery
25
Die Einde Mnr die voorsitter graag wil ek u net bedank vir die geleentheid dat ek Grassfes SA vandag hier kon kom voorstel en bekend maak. Gerhard Dankie vir jou ondersteuning. Kongres dankie vir die tyd wat julle my gegun het. Dankie!
26
GRASS FED ASSOCIATION SUID AFRIKA
KONTAK BESONDERHEDE: ADRIAN CLOETE / Website: Mnr die voorsitter graag wil ek u net bedank vir die geleentheid dat ek Grassfes SA vandag hier kon kom voorstel en bekend maak. Kongres dankie vir die tyd wat julle my gegun het.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com Inc.
All rights reserved.