Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)

Similar presentations


Presentation on theme: "!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)"— Presentation transcript:

1 !! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM

2 Doelwitte is die basis van enige assessering
Om die konsep van assessering te begryp is dit allereers nodig om te weet wat ons met die studie van lewenswe-tenskappe wil bereik. Doelwitte is die basis van enige assessering Die doel bepaal uiteindelik die strategie en omvang van assessering.

3 1. Identifiseer en die oplos van probleme
Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus, naamlik: 2. Versameling die en interpretasie van inligting Die identifisering van probleme, maar ook die doeltref-fende oplossing daarvan; Moet kan inligting versamel, dit kan ontleed, kan or-ganiseer en krities kan evalueer; 3. Kommunikasie vaardighede aanleer Moet effektief kan kommunikeer deur gebruik te maak van visuele, simboliese en taalvaardighede in verskil-lende vorme;

4 4. Inspireer mense vir bestuur & bewaring van sy omgewing
Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus, naamlik: Moet sy/haar wetenskaplike- en tegnologiese vaardig-hede doeltreffend kan aanwend om sodoende sy/haar plig en verantwoordelik teenoor die omgewing na te kom. 5. Verwante stelsels. LW is nie ‘n geïsoleerde wetenskap nie. Moet ander mense doeltreffend kan inspireer om die omgewing sinvol te kan bestuur en te bewaar; 6. Plig teenoor omgewing. (Burgerskap) Moet sy/haar begrip van die wêreld as 'n stel verwante stelsels aan ander kan demonstreer.

5 7. Oplossings kan nie in isolasie plaasvind nie
Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus, naamlik: 8. Negatiewe inpak van mens op omgewing Moet kan besef dat die oplossings vir probleme nooit in isolasie kan werk nie; Moet oor deeglike kennis beskik rakende die negatie-we impak van die mens op sy omgewing; 9. Kennis van hoe LW mensdom gebaat het in verlede Moet deeglike bewus wees van die wyses waarop bio-tegnologie asook die kennis van Lewenswetenskappe die mensdom in die verlede gebaat het.

6 Ter opsomming: Die studie van Lewenswetenskappe is dus primêr die ontwikkeling van … ; 'n bewustheid by leerders van wat dit beteken om 'n verantwoordelike burger te wees in terme van sy/ haar omgewing en die lewens-styl keuses wat daarvolgens gemaak word.

7 Enige assessering teen daardie agtergrond, asb !!
NB !!! NB !! NB !! NB !! NB !! Dit wat ons met die studie van Lewenswetenskappe wil bereik bepaal dus die metode asook die omvang van enige assesseringsopdrag, Enige assessering teen daardie agtergrond, asb !!

8 Wat presies word met assessering bedoel ?
1. Proses van insameling van inligting. Wat presies word met assessering bedoel ? 2. Begrip ontwikkel van wat ‘n leerder weet. 3. Leerders moet weet wat hulle met hulle kennis kan vermag. “Assessering is die proses van die insameling van inligting uit verskillende bronne ten einde 'n begrip te ontwikkel van dit wat leerders weet. Dit gaan ook gepaard met wat hulle met hulle kennis en ervaring kan vermag deur dit in hulle leefwêreld te kan toepas.”

9 Assessering neem normaalweg twee vorme aan, nl.
Formatiewe assessering Summatiewe assessering

10 Formatiewe assessering Informele soort assessering.
Vind plaas gedurende die normale instruk-sionele prosesse. Geen rekordhouding vind plaas nie. Sluit metodes in soos:

11 Formatiewe assessering Normale observasie tydens klassituasies.
Normale vraag en antwoord. Klasgesprekke oor gegewe onderwerpe. Vasvraekompetisies in spanverband. Ensovoorts Formatiewe assessering is normaalweg in ‘n “ontspanne situ-asie”. Geen druk om te presteer soos met eksamens of toetse nie.

12 Summatiewe assessering Formele soort assessering.
Gestandardiseerde toetsing vir alle leer-ders op ‘n gegewe tydstip. Rekordhouding vind plaas en word gebruik vir gradering en promosiedoeleindes. Sluit metodes in soos:

13 Summatiewe assessering Formele werksopdragte en take. Kwartaaltoetse.
Eksamens. Olimpiades. Leerders word verantwoordelik gehou vir hulle vlakke van ken-nis op ‘n bepaalde oomblik. Vlakke van prestasie bepaal toekomsbesluite en toekomsver-wagtinge.

14 1. Bepaal leerder se kennisvlakke en vaardigheidsvlakke.
Wat wil u assesseer en hoekom ? (doelwit) Die wyse waarop u asses-sering gaan doen. NB !! NB !! NB !! Assessering is dus die... Die opstelling van asses-seringsopdrag. Die uitvoering daarvan deur die leerders. 1. Bepaal leerder se kennisvlakke en vaardigheidsvlakke. Identifisering, die versameling, en die interpretering ... van inligting rakende die leerder se prestasies en vordering.

15 Daar is vyf stappe van assessering, nl.
1. Insameling van data van die leerders se prestasie. 2. Die beoordeling van hierdie data. 3. Die rekordering van die data. 4. Die interpretering van die data. 5. Terugvoering aan alle belanghebbendes. (personeel, leerders en ouers)

16 Met ALLE assesserings is die volgende vereistes baie belangrik.
1. Die volle leerinhoud (soos in sillabus) moet gedek word. 2. Soveel vaardighede as moontlik moet ingesluit wees. 3. Wye reekse van vraagstelling moet gebruik word. (Nie net veelkeuse, of waar of onwaar, tipe vrae nie. 4. Al die intelligensievakke moet tydens die assesseringsopdragte bereik word, d.w.s daar moet hoë orde vrae sowel as lae orde vrae gestel word.

17 Swak punte tydens assessering
1. Te veel klem word geplaas op kennisvrae (geheue) en te min op vaardigheidskonsepte. 2. Te min vrae en opdragte word gestel ten opsigte van hoër ver-standelike denke. 3. Gebrekkige interne sowel as eksterne moderering van assesse-ringsopdragte vind plaas. 4. Dit skep tekortkominge ten opsigte van billikheid en deursigtig-heid.

18 Summatiewe Assesseringsprogram vir alle S.A. – Skole
Skoolgebaseerde Assesseringsprogram (SBA)

19 Graad N/Projek kan in ENIGE kwartaal afgehandel word, maar word eers verreken in Kw. 4 Kwartaal Opdrag Totaal 1 Prakties 20-40 25% Toets >=50 2 Junie-Eksamen 150 3 4 Navorsingsprojek 100 November-Eksamen =300 80 % (Verwerk na 60) 75% Praktiese Eksamen 60 20% (Verwerk na 15) The fieldwork is an example of Research/Assignment for the Project

20 Vereistes vir VRAESTELLE VIR NOVEMBER-EKSAMEN Gr 10 & 11
2 x Geskrewe Eksamens (80%) 2½ ure elk 150 punte Verwerk na 60 punte Assesseer vaardighede, inhoud en konsepte 1 x Praktiese Eksamen (20%) 1 uur 60 Punte Verwerk na 15 Punte Stel op na gelang van beskikbare bronne Assesseer praktiese kennis en vaardighede

21 Verwerk na 25 % vir DE Graad 12 (25% + 75 % = 100 %) !! NB !!
Kwartaal Opdrag Totaal 1 Prakties 20-40 33% 50% Toets >=50 2 Junie-eksamen 150 3 Prakties (Nie vir DE) Navorsingsprojek 100 Finaal November-eksamen (x2) 300 75% !! NB !! Junie- en Sept-eksamens Punte verwerk na 50 % !!! NB !!! Kwartaal 1 tot 3 Punte verwerk na 50 % Finale eksamen word na 75 % verwerk Verwerk na 25 % vir DE

22 VRAESTELLE NOVEMBER EKSAMEN Gr 12
2 x Geskrewe eksamens. 2 ½ uur elk. 150 Punte elk. Assesseer vaardighede, inhoud en kon-septe (Onthou doelwitte van LW). Eksterne eksamen oor al die werk wat in die jaar behandel is, sowel as die Omge-wingstudie van Gr. 11. Geen Praktiese Eksamen nie.

23 Inhoud en konsepte per kwartaal per vraestel

24 VRAESTEL 1 (Gr. 10) Onderwerp Tyd (weke) Gewig Die chemie van lewe 2½
23 ( 16%) Selle: Die basiese eenhede van lewe 3 25 ( 17%) Seldeling: Mitose 2 18 ( 12%) Plant- en dierweefsel (Plant) 1 9 ( 5%) Plant- en dierweefsel (Dier) 20 ( 13%) Organe – Plante (Blare) 5 ( 3%) Ondersteuning- en vervoersisteme in plante Vervoersisteme in diere 17 150 The weighting serves as a guideline – there may be small deviations. Ensure that all topics more or less have the correct weighting. p 71

25 Vraestel 2 (Gr. 10) Onderwerp Tyd (weke) Gewig Ondersteuning in soogdiere (Mense) 3 30 (20%) Biosfeer tot ekostelsels 6 60 (40%) Biodiversiteit en klassifikasie 1 10 (7%) Geskiedenis van lewe op aarde 5 50 (33%) 15 150 The weighting serves as a guideline – there may be small deviations. Ensure that all topics more or less have the correct weighting. p 71 Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die vraestelle Poog sover as moontlik om die onderwerpe binne die gegewe tydperke klaar te maak.

26 VRAESTEL 1 (Gr. 11) Onderwerp Tyd (Weke) Gewig Energie & omskakelings: Fotosintese 3 27 (18%) Voeding by diere Energie & omskakelings: Selrespirasie 15 (10%) Gaswisseling 22 (15%) Ekskresie by mense 23 (15%) Bevolkingsekologie 4 36 (24%) 16½ 150 p 72 Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die vraestelle

27 Vraestel 2 (Gr. 11) Onderwerp Tyd (weke) Gewig Biodiversiteit: Klassifikasie van mikro-organismes 3 30 (20%) Biodiversiteit in plante en voortplanting Biodiversiteit by diere 2 20 (13%) Menslike impak op die omgewing: Huidige krisisse (Ook Gr.12) 7 70 (47%) 15 150 p 72 Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die vraestelle

28 VRAESTEL 1 (Gr. 12) Menslike impak op die omgewing (van Gr 11) (2½)
Onderwerp Tyd (weke) Gewig Meiose 1 11 (7%) Voortplanting by Vertebrate 6 (4%) Menslike voortplanting 3 31 (21%) Menslike reaksies op omgewingskwessies 4 40 (27%) Menslike endokriene stelsel 15 (10%) Homeostase by mense Plante en hul reaksies op die omgewing Menslike impak op die omgewing (van Gr 11) (2½) 25 (17%) 14½ 150 p 73

29 Maak u leerders bewus van die gewigstoekennings binne die vraestelle.
VRAESTEL 2 (Gr. 12) Subject Time (weeks) Weighting DNA: Die kode van lewe 27 (19%) Meiose 1 12 (7%) Genetika & Oorerwing 4 45 (30%) Evolusie deur middel van natuurlike seleksie 2 23 (15%) Menslike evolusie 43 (29%) 13½ 150 p 73 Maak u leerders bewus van die gewigstoekennings binne die vraestelle.

30 Toepassing van Wetenskaplike Kennis
KOGNITIEWE VLAKKE - GRAAD 10 – 12 Vir alle toetse, eksamens, praktiese opdragte, projekte en opdragte. Ken Wetenskappe Verstaan Wetenskappe Toepassing van Wetenskaplike Kennis Analiseer en Evalueer % 40% 25% 20% 15% 150 (Eks) 60 38 30 22 Nuttige Werkwoorde Noem Staaf Gee Byskrifte Benoem Lys Definieer Beskryf ens. Verduidelik Vergelyk Rangskik Gee voorbeelde Illustreer Bereken Veralgemeen Voorspel Pas toe Demonstreer Los op Implementeer Beoordeel Selekteer Differensieer Analiseer Gee redes Bespreek Katagoriseer See Excell document for extended version...

31 PRAKTIESE EKSAMENS Moet die hele jaar se werk insluit.
Word beplan na gelang van hoeveel leerders kan op een slag geakommodeer word ? Tyd moet gebaseer word op die soort prakties wat beplan word. Vaardighede wat geassesseer kan word: Volg die instruksies en voer die eksperiment uit. Hanteer die toerusting Doen observasies Rekordeer inligting Metings Interpreteer Ontwerp / Beplan ‘n ondersoeke of ‘n eksperiment Nie al bogenoemde aspekte is verpligtend nie!

32 Voorstelle oor hoe om die praktiese eksamen te administreer

33 Nier Opsie 1 Verskillende stasies met vrae wat beantwoord moet word. Hart Oog Al die stasies het dieselfde tyds- en puntetoekenning. Vrae kan op uitkenningsbasis wees, bv. die dele van die hart. 3 2 1 5 4 6

34 3 1 2 Kort Prakties Teorie Vrae Teorie Vrae Bv. styseltoets Opsie 2
Drie stasies met vrae wat beantwoord moet word. Stasie 1 kan ‘n eenvoudige, vinnige, dog doeltreffende eksperiment insluit. Stasie 2 & 3 kan gewone teorie of uitkenningsvrae wees, bv. die verskillende dele van die hart en oog. 3 1 2 Kort Prakties Teorie Vrae Teorie Vrae Bv. styseltoets

35 Opsie 3 “Cat from a Hat” – metode.
Elke leerder trek ‘n eksperiment vanuit ‘n hoed. Leerder moet ‘n eksperiment opstel deur gebruik te maak van gege-we instruksies wat met eksperiment verband hou. Elke eksperiment het ‘n kontrolelys en/of antwoorde en/of samevat-ting wat voltooi moet word.

36 Basiese toets en eksamenvaardighede

37 Maak seker dat u leerder toegerus is met:
Die korrekte skryfbehoeftes. Dit sluit in: penne, potlode, liniale (30 cm), uitveërs, ensovoorts. Sakrekenaars is belangrik. Stukkies tou vir afmetings. Passers en ander meetinstrumente.

38 Maak seker dat u leerders vertroud is met die struktuur van die vraestel.
NB !!! Voorsien die leerders van “ou” toets- en eksamenvraestelle. NB !!! Verwys die leeders na departementele webwerwe waar heel-wat “ou “ vraestelle vir hersiening beskikbaar is. NB !!! Baseer die leerders se daaglikse huiswerkoefeninge op vrae wat in “ou” vraestelle gevra is. NB !!! Leerders moet “ou” vraestelle as oefenvraestelle gebruik. NB !!! Laat u leerders per geleentheid “ou” vraestelle onder u toesig skryf (soos met eksamenomstandighede, leer hom tydsaspekte, ens.) NB !!! Dit maak hulle vertroud met die struktuur van die vraestel as-ook die tydsaspek waarbinne die vrae beantwoord moet word.

39 Maak seker dat u leerders vertroud is met die struktuur van die vraestel.
? ? ? ? ? NB !!! Behandel die memorandums van die vraestelle met u leerders sodat hulle kan sien hoe die punte toegeken word. NB !!! U leerders moet dwarsdeur die jaar ervaring opdoen in alle moontlike tipe vrae wat in ‘n toets- of eksamenvraestel gevra kan word. NB !!! NB!!! U leerders moet “afgerig” word In die beantwoording van toets en eksamenvraestelle. Geen stress

40 Departementele Voorskrifte: Struktuur van Vraestelle
Afdeling Punte Toekenning Totale Punte A 50 B 4 Vrae van 20 punte elk 80 C Paragraaf wat 17 punte tel + 3 punte vir die sintese van die vraag 20 Totaal 150 According to Gr 11 DOE training

41 U moet toesien dat leerders vertroud is met die instruksies wat met die beantwoording van vraestelle gepaard gaan. Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.  Begin die antwoord van elke vraag aan die bokant van 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die NUMERINGSTELSEL wat in die vraestel gebruik word. Bied jou antwoorde aan volgens die INSTRUKSIES van elke vraag. ALLE tekeninge moet met potlood gemaak word en die byskrifte in blou / swart ink. Teken DIAGRAMME en VLOEIDIAGRAMME slegs wanneer dit gevra word om dit te doen. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig almal volgens skaal geteken nie. Grafiekpapier mag NIE gebruik word NIE. Leerders mag 'n nie-programmeerbare SAKREKENAAR, GRADEBOOG en 'n KOMPAS, waar nodig gebruik. Skryf NETJIES en LEESBAAR.

42 Begin elke nuwe antwoord van elke vraag bo-aan ‘n nuwe.
4. Reading of instructions or questions: begin new question on new page 50 20

43 Nommer die vrae net soos in die vraestel
Vraag 1 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 50 Vraag 1 1.1 1.2 1.4 1.3 1.5 50 Vraag 1 1.5 50 x x

44 Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies by elke vraag.
Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op Slegs A, Slegs B , Beide A en B of Geeneen van die items in KOLOM II. Skryf Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geeneen langs die vraagnommer in jou ANTWOORDEBOEK. 1.3.1 A 1.3.2 B 1.3.3 A & B Geeneen Leerder A 1.3.1 Slegs A 1.3.2 Slegs B 1.3.3 Beide A & B Geeneen Leerder B If not answered according to question the learners loose the marks A = 0, B = 6

45 Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies by elke vraag.
Lys TWEE abiotiese faktore (2) Grond 2. Blom 3. Water Punt A 3. Water Punt B 2 1 If not answered according to question the learners loose the marks A = 0, B = 6 If asked 2 only the first 2 will be marked is not the same as the first 2 correct answers MAX

46 Lewenswetenskappe is deel van leerders se taalontwikkeling.
Terloops: Lewenswetenskappe is deel van leerders se taalontwikkeling. Ontwikkeling van taalvaardigheid: onderwysers wat Lewens-wetenskappe onderrig behoort bewus te wees dat hulle ook betrokke is by die onderrig van taal oor die kurrikulum heen. Dit is veral belangrik vir leerders vir wie die taal van leer en onderrig (TLO) nie hul huistaal is nie. Dit is belangrik om leerders te voorsien van geleenthede om hul taalvaardighede te ontwikkel en te verbeter , veral in die konteks van die leer van Lewenswetenskappe. Dit is dus van kardinale belang om leerders die geleentheid te bied om wetenskaplike tekste te lees asook verslae, paragra-we en kort opstelle te skryf as deel van die assessering, veral in (maar nie beperk tot) die informele assessering van leer-ders.

47 Punte vir die sintese van die langvraag
Belangrik: Leerders moet deeglik voorberei word vir die beantwoording van die 20 punt vraag in Afdeling C Leer leerders om die vraag te verdeel in paragrawe volgens die spesifieke patroon soos wat in die vraag gevra word. Gewoonlik word 'n aantal vrae in die vraag gevra: leer hulle om hierdie kernkonspte van die vrae te identifiseer en dan afsonderlik te beantwoord. Identifiseer vooraf moontlike langvrae uit elke afdeling van die werk wat gedoen is en gee die leerders oefeninge om te doen. Punte Punte vir die sintese van die langvraag 3 Goed gestruktureerd - demonstreer insig en begrip vir die vraag. 2 Klein gapings of irrelevante inligting in die logiese vloei van die beantwoording van die vraag. 1 Poging aangewend, maar groot gapings en irrelevante inligting in die logiese vloei van die beantwoording van die vraag. Geen poging

48 Leerders moet die regte wetenskaplike terminologie gebruik
Belangrik: Leerders moet die regte wetenskaplike terminologie gebruik Terminologie is die “taal” van Lewenswetenskappe. Gebruik korrekte terme in die klas. Voorsien leerders van terminologielyste (per onderwerp). Moet beide die term, asook die definisie, vir die term ken en verstaan. Speel “termspeletjies” in u klas. (Flash kaarte, Blokkies-raaisels, vind die woord, ens.) x Yeah! Twee breine is beter as 1 ;-) Sweephaar Flagellum

49 ASSESSERINGS-INSTRUMENTE

50 Ontwerp van Assesseringsinstrumente
‘n Assesseringsinstrument is 'n metode van insameling van inligting oor 'n leerder se prestasie en begrip oor 'n sekere onderwerp. Met assesseringsinstrumente, kan 'n ​​onderwyser of 'n gesaghebbende figuur, meet hoe goed of sleg 'n leerder 'n bepaalde onderwerp begryp. Gebruik verskillende tipes van toetse, vrae, rubrieke en roetine waarnemings. NB !!! Die tipe assesseringsinstrumente sal bepaal wat die leerder se vordering in 'n bepaalde vak is. Toetse, eksamens, navorsingsprojekte, take, rubrieke, ander tipe opdragte, ens. (NB !!! Beplanning is noodsaaklik NB !!!)

51 Ontwerp van Assesseringsinstumente
Ontwerp assesseringsinstrumente wat u sal voorsien van gel-dige, regverdige en betroubare resultate. NB!!!!!!!!!!!!!!!!! Wees billik en tree altyd in belang van die leerder op. Om leerders doelbewus te pobeer “vasvra” is heeltemal on-opvoedkundig.

52 !!!! Beplan u assesseringsinstrument deeglik !!!!!!!
Beplan u assesseringsinstrument aan die hand van die volgende aspekte. Hoekom wil u assesseer? Vorm van assessering? Wat (doelwitte, vaardighede, ens.) wil u assesseer? Watter metode / Hoe om te assesseer ? Wie sal die assessering doen ? Bepaal die gewig / skaal / vlakke vir die instruksies in die assessering.

53 Rubriek as Assesseringsinstrument
Rubrieke is beoordelingskale wat gebruik word om met pre-stasiebeoordelings. Hulle word formeel omskryf as “scoring” gidse. Dit bestaan ​uit spesifieke pre-gevestigde prestasiekriteria, wat gebruik word in die evaluering van leerders. Enkele Voorbeelde

54 RUBRIEK VIR PRAKTIESE OPDRAG
Punte Beskrywing 5 Demonstreer 'n volledige begrip van die probleem. Daar is aan al die vereistes van die opdrag voldoen. 4 Demonstreer ‘n aansienlike begrip van die probleem. Daar is aan al die vereistes van die opdrag voldoen. 3 Toon gedeeltelike begrip van die probleem. Die meeste vereistes van die taak is ingesluit. 2 Toon min begrip van die probleem. Baie vereistes van die taak word vermis. 1 Toon geen begrip van die probleem. Geen reaksie / Geen poging is aangewend nie.

55 PRAKTIESE FAKTORE BY DIE NASIEN VAN TOETSE, VRAESTELLE, ENS.

56 Maak seker met u memorandums dat ...
Al die moontlike antwoorde op die memorandum voorkom. Die korrekte puntetoekenning per frase of per woord aange-dui word op jou memorandum. U vooraf die memorandum baie goed bestudeer. Al die onderwysers wat dieselfde vraestelle nasien, dieself- de standaarde handhaaf. Memobesprekings vooraf plaasvind. Memo/Answer sheet

57 Hou in gedagte

58 Maak seker met u memorandums dat ...
u die riglyne gebruik wat op die voorkant van die Graad 12-nasionale memorandums verskyn. (Op internet beskikbaar) u met langer vrae, die hele antwoord lees, en dan eers die punte toeken. . u onthou dat antwoorde op 'n ander manier beantwoord kan word en steeds reg is (NB !!!!!) Memo/Answer sheet Om vraag-vir vraag te merk het baie voordele

59 In CAPS is ons terug na die gebruik van handboeke.
Leerders het die nodige studievaardighede, maar dit is nodig dat hulle daarin onderrig word. In CAPS is ons terug na die gebruik van handboeke. Die gevaar is dat onderwysers bloot kan begin met die voorlees van die handboek aan die leerders. Gebruik al die opvoedkundige middele tot u beskik-king. Die internet is ‘n fantastiese bron van kennis. Fantastiese animasies oor ‘n wye verskeidenheid van aspekte is op die internet beskikbaar.

60 !!!! BAIE BELANGRIK !!!! Moenie valse verwagtinge by leerders oor hulle prestasies skep nie. Te hoog + 10% Jaarpunt Te laag -10% Die punte moet objektief sy/haar werklike kennis en vaar-dighede reflekteer.

61 Vir enige navrae, kontak my by
Baie, baie dankie !!!! Vir enige navrae, kontak my by Epos: Outeur van webwerf: !! Veilige Terugreis !!


Download ppt "!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)"

Similar presentations


Ads by Google